Pasgelaai
Graad 12: Lewenswetenskappe-vraestel en memo
2025-08-18As jy vanjaar in matriek is, weet jy dis amper tyd vir die rekordeksamen. Mens voel dalk so bang daarvoor soos vir hierdie slang, maar kyk hom eerder in die oë en laai hierdie gratis Lewenswetenskappe-oefenvraestel deur Rita Engebrecht af om oefenvoorbeelde uit te werk (onder andere interessante oefeninge oor slange se stambome). Laat dit op rekord wees dat jy voorbereid gaan eksamen skryf het!
Invitation to audition for the Karoo Youth Choir
2025-08-18"We are still looking for singers, therefore the recruitment goes on."
Dinkskrum: Vervroegde algemene verkiesing moet ontslae raak van ANC
2025-08-18"Dit lyk asof Duma wel reg is en dat die RNE gebou is op valse optimisme."
Persverklaring: 2025-UJ-prys vir vertaling – Naòmi Morgan vir Ons wag vir Godot
2025-08-18Die UJ-prys vir vertaling is gerig op die bekroning van uitmuntende vertalings uit enige taal na Suid-Afrikaanse tale en wat die literatuurskat van die teikentaal verryk en aktueel is. Inskrywings vir publikasies uit 2024 is ontvang vir vertalings uit Nederlands, Grieks, Latyn, Italiaans en Frans.
Persverklaring: Tuin van Digters 2025
2025-08-16Liefhebbers van die Afrikaanse digkuns kan uitsien na verskeie ander digtersgesprekke, musikante wat toonsettings van gedigte sing, voorlesings deur opkomende digters van hul gedigte en praguitstallings in die twee galerye.
Persverklaring: 2025 se katalogus
2025-08-16Hierdie katalogus bied ’n oorsig van die boeke wat al deur Turksvy Publikasies gepubliseer is, ’n skatkis van stemme, temas en genres wat die kreatiewe landskap van ons land verryk.
Press release: Postcolonial opera: William Kentridge and the unbounded work of art by Juliana M Pistorius
2025-08-16Taking the multimedia operatic experiments of William Kentridge, South Africa’s most celebrated contemporary visual artist, as a starting point, author Juliana M. Pistorius investigates contemporary opera’s potential to process the troubled histories that haunt post- and decolonial societies.
Bybelblokraaie 1 en 2, saamgestel deur Heidri Mittendorf: ’n resensie
2025-08-15"Die belofte van die samesteller is dat hierdie blokraaie aan lesers die geleentheid bied om hulle in die lekkerte van ’n blokraai te verlustig en hulle Bybelkennis deur middel van woordspeletjies op die proef te stel."
Persverklaring: "Hoe beleef ons taal?" vra Taalmuseum en -monument
2025-08-15Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) nooi belangstellendes na die GRATIS en gewilde taaldagbespreking op Saterdag, 16 Augustus 2025 – dit boonop in ’n jaar wat erkenning gee aan drie mylpale vir hierdie jong Afrikataal. Die interaktiewe, lewendige gesprek in die Paarlse middedorp word daarna afgerond met heerlike verversings en informele kuiergesprekke.
Theological Perspectives on Digital Afterlife
2025-08-15“Digital afterlife can be evaluated positively in the sense that it illustrates the human capacity to generate new and alternative forms of mourning.”
Teologiese perspektiewe op digitale nalatenskap
2025-08-15“Digitale beelde van die afgestorwene kan eerbiedig aangebied word as ’n herinnering aan die bestaan van die afgestorwene, maar nie as ’n plaasvervanging of illusie van die bestaan van die afgestorwene nie.”
Uitnodiging na die simposium: "Afrikaans – 100 jaar amptelik: verlede, hede, toekoms"
2025-08-15Hiermee inligting oor vanjaar se algemene simposium deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wat in hibriede formaat aangebied word. Akademielede en ander belangstellendes word hartlik uitgenooi om die simposium by te woon.
Gewildste plasings op LitNet: 6 tot 12 Augustus 2025
2025-08-15Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week van 6 tot 12 Augustus 2025.
"Wie (se fout) is ek?" Mymeringe (nee, stukkies) oor identiteit
2025-08-14"Paternoster, dan, waar ek my tweede identiteit gesement het; waar ek my (skrywers-) plek in die Afrikaanse leef- en denkwêreld leer ken het."
Heil die Leser! Oor verganklikheid en verlies: alles van waarde is weerloos
2025-08-14"Die bekende en nimlike digter Melanie Grobler se vyfde digbundel het onlangs by Naledi verskyn. Ek het by die digter gaan kers opsteek oor dié aangrypende nuwe bundel, en haar ’n paar vrae gevra wat my geprikkel het tydens die leesproses."
Springmielies: Tatoeëermerke as liminale merkers
2025-08-14"Baie mense wat tatoeëermerke aangebring het, bestempel dit as die oorgang na ’n belangrike lewensgebeurtenis. Nou die dag kom die gedagte by my op: In watter mate figureer tatoes as merkers van liminaliteit?"
Persverklaring: Koop-’n-Afrikaanse-boekdag is mondig
2025-08-14Die Vriende van Afrikaans (VVA), ’n afdeling van die ATKV, vier op 14 Augustus die Afrikaanse geskrewe woord met sy 21ste Koop-’n-Afrikaanse-boekdag.
Persverklaring: ATKV-Woordveertjies – 2025-finaliste bekend
2025-08-14Die ATKV-Woordveertjies word aangebied om uitsonderlike bydraes rondom die Afrikaanse woord te bekroon. Die 2025-finaliste is nou bekend.
Memoires van een hoofmeisie
2025-08-14"Het eerste jaar gebruikten we vooral het openbaar vervoer, en reden we verder rond in het geleende autootje van de moeder van een van onze vrijwilligers. Later zijn we, omwille van de veiligheid en het voortbestaan van de Afrikaanse literatuur, toch maar busjes mét chauffeur gaan inhuren."
