Pasgelaai

Die vlugtelinge in Europa: hoop en vrees ná die Sylvester-nag in Keulen

Loammi Wolf Seminare en essays 2016-01-20

"In 2015 was die woord van die jaar in Duitsland vlugtelinge, wat kortkop gevolg is deur Je suis Charlie en Grexit."

In memoriam: Pieter Herman Kapp

Christo Viljoen In memoriam 2016-01-20

"Pieter Kapp was benewens gesinsmens en befaamde historikus, volledig mensch." Christo Viljoen het die volgende huldeblyk by Pieter Kapp se gedenkdiens gelewer.

Skryf in vir ATKV-Handevat

Izak de Vries ATKV-Portaal 2016-01-20

"Komaan! Word deel van ’n beter Suid-Afrika. Dit is ’n voorreg!"

Selfbeduiweling

CM SêNet-briewe 2016-01-20

"Oor die aarde heen is daar 'n menigte mense met 'n aangeleerde minagting  ... "

Paul Kruger en die pers in die ZAR, 1890–1895

Heinie Heydenrych LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2016-01-19

"In Mei 1893 is Eugène N. Marais, die redakteur en eienaar van die koerant Land en Volk, egter daarvan aangekla dat hy die President belaster het, en die verloop en uitslag van daardie saak het beslis ’n groot rol gespeel in die regering se besluit om ’n perswet te aanvaar."

Boekresensie: Jou Krugerwildtuin-gids met stories: verkyker, grondpad en kaart deur Frans Rautenbach

Dawid de Wet Resensies 2016-01-19

"Frans Rautenbach het hier, ná sy vyftigtal in besoekjare aan die wildtuin, ’n baie volledige gids vir die groentjiebesoeker saamgestel. Soseer dat jy sommer onmiddellik in jou kar wil spring en een van sy aanbevole roetes na die wildtuin toe wil vat."

Book review: In Our Own Skins: A Political History of the Coloured People

Bill Nasson Books and writers 2016-01-19

"In our own skins: Comfortable or itchy, but stuck with it."

Interview: Die Ju / 'hoan Tsumkwe Dialect / Prentewoordeboek vir Kinders / Children’s Picture Dictionary

Kerry Jones, Naomi Meyer Books and writers 2016-01-19

"Research into our first people's languages is important for our national heritage."

Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 8, November 2015

Dewald Koen Notas, toetse en vraestelle 2016-01-19

"Kyk of jy vir my die son kan vang." In hierdie vraestel van Kingswood College kan jy lees van aktuele sake soos besoedeling en aardverwaring, maar ook oor populêre liedjies soos dié een van Valiant Swart. Laai die vraestel af en begin vandag al oefen vir beter eksamenpunte.

"Your library is your soul": Reflecting on Kate Atkinson’s A God in Ruins

Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2016-01-19

"A God in Ruins is many things. It is the story of a British family set against the historical background of the past century. It is a novel about war and its aftershocks. It is a fine inquiry into human nature. But above all, it is a declaration of love for literature, its power and its manifold mysteries."

Die swakte van woorde

CM SêNet-briewe 2016-01-19

"Dit is nie moontlik om die aarde plat te maak met woorde nie ... "

Uit die argief: Literatuur is voor verliefden

Ingrid Glorie Argief 2016-01-18

"Er wordt wel gezegd dat één mens een ander nooit volledig kan leren kennen. Zo kunnen we ook elkaars literatuur nooit volledig doorgronden en naar waarde schatten. Maar dat is geen reden om niet langer nieuwsgierig naar elkaar te zijn, een gesprek aan te gaan en soms zelfs verliefd te raken."

Wiskundewenke vir ouers aan die begin van die jaar

Marise Oberholzer Skole 2016-01-18

"Wiskunde hoef natuurlik nie net beperk te wees tot huiswerktyd nie. Die kombuis is byvoorbeeld ‘n plek waar kinders die mates aanleer van die meetinstrumente wat ons vir bak en brou gebruik. Op pad na die skool kan kinders verskillende vorme in die omgewing opnoem of die getalle op motors se registrasienommers bymekaar tel."

Resensie van Land van skedels deur Nicola Hanekom

Nico Luwes Resensies 2016-01-18

"Land van skedels is uiteindelik ʼn ritueel oor die gruwelikheid en verskrikking wat oorlog aan die mens, wat nie meer mens geag word nie, doen. Hierdie drama behoort deur alle nasies in hierdie land gelees te word – hierin kry almal stem."

Die raaisel oor Standaardafrikaans

Jan Rap SêNet-briewe 2016-01-18

"Nou die Sondagoggend, op die RSG-program ‘Die Tale Wat Ons Praat’ ... "

Hoedhase

CM SêNet-briewe 2016-01-18

"Dit moet een of ander tyd tot geleerde denkers deurdring ... "

Oor Afrikaans

Jan Rap SêNet-briewe 2016-01-18

"Afrikaans gaan nou met rasse skrede agteruit."

Lug en lig

CM SêNet-briewe 2016-01-18

"Verstand floreer ... "

Interview met Geraldine Reymenants: "Boeiend om in een land te verblijven dat in volle transitie is"

Geraldine Reymenants, Ingrid Glorie, Naomi Meyer NeerlandiNet 2016-01-15

"Na iets meer dan een jaar heb ik echter de indruk dat het Afrikaans een erg levendige taal is, die niet zomaar zal verdwijnen."

USAN-kongres 2016: Volledige program

LitNet Akademies en skole 2016-01-15

Die Departement Afrikaans en Nederlands van die Universiteit Stellenbosch bied van 19 tot 21 Januarie vir die tweede keer ’n samekoms aan van uitgelese jong intellektuele wat gereed staan om gedagtes oor die taal- en letterkunde uit te ruil.

Top