Pasgelaai

Die Afrikaanse wingerd se kleurrykheid

Jason Lloyd Rubrieke 2016-01-04

In die voorwoord in die onlangs vrygestelde Kleur: my lewe, my lied, die (outo)biografie wat Wicomb saam met Amos van der Merwe geskryf het, verwys Adam Small na “die tweeslagtigheid van Wicomb se wit-bruin-grootword”.

Met kitaar, kopdoek en baret

Johann de Jager Poësie 2016-01-04

Johann de Jager bring hulde met 'n Randall Wicomb-gedig.

Establishment

CM SêNet-briewe 2016-01-04

"Die onbeholpe gemeenskap bly oortuig ... "

Kwessie van keuse

CM SêNet-briewe 2015-12-31

"Die ontevredenes kan hul kennis verbreed ... "

Geen skuiling

CM SêNet-briewe 2015-12-31

"Dit is nou bekend dat die hallusinasies  ... "

In memoriam: Rus in vrede, Chris

Abraham H de Vries In memoriam 2015-12-30

"Chris kon 'n storie uitdink op die ingewing van die oomblik (soos 'n gewone mens 'n leuen), dis hoekom sy 'Chriskrasse' nie essays is nie, dis propvol stories. Dis ook hoekom hy opdragwerke kon lewer wat dan hoog aangeprys en selfs bekroon is."

The sober mysticism of Andrew Murray

Pieter GR de Villiers Academic research 2015-12-29

"This revisionist reading of Murray confirms the significant place of mysticism in the Afrikaansspeaking communities of faith in South Africa."

Aanmatigende boelies

CM SêNet-briewe 2015-12-29

"Staan terug sodat die gewaande almagtige gode ... "

Vir Randall Wicomb: 'n Huldeblyk

Hans du Plessis In memoriam 2015-12-28

"Ons huldig ’n groot man met ’n groot stem omdat sy talent nie onder die maatemmer gebly het nie, maar omdat hy dit onselfsugtig gedeel het met enigiemand wat wou luister na die stem wat nie gou gaan stil raak nie."

Uit die LitNet-argief: Ik ben een Afrikaan

Chris Barnard Argief 2015-12-28

"Afrikanerskap was vir baie van ons ’n ongemaklike baadjie om te dra, maar nie Afrikaans nie. Afrikaans was nooit net ’n uniform nie – dit was en bly ’n onderdak." Hierdie bydrae vorm deel van LitNet se skrywersberaad "Briewe deur die lug" (2000)

Die nugtere mistiek van Andrew Murray

Pieter GR de Villiers LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2015-12-28

"Hierdie revisionêre herbesinning oor Murray se mistiek onderstreep dat die mistiek, soos Murray geskryf het, ’n wesenlike, selfs natuurlike, kenmerk van godsdienstige ervaring is en daarom ’n noodsaaklike plek in die godsdienstige diskoers het."

Chris Barnard 15.7.1939–28.12.2015

LitNet In memoriam 2015-12-28

Die gevierde Afrikaanse skrywer Chris Barnard is vroeg Maandagoggend 28 Desember in Pretoria oorlede. Hy was 76 jaar oud.

Glashelder

CM SêNet-briewe 2015-12-28

"Geen kennis van enige wetenskap is nodig vir die weerlegging van onsin nie ... "

Op eie pote

CM SêNet-briewe 2015-12-28

" 'n Gesprek sonder die leiding van onsigbare alwetende geeste ... "

Regsalmanak: Om skoolhoof te wees hou ook maar sy eie risiko’s in

Gustaf Pienaar Rubrieke 2015-12-24

"Twee graad een-leerlinge van 'n laerskool te Kraaifontein in die Kaap het in 1980 op 'n oggend voor skool gespeel toe daar 'n lelike ongeluk was waarin een van hulle ernstig beseer is. Dit het later tot 'n skadevergoedingsaksie gelei."

Sý Kersboom

Floris A Brown Poësie 2015-12-24

"Met 'n opgewondenheid heelaand deur
kouse opgehang teen die kaggelmuur ..."

Korrels en kaf

CM SêNet-briewe 2015-12-24

"Alles wat nodig is om te bestaan, is waarneembaar ..."

Groete vir Kersfees

Hennie Fritz SêNet-briewe 2015-12-24

"Deur die verloop van tyd en die verwerking van gedagtes, het my gemoed sy eie lewenswyse vir die behandeling van 'n steurnis in die binneste ontwikkel."

Om te wees of nie ...

Reusedwerg SêNet-briewe 2015-12-24

"In die gees van die tyd van die jaar hou ek maar by myself, pla en ontstig niemand nie."

Omtrent taalberegtiging in hoëronderwys

Gert van der Westhuizen Seminare en essays 2015-12-23

"Daar is 'n nasionale gesprek nodig oor die noodsaak van universiteite om akademiese hooftale te bevorder."

Top