Pasgelaai
Die nag toe ek amper verkluim het
2015-06-29 Dis nou weer winter en koud, en ek dink weer daaraan ... Dit moes in 1965 of daar rond gewees het en in dit was beslis in Juliemaand, wanneer die Karoo op sy koudste is. Ek was nog bloedjonk, nog nie twintig nie. Ek gooi duim van Pretoria af na Oos-Londen. Geld het ek nie […]
Betrekking beskikbaar: Lektor by Departement Afrikaans, Universiteit van Pretoria
2015-06-26Aansoeke word ingewag vir hierdie betrekking. Sluitingsdatum: 3 Julie 2015.
Book review: The Death's Head Chess Club by John Donoghue
2015-06-26"Even if they are 'only' fiction, at the root of such [historical war - editor's note] novels is a reality where pure evil manifests in human form and, as Donoghue’s narrator notes, the voices of the dead 'clamour to be heard'. This is precisely why the task of imagining these stories bears a great responsibility and should not be undertaken lightly."
In Memoriam: Patrick Cull
2015-06-26"Die dood van die voorslagjoernalis Patrick Cull verlede week het my herinner aan die bywoning van my eerste politieke partykongres, my ontmoeting met hom en hoe hy oudpresident Thabo Mbeki laat lag het."
Boekresensie: Judaskus deur Rudie van Rensburg
2015-06-26"Die boek is baie visueel sonder om in beskrywing vas te val. Dis duidelik dat Van Rensburg die plekke ken waaroor hy skryf en dat hy weet van dinge soos filatelie en polisieoptrede. Die onderliggende komplot is ook intrigerend en ontvou op sy tyd terwyl die pas in sy geheel danksy die baie gebeure en gereelde toneelwisseling terselfdertyd goed volgehou word."
Boekresensie: Swemlesse vir 'n meermin deur Marita van der Vyver
2015-06-26Swemlesse vir ’n meermin is ’n voortreflike opvolger vir Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom. Dié tweeluik sal tienerlesers boei en selfs ’n paar volwasse lesers met nostalgie aan hul tienerjare laat dink. Met haar jongste jeugroman bewys Van der Vyver weer eens dat sy in voeling is met haar lesers en weet wat in tieners se koppe broei.
Uit 'n klaskamer op die Kaapse Vlakte I | Diary of a teacher I
2015-06-26"Ek kan nie nou op 'homonieme' en 'akronieme' fokus nie. Hierdie kinders sit met groter probleme as Afrikaanse huiswerk ..."
WF 2015: Hier is ons wenners!
2015-06-26Die beoordelaars het gewik, gekik en geweeg en op die wenners vir LitNet Akademies se tweede wetenskapfiksie-kortverhaalkompetisie besluit.
Tirza: Die moderne mens se bestaanskrisis
2015-06-26"Saam met eksistensialisme ondersoek Grunberg ook die moderne humanistiese wêreldbeskouing en die uitwerking daarvan op ’n individu wat in ’n bestaanskrisis vasgevang is."
Interview about Cape Rebels at the National Arts Festival
2015-06-25An e-interview between Paul Murray and Tony Jackman about Cape of Rebels, a play which tackles freedom of the press in two different eras of upheaval in South Africa, and to be staged at the National Arts Festival.
Op die spoor van Barend van Niekerk
2015-06-25As skoolseun skryf hy 'n brief vir DF Malan. Wat het daarna van Barend van Niekerk geword?
Verouderd
2015-06-25 Die denkwyse van die filosowe van weleer is van weinig waarde by die ontwikkeling van rasionele en logiese denke. CM
Erfenis duurder as grond
2015-06-25 Dit mag dalk net moontlik wees dat my nalatenskap groter waarde as die lees van my testament sal inhou. Êrens sal iemand tog iets erf en ander, moontlik niks. Ons gesinsvriend en my braaimaatjie is ’n klompie dae gelede saam met haar nooi veearts toe. Haar nooi het die middag egter alleen huis toe gekom. […]
Vonnisbespreking: Aksie weens onregmatige lyding vanweë gestremdheid (wrongful life)
2015-06-25"Ons doen aan die hand dat die aksie weens onregmatige lyding vanweë gestremdheid wel binne die sfeer van die deliktereg erken behoort te word, omdat al die elemente van ’n delik goedskiks binne die toepassingsgebied van die aksie neerslag kan vind."
Vaughan Gardiner: "Ek hou daarvan om ’n hand te hê in alles wat ek vrystel"
2015-06-24Die sanger en liedskrywer Vaughan Gardiner het pas ’n nuwe album, Sit vanaand op herhaal, uitgereik.
Denis Beckett's discussion of eight travel books at the JM Coetzee | Athol Fugard Festival 2015
2015-06-24"Darryl says I need only comment on why the winner wins. But when I’ve won competitions I haven’t cared why I won. It’s when I didn’t that I wanted to know what the judge thought of my entry. So my penance for taking on this job is I give everyone a comment."
Reader's review: Wasted by Mark Winkler
2015-06-24"If we are to listen to one another, and to one another’s stories, we must be willing to recognise not only our own wounds but the wounds of others."
