SteedsDink met LitNet Akademies: Ilze Grobbelaar-du Plessis oor haar akademiese navorsing

  • 0

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.

In hierdie video gesels Ilze Grobbelaar-du Plessis oor die Konvensie oor die Regte van Persone met Gestremdhede en Suid-Afrikaanse reg, en die Konsepwetsontwerp van die Regshervormingskommissie.

Kyk ook:

Kollig op akademikus Ilze Grobbelaar-du Plessis: Gestremdheidsreg

Lees ook in LitNet Akademies:

Gestremdheidsreg: Die Suid-Afrikaanse posisie en die historiese verloop van die inkorporering van die Konvensie oor die Regte van Persone met Gestremdhede

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top