Pasgelaai

#litnetwoord2015: Die HAT se kortlys

LitNet LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2015-12-15

"Boaan die HAT se alfabetiese lys staan ’n eponiem ..."

Die Tallinn Black Nights Filmfees en Suid-Afrikaanse rolprentfeeste

Martin Botha Film 2015-12-15

Martin Botha was in November vanjaar deel van die FIPRESCI-jurie by die Black Nights Filmfees in Tallinn, Estland. Hy vergelyk dié fees met Suid-Afrikaanse rolprentfeeste

Red die SASNEV-gebou in Pinelands

Dorothea van Zyl NeerlandiNet 2015-12-15

Die Curatorium van die Willem de Zwijger Stichting in Nederland beoog om die gebou van die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) in Pinelands te verkoop. As jy nie saamstem met die verkoop van die gebou nie, teken hierdie petisie.

Uitgedien

CM SêNet-briewe 2015-12-15

"Daar word steeds met eindelose geduld geluister na die preke ..."

Twintig-sestien

Hennie Fritz SêNet-briewe 2015-12-15

"Die plek waar ek my dagtaak volvoer se deure het Vrydag reeds vir die vakansie gesluit."

Boekresensie: Die Verdwyning van Billy Katz deur Chris Karsten

Org Potgieter Resensies 2015-12-14

"'Karakters dryf my stories, nie gebeure nie. Ek hou veral van karakters wat bietjie afwyk van die geykte vorm en wat gedryf en gemotiveer word deur ou spoke wat soms vir hulle bekend lyk, soms onbekend.' En dit werk!"

Boekresensie: Icons - Imaging the Unseen deur Daniël Louw

Pieter GR de Villiers Resensies 2015-12-14

Waarom 'n boek oor ikone in ‘n tyd dat groot maatskaplike en sosiale tema’s eerder bespreek behoort te word? "Die hemel weet, tydiger kon hierdie werk nie op die toneel verskyn het nie." 

Sin van plek, ingeplaastheid en bioregionaliteit in ’n kunstenaarsboek-installasie, Mooirivier: weerspieëling en weerklank

Franci Greyling LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2015-12-14

"Hierdie artikel bespreek ʼn praktykgebaseerde navorsingsprojek: ʼn kunstenaarsboek-installasie met die Mooirivier in die Potchefstroom-omgewing as tema."

Protreptic and paraenetic: perspectives on the transition in book 10 of Augustine’s Confessions

Annemaré Kotzé Academic research 2015-12-14

"The article forms part of a bigger project on the nature of exhortative texts as well as an endeavour to arrive at a nuanced description of the exhortative characteristics of Augustine’s Confessions."

Sense of place, emplacement and bioregionality in an artist’s book installation, Mooirivier: weerspieëling en weerklank (“Mooi River: reflection and echo”)

Franci Greyling Academic research 2015-12-14

"This article discusses a practice-based research project: an artist’s book installation, with the Mooi River in the Potchefstroom environment as a theme."

Winnie the Pooh at the Artscape

LitNet Teater 2015-12-14

Performances take place at Artscape Theatre until December 23 - daily at 10:30.  

Protreptiek en paranese: perspektiewe op die wending in boek 10 van Augustinus se Confessiones

Annemaré Kotzé LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2015-12-14

"Die openingsparagrawe van boek 10 van die Confessiones word ontleed om aan te toon hoe dit ’n kontras vorm met die voorafgaande nege boeke, waar protreptiese kommunikatiewe doelstellings sterk op die voorgrond is."

Boekresensie: Immer wes deur Irma Joubert

Elbie Adendorff Resensies 2015-12-14

"Immer wes verwoord nie net die verhaal van ’n vrou in oorloggeteisterde omstandighede nie, maar verwoord veral die verhaal van hoop en ’n toekoms uit oorlog uit."

Lekker musiekonderhoude van 2015

Henry Cloete Musiek 2015-12-14

Watter musiekonderhoude sal Henry Cloete van 2015 onthou? Hier is sy lys.

PEN Afrikaans: ’n Feestyd-boekbonus met die komplimente van Taalgenoot

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2015-12-11

Met die klik van jou muis kan jy nou gratis ’n Krismisboks in PDF-formaat aflaai.

Oor die transkripsie van Vlam in die sneeu se liefdesbriewe

Erika Viljoen Boeke en skrywers 2015-12-11

"Die briewe ís baie intiem - maar die naïewe en ewige hoop daarin, die durende en universele verlange, die skreeusnaakse beskrywings van die tyd waarin hulle geleef het en die hartroerende alledaagshede bewerkstellig ’n gemaklike afstand waarin ons onsself herken."

Foto's: Babalela-geskenkpakkies maak kinderharte bly

Izak de Vries ATKV-Portaal 2015-12-11

"Toe, nadat die kindertjies baie hard geroep het, daag die Babalela op."

#litnetwoord2015: Die ATKV se kortlys

LitNet LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2015-12-11

Die ATKV se benadering was om na woorde te kyk wat 'n hoë gebruiksfrekwensie gehad het en dan ook wat van ‘n populêre aard is. 

#litnetwoord2015: Die WAT se kortlys

LitNet LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2015-12-11

Hier is die WAT se kortlys: tien woorde met ʼn hoë gebruiksfrekwensie in 2015.

Onderhoud met ’n uitgeweke skrywer: Paola Gomez (Colombia)

Bettina Wyngaard Skrywersonderhoude 2015-12-11

"My belangstelling in sosiale geregtigheidskwessies en magswanbalanse is die kern van my kreatiewe werk."

Top