Pasgelaai

Pasverskyn: Roulette deur Sidney Gilroy

LitNet Boeke en skrywers 2025-08-12

Sersant Sollie Mthembu se nuwe ondersoek lei hom terug na ’n onopgeloste dossier van die negentigs. Om die moordenaar te stuit, en tegelyk iemand na aan hom se lewe te red, moet Sollie agter die kap van die byl kom: Is dit wraak? Of word mense stilgemaak? Roulette is die bekroonde skrywer Sidney Gilroy se vyfde roman – ’n onthutsende krimi wat die gevolge van familiegeheime en gevaarlike speletjies onder die vergrootglas plaas.

Elders gesien: Beide die cappuccino- en flat white-drinkers is gekultiveerd

Luan Staphorst Boeke en skrywers 2025-08-12

"As ’n self-etiketerende cappuccino-leser het ek die uitlokkende deel van die lesing juis sy aandrang op die regmatige plek van die flat white-leser in die literêre gesprek gevind. Hy’t uitgewys dat die flat white-leser hier is om te bly."

Muslim arts patrons ennie Artscape Women’s Humanity Festival: ’n onderhoud met Marlene le Roux

Tasneem Daniels, Marlene le Roux Leefstyl 2025-08-12

"Die Artscape Women’s Humanity Arts Festival keer vanjaar terug met ’n kragtige reeks geleenthede, optredes en gemeenskapsbetrokkenheid – alles gesentreer rondom die temas van genesing, verteenwoordiging en aktiewe vredesbou. Die 2025-uitgawe nooi mense van alle geslagte, agtergronde en oortuigings uit om deel te neem aan die noodsaaklike en dikwels uitdagende werk om ’n meer regverdige en inklusiewe samelewing te bou." Tasneem Daniels gesels met Marlene le Roux oor onder meer Artscape se bedrywighede tydens Vrouemaand.

Soen my, cowboy deur CM Christians: ’n resensie

Louise Viljoen (JBay) Resensies 2025-08-12

"Ek kon nie anders as om ’n sug van innerlike genoegdoening te slaag toe ek die laaste sin lees nie."

Preacher, let my people go deur Zakhe Mazibuko: ’n lesersindruk

Anne-Marie Burger Lesersindrukke 2025-08-12

"Lees Preacher, let my people go gerus, en word vrygemaak van gedwonge vrygewigheid."

Drie moorde in die baai deur Madelein Rust: ’n lesersindruk

Zelda Mans Lesersindrukke 2025-08-12

"Karakters wat in jou hart inkruip, ’n gemaklike vertelstyl en spanning wat jou deur die bladsye laat vlieg, is die wenresep vir Madelein Rust se laaste roman, Drie moorde in die baai, wat onlangs verskyn het. Ek was presies halfpad deur die boek toe die nuus van haar heengaan breek. Ongetwyfeld het ek verder gelees met elke woord wat tot ’n mate heiliger gevoel het."

Afrikaans Amptelik 100-skolekompetisie-persverklaring: Wys ons hoe Afrikaans julle skool leef!

LitNet Skole 2025-08-12

Dié nasionale kompetisie, wat oop is vir alle skole vanaf 1 Mei tot 15 September 2025, is deel van die landwye vieringe van 100 jaar sedert Afrikaans as amptelike taal erken is.

Wat sê Bettina? Myburgh, Malaka en die Dior-sak met R60 000 kontant

Bettina Wyngaard Rubrieke 2025-08-12

"Hierdie is waarskynlik een van die grootste toetse waarvoor pres Ramaphosa te staan kom. Hier is nou bewyse op video van korrupsie. Wat gaan hy doen?"

Die aaklige gesig van rassisme: reaksie op die potgooi wat bruin mense verkleineer

Danie van Wyk Menings 2025-08-11

"Die swart jongmense het nie besef dat hulle ’n tsunami van afkeer veroorsaak het deur hul ondeurdagte uitsprake op hul potgooi wat groot reaksie ontlok het nie. Wat hulle as ’n grap gesien het, was nie onskadelik nie."

Writer’s residency: Brussels to Karoo

LitNet Books and writers 2025-08-11

There are no mentors involved and both emerging and established writers of all genres are invited to apply.

Skrywersresidensie: Brussel tot Karoo

LitNet Boeke en skrywers 2025-08-11

Daar is geen mentors betrokke nie en beide opkomende en gevestigde skrywers van alle genres is welkom om in die toekoms aansoek te doen.

Onverdiende eiegeregtigheid

Handré Brand Seminare en essays 2025-08-11

"[Eiegeregtigheid is] hoofsaaklik ’n problematiese verskynsel met velerlei implikasies binne die konteks van Eerstewêreldse besigheidsmodelle. Watter onderliggende faktore sou dus moontlik ’n rol kon speel om die heersende perspektief in verband met eiegeregtigheid as ’n negatiewe persoonlikheidstrek uit ’n ander hoek toe te lig?"

Enkelvroue: ’n SêNet-brief kort anderkant Vrouedag

Leona Conradie SêNet-briewe 2025-08-11

"Ons is enkelmoeders, enkelpleegmas, oumas, vroue wat nie ’n man het of wil hê nie (groot verskil), maar veral dogtertjies van mammies 'wie se daddies gaan seep koop' het. Ons het niemand wat ons kan vra nie, dan tel ons maar die swaar ding op en sit dit waar ons dit wil hê."

Die Nasionale Dialoog: ’n berekende strategie, of ’n geldverkwistende “talkshop”?

Christo van der Rheede Seminare en essays 2025-08-11

"Gemeenskappe se mees kritieke rol is egter om mede-eienaarskap van ons demokratiese bestel te neem en diegene wat hulle tydens plaaslike en nasionale verkiesings verkies, verantwoordbaar te hou."

Call for papers: Third annual Amazwi conference on children’s literature

LitNet Books and writers 2025-08-11

Amazwi South African Museum of Literature invites you to a conference that explores all aspects of children’s literature, from picture books to young adult fiction. The conference brings together authors, illustrators, translators, academics, publishers, teachers, librarians, booksellers, reviewers and all organisations and individuals working to promote or study children’s books, get children reading, and to get books to children.

"Kom ons begin ’n band": ’n onderhoud met Janke Mostert

Naomi Meyer, Janke Mostert Musiek 2025-08-11

Janke Mostert praat in hierdie onderhoud oor hoe alles begin het, oor alternatiewe Afrikaanse musiek, popkultuur, lirieke, optredes in Aandklas – en hoe Dierbaar na die Maan verlede jaar die ATKV-Taalgenoot se Ruk en rym-kompetisie gewen het.

Persverklaring: ATKV-Taalgenoot se Ruk en rym-semifinaliste 2025 bekend

LitNet ATKV-Portaal 2025-08-11

ATKV-Taalgenoot-Ruk en Rym, ’n kompetisie vir alternatiewe klankskeppers wat musiek met Afrikaanse lirieke maak, het tot 28 Julie inskrywings ontvang en ná ’n rekordgetal – ’n allemintige 93 – musikante hul kuns met die Ruk en Rym-keurders gedeel het, is die 20 semifinaliste van die kompetisie nou bekend.

Annesu de Vos (1964–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2025-08-11

"My beste verse is dié wat ontstaan het met ’n gedagte, ’n woord, ’n reeks woorde of net ’n reëltjie wat in jou kop opkom. Die vorm kom vanself – deur die medium, deur die woord. Dit gaan nie om ’n verhewe idee of ’n verhewe emosie nie, maar om die suiwer skoonheid van die woord self." Lees meer oor die lewe en werk van Annesu de Vos in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum, saamgestel deur Erika Terblanche.

Short.Sharp.Stories anthology Power: interview with Kate Thompson Davy, author of "Still the sun rises"

Consuelo Roland, Kate Thompson Davy Books and writers 2025-08-11

"The thing about speculative fiction is that it’s always about now."

Persverklaring: Kortlyste van die Netwerk24-kykNET-Rapport-boekpryse bekend

LitNet Boeke en skrywers 2025-08-10

Hier is vanjaar se kortlyste.

Top