In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
In hierdie video gesels Ilze Grobbelaar-du Plessis oor haar akademiese loopbaan, die leefwêrelde van persone met gestremdhede en die belang van Afrikaanse vakterminologie.
- YouTube-skakel na onderstaande onderhoud: https://youtu.be/TCRR9ZNlHS8
Kyk ook:
SteedsDink met LitNet Akademies: Ilze Grobbelaar-du Plessis oor haar akademiese navorsing
Lees ook in LitNet Akademies:

