Ilze Grobbelaar-du Plessis

Ilze Grobbelaar-du Plessis is ʼn mede-professor in publiekreg aan die Universiteit van Pretoria. Sy is ʼn spesialis op die gebied van gestremdheidsreg. Sy doseer en publiseer op die gebied van staatsreg en regskwessies rakende gestremdheid.

Disability law: The South African position and historical course on the incorporation of the Convention on the Rights of Persons with Disabilities

Ilze Grobbelaar-du Plessis Academic research 2025-01-23

"Continued efforts are required to strengthen national monitoring mechanisms, and improve coordination with implementation to ensure the full inclusion of persons with disabilities in all aspects of society."

Gestremdheidsreg: Die Suid-Afrikaanse posisie en die historiese verloop van die inkorporering van die Konvensie oor die Regte van Persone met Gestremdhede

Ilze Grobbelaar-du Plessis LitNet Akademies (Regte) 2025-01-23

"Die artikel gee ’n oorsig van die afgelope 30 jaar sedert die totstandkoming van Suid-Afrika se demokratiese bestel en bespreek die historiese ontwikkeling binne die regering om in die regte van persone met gestremdhede te voorsien."

Government transition under the Constitution without an outright party-political victor

Koos Malan, Ilze Grobbelaar-du Plessis Academic research 2024-08-15

"In consequence, the formation of a new government following a national election that fails to produce an outright victor might henceforth necessitate coalition governments with all its accompanying political and constitutional complexities."

Regeringsvorming kragtens die Grondwet sonder ’n volstrekte partypolitieke wenner

Koos Malan, Ilze Grobbelaar-du Plessis LitNet Akademies (Regte) 2024-08-15

"Ofskoon die Suid-Afrikaanse Grondwet deeglik voorsiening maak vir ’n veelpartydemokrasie, het sterk politieke kragte meegebring dat die land vir die afgelope 30 jaar ’n tipiese eenparty-oorheerste stelsel onder aanvoering van die regerende African National Congress (ANC) was."

Regter Norman Davis se dapper uitspraak

Koos Malan, Ilze Grobbelaar-du Plessis Seminare en essays 2020-06-11

"Behalwe dat ’n regulasie vanweë irrasionaliteit ongrondwetlik mag wees, kan dit ook om ’n ander en trouens nog meer gewigtige rede ongrondwetlik wees. Dit is wanneer regulasies op enige van die regte kragtens die handves van regte inbreuk maak."

Top