Die kunste en staatsbefondsing
2025-10-02Is daar genoeg staatsgeld vir die kunste? Indien wel, word dit reg gekanaliseer? Wat is die probleem met die infrastruktuur en beloftes vanuit regeringsgeledere? Waar pas vlagskipfeeste soos die Nasionale Kunstefees, Open Book Festival, Suidoosterfees en die Kaapstadse Internasionale Jazzfees in hierdie prentjie? Cornelia Faasen, uitvoerende hoof van die Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief (NATi), skets die breër prentjie vir Freek Robinson.
Is jy wakker vir die kunste? ’n Onderhoud oor die Tribuo Wawyd-wakker-veldtog
2021-10-20"Die stroom begin om 12 op Vrydag 22 Oktober en ons vra dat die publiek die fonds en akteurs ondersteun deur ’n donasie te maak op die Tribuo-webwerf."
Tribuo-fonds: Nuwe fonds help kunste na pandemie
2020-10-19"Kunstenaars wil nie bakhand staan nie, en ons grootste prioriteit is om nou vir kunstenaars en tegnici werk te skep, terwyl ons in gedagte hou dat daar ’n groot nood is. Die volgende siklus open op 1 November en die aansoekvorm sal ook daar beskikbaar wees op ons webblad."
Die eerste Toyota US Woordfees-teaterskryflaboratorium – ’n onderhoud
2020-06-04"Die idee is hier om skrywers te ondersteun terwyl hulle aan hulle idees en tekste skaaf – die projek is ’n impetus vir skrywers wat nou (soos die res van die wêreld) tuis sit en wroeg oor wat om volgende te doen."
NATi-aansoeke oop vir produksievoorleggings
2020-05-14Die Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief (NATi) is op soek na nuwe, innoverende idees in ’n verskeidenheid genres: musiekteater, drama, komedie, dans- of bewegingsteater en lewende kuns. Alle aansoeke moet teen 1 Junie 2020 om 17:00 ingedien word.
Suidoosterfees 2018: NATi se bydrae tot Afrikaanse teater
2018-04-25"Afrikaans se heil lê in die kreatiewe omgewings, en teater is ’n sleutelvennoot."

