Pasgelaai
Reguit met Robinson: Eerder wye voetsoolvlakdialoë
2025-08-01Die Nasionale Dialoog van honderde miljoene rande, met ’n politieke agenda. Ellendige armoede en werkloosheid op veral die platteland. Riool wat deur huise loop. Misdaad. Moedeloosheid oor Suid-Afrika se jeug. Braam Hanekom benadruk vir Freek Robinson die belang van onafhanklike, veelvuldige dialoë op voetsoolvlak, regoor Suid-Afrika, tussen gewone Suid-Afrikaners.
Gewildste plasings op LitNet: 23 tot 29 Julie 2025
2025-08-01Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week van 23 tot 29 Julie 2025.
Die LitNet25-skrywersberaad en die Etienne van Heerden Veldsoirée 2025 in ’n aantal kiekies verbeeld
2025-07-31Die Etienne van Heerden Veldsoirée en die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad het van 25 tot 27 Julie 2025 plaasgevind in Nxuba, die Karoodorp wat beter bekend is as Cradock. Die ATKV-skryfskool was weer deel van die geleentheid.
Seen elsewhere: I was at the Etienne van Heerden Veldsoirée
2025-07-31"I will return to the Veldsoirée because it serves this purpose. It is a safe space for expression, sharing of knowledge and engagement with people smart, critical and open to dialogue."
Persverklaring: Klein Karoo Klassique Galakonsert beloof musikale bekoring
2025-07-31Maestro Richard Cock en die Kaapstadse Feesorkes is terug op die verhoog by Klein Karoo Klassique. Die immergewilde Charl du Plessis Trio en opkomende operaster Nonhlanhla Yende sluit by hulle aan vir die Klein Karoo Klassique Galakonsert op Saterdag 9 Augustus om 19:30.
Gansbaai
2025-07-31"Baie mense het dus oor die jare hier help bou
en kan ons sê ons weet vir seker nou:
“Wie maak vir Gansbaai lekker!”"
Die vlugteling
2025-07-31"Hierdie keer is die stem duidelik. Hy draai om. Sien hoe Matilda tussen die mense deur beur. Die kierie val uit sy hand. Rol knetterend eenkant toe. Hy gee ’n tree in haar rigting. Sy hardloop in sy oop arms in. Druk haar kop styf teen hom vas."
Vrede
2025-07-31"vrede is nie altyd ver nie;
lê nie altyd tussen woude of woestyne
of op oop velde nie."
Ek hoop
2025-07-31"vang my hart elke klank
in die holte waar ek jou bêre
in die hoop dat ek
jou weer sal vind"
Unruly: ’n teaterresensie
2025-07-31"Ek verstaan weldra die rede vir die diep asemhaal, want die onderwerp is ’n vlambare een: Mense is óf teen bobbejane óf vir hulle. Daar is min draadsitters. Elkeen daar ken iemand of is self die slagoffer van bobbejane se verwoesting in huise en tuine."
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: klankopname van "My pad met Breyten"
2025-07-30Johann Rossouw was onlangs aan die woord by die lesingreeks van die Vrystaat Universiteit se Departement Afrikaans-Nederlands, Duits en Franse oor "My pad met Breyten". Hy deel die volledige klankopname met LitNet se lesers.
Emily Hobhouse en Olive Schreiner: Twee koppiges in die Karoo
2025-07-30"Enigmaties en eksentriek. Twee koppige vroue inderdaad. Beide is gebore in die Victoriaanse era. Olive was vyf jaar ouer as Emily, wat in 1860 gebore is."
DPM Botes (1935–2013)
2025-07-30"My gedigte is net die raamwerk waarbinne die leser sy eie gedagtes en sy eie assosiasies kan giet en plaas." Lees meer oor die lewe en werk van DPM Botes in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum, saamgestel deur Erika Terblanche.
Wiskunde: Graad 7-vraestel 1 en memo, derde kwartaal
2025-07-30Is jy in graad 7 en voel jy jy moet meet en pas om elke dag jou werk te kan leer en goeie punte in die Wiskunde-eksamen te kan behaal? Laai hierdie gratis oefenvraestel en memorandum deur Wilhelm du Toit af om jou met jou voorbereiding te help. As jy nou begin werk, sal jy van meet af aan beter resultate sien.
Wat sê Bettina? Wat gaan aan by Buitelandse Sake?
2025-07-30"Hoe veilig is Suid-Afrikaners wanneer hulle oorsee gaan, en hoe seker kan ons wees dat ons land se amptenare gaan help as ons in die sop beland? Die voorbeelde wat ek hierdie maand gesien het, boesem nie veel vertroue in nie."
Persverklaring: TV-benoemings vir vanjaar se kykNET-Silwerskermtoekennings 2025 bekend
2025-07-30Elke jaar gaan die gesogte kykNET-Silwerskermtoekennings vir Film en TV net van krag tot krag. En vanjaar se televisiebenoemdes, wat verskeie genres en formate insluit, weerspieël weer eens die uitsonderlike talent en kreatiwiteit in die Afrikaanse vermaaklikheidslandskap.
Swak gevaar in die tweede kwartaal se skooleksamen? Hier is hulp en raad
2025-07-30"Ek weet van leerders wat in Junie-eksamens gedruip het in vakke soos wiskunde en ander leervakke en die einde van die jaar met ’n 70%-slaagsyfer weggestap het. Hulle het eenvoudig besluit die druippunt is net ’n wekker wat hul wakkergemaak het om die erns van die saak te besef."
Sny hulle in sterre uit deur Fanie Viljoen: 'n resensie
2025-07-30"Ja, Viljoen het bo en behalwe die verskrikking van die natuurramp wat hulle getref het, inderdaad ook gesorg vir die perfekte storm onder daardie tafels. En dit terwyl, in die al vinniger lesende leser se agterkop ’n voorkennis dat almal nie hierdie ramp gaan oorleef nie, klop. Wie gaan, soos Shakespeare se Juliet se versugting vir haar Romeo, in sterre uitgesny word?"
