Pasgelaai

Elders gesien: Doringvoëltjies in die Karoo

Anschen Conradie Etienne van Heerden Veldsoirée 2025-08-09

"Daarom is my poging om die naweek tot woorde te reduseer gefokus op my belewenis van die mense self; nie hulle woorde of selfs dade nie, maar die warmte en passie daaragter."

Pirow Bekker, ’n huldeblyk

Albertus Bekker In memoriam 2025-08-09

"Hy het hoë standaarde gehad, maar hy het ook die merkwaardige manier gehad om met almal op gelyke voet te kon praat, van die mees nederige plaaswerker tot die intellektuele reuse van sy era. Hy was ’n fyn en nuuskierige waarnemer wat ’n vismot in ’n bollig sien en ’n gedig daaruit skep."

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Julie 2025

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2025-08-08

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Julie 2025 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

LitNet: Ek wat vuur bemin

LitNet Nuusbrief 2025-08-08

LitNet: Ek wat vuur bemin

Veldsoirée 2026: Hier is die datums.

LitNet Etienne van Heerden Veldsoirée 2025-08-08

Teken dit asseblief in jou dagboek aan en bespreek sommer nou reeds jou akkommodasie by die ruimteborge.

Afrikaans EAT: Graad 4-vraestel en memo, derde kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2025-08-08

Is jy in graad 4 en wens jy jy kon eerder ’n roomys eet as om ’n Afrikaans Eerste Addisionele Taal-vraestel te skryf? Gelukkig is hierdie gratis vraestel en memorandum deur Annelie Botha sommer baie pret. Daar is oefenvoorbeelde wat juis oor roomyse handel. Werk die vraestel uit en proe die soet smaak van sukses as jy hierdie kwartaal goeie punte behaal!

Ukrainian book and chat club launches at the Central Library, Cape Town

Dzvinka Kachur Books and writers 2025-08-07

"When we discussed the idea of the book and chat club, we imagined books as a way for people to connect – a way to say 'hello' from South Africa to Ukraine. That’s how this project was born."

"Haal af bitsje bitsje en maak ope die omwoelsels..." – vroeë Arabies-Afrikaanse tekste

Hein Willemse LitNet-skrywersberaad 2025-08-07

"Ten opsigte van Arabies-Afrikaanse tekste is twee skryfstelsels gevolg, die een in Arabiese grafiese skrif en die ander in Arabiese fonetiese skrif wat die klank van Afrikaanse woorde weergegee het."

Ek wat vuur bemin en altyd waaghalsig was

Riana Scheepers LitNet-skrywersberaad 2025-08-07

"En wat het in 60 jaar gebeur – van ’n kind wat langs ’n vuur sit, tot ’n volwassene wat ’n skrywer en letterkundige geword het? Stories, dit is wat gebeur het. En vuur. En ’n dodelike skoot waansinnige waaghalsigheid. Want skryf, dit weet ons, is nie vir bangbroeke nie."

Andile Bhali shares his favourite photographs of the Etienne van Heerden Veldsoirée.

Andile Bhali Etienne van Heerden Veldsoirée 2025-08-07

Andile Bhali attended the Etienne van Heerden Veldsoirée from 25 to 27 July 2025. Here is a selection of his photographs.

Kemi Badenoch: The Africa that was not born in her

Mphuthumi Ntabeni LitNet-skrywersberaad 2025-08-07

"Africa is not merely a matter of geography. It is a wound still healing, a question still posed, a promise yet unfulfilled. For those of us who believe in her future, that work of memory and of resistance remains unfinished."

What to watch: A TV guide

Réney Warrington Lifestyle and entertainment 2025-08-07

"Feeling overwhelmed with all the shows on offer? Here is a list of highly rated shows to watch, covering varying genres."

University of São Paulo Winter School on University, Memory and Reparations

Moegammad Tahier Kara Universiteitseminaar | University Seminar 2025-08-07

"[M]emory, especially in societies shaped by violence and historical injustice, is never singular or linear. It is shaped by power, trauma, resistance, silence and ongoing struggles for recognition. Memory is often contested and fragmented, because different groups remember differently, and what is remembered or forgotten is deeply political."

Persverklaring: Die bloei van blomme deur Pirow Bekker

LitNet Boeke en skrywers 2025-08-07

Dit is ’n groot hartseer dat Pirow Bekker, wat onlangs op die rype ouderdom van negentig jaar oorlede is, nooit sy nuutste digbundel, Die bloei van blomme, wat by Naledi verskyn, in sy hande sal kan vashou nie.

Tydelik

Jeanne Henning Els Poësie 2025-08-07

"kyk na
’n oomblik
wat gister
geword het"

Gebede by die wisseling van die getye

Pieter Verster Poësie 2025-08-07

"O Heer, neem ons ook so saam met U op reis,
en laat ons U ter lug en see ewig prys."

Die muse se collage van sinloosheid, gekoekte drade en genade

Anoniem Poësie 2025-08-07

"Soos om ’n briefie te 
skryf vir ’n spook 
en te stuur
in die wind"

Parnabestyger

Zebulon Kochk Poësie 2025-08-07

"Moenie ’n klein venstertjie 
vashaak aan my kis nie
ek wil dan niks saamneem"

Invitation: Postcolonial opera, William Kentridge and the unbounded work of art

LitNet Books and writers 2025-08-07

You are warmly invited to a panel discussion on Postcolonial opera, William Kentridge and the unbounded work of art by Juliana M Pistorius.

Die Etienne van Heerden Veldsoirée 2025, ’n oorsig

Mercia Coetzee Etienne van Heerden Veldsoirée 2025-08-06

"As persoonlike menings geld, dink ek vanjaar was die begin van ’n nuwe era vir Suid-Afrikaanse skrywers en kunstenaars. In Nxuba (Cradock) in die Karoo by die Etienne van Heerden Veldsoirée. My dank aan almal wat dit moontlik maak."

Top