Is daar genoeg staatsgeld vir die kunste?
Indien wel, word dit reg gekanaliseer?
Wat is die probleem met die infrastruktuur en beloftes vanuit regeringsgeledere?
Waar pas vlagskipfeeste soos die Nasionale Kunstefees, Open Book Festival, Suidoosterfees en die Kaapstadse Internasionale Jazzfees in hierdie prentjie?
Cornelia Faasen, uitvoerende hoof van die Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief (NATi), skets die breër prentjie vir Freek Robinson.
- YouTube-skakel na onderstaande onderhoud: https://youtu.be/_KBuzOWVGak?si=VrDXBZMHL143shYp

