Pasgelaai

Heersende bombasme

CM SêNet-briewe 2015-12-11

"By die geringste teken van intelligensie ... "

My waarneming van Johannes Meintjes

Jaco Fourie SêNet-briewe 2015-12-11

"Een van vele kunstenaars wat deel vorm van die Wonder van die Afrikaner ..."

Gesprek: "Meneer, ek wil net iets word ..."

Estelle Kruger, Henry Fillies, Aslam Fataar Onderhoude 2015-12-10

Hoe styg 'n werkersklaskind uit bo sy omstandighede? Hier gesels drie opvoedkundiges oor hoe jou denke jou keuses beïnvloed.

Deon Meyer: die gas by die WAT se Woordpret

Willem Botha Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2015-12-10

"Deon Meyer was op Vrydag 20 November die gas by die WAT se Woordpret.  Bergsig Landgoed het hul Icarus-wynreeks kom bekend stel by die skepper van Ikarus se praatjie."

Kersfees 2015 saam met Leserskring: Wenner aangekondig

LitNet Wen 2015-12-10

'n Gelukkige LitNet-leser het 'n heerlike boekpakkie met komplimente van Leserskring gewen. Kyk wie die wenner is.

Nagligte: "Dalk is ons maar net late bloomers"

Henry Cloete Musiek 2015-12-10

"Soos die meeste eerste albums het ons obviously ons tyd gevat met nie net die skryf nie, maar ook die konsep."

Mark Behr: Die Judas, sy dertig silwerstukke en die Goldies-verraad

Bettina Wyngaard Rubrieke 2015-12-10

"Dis wat sy verraad so erg maak. Ons het hom vertrou, en intussen het ons mekaar met agterdog bejeën."

LitNet: Jou aktivis

LitNet Nuusbrief 2015-12-10

LitNet: Jou aktivis

Konstriktor

CM SêNet-briewe 2015-12-10

"Tot dusver is opvoeding 'n effektiewe middel ... "

Johannes Meintjes en sy rare sin vir terloopse en toevallige detail

Humphries du Randt SêNet-briewe 2015-12-10

"n Uitstaande, en vir my nou aktuele kenmerk van een van ons veelsydigste Afrikaanse beeldende kunstenaars en skrywers wyle Johannes Meintjes van Molteno, was sy ongeëwenaarde ryk en rare sintuig om aan 'n oënskynlik toevallige retoriese besonderheid profetiese uitdrukking te gee ..."

Begrafnis op Stilbaai

Christof Heyns Fiksie 2015-12-09

"'This way please, down Paradise Road,' sê ʼn jong vrou vanaf een van die advertensieborde. Haar wit glimlag is net so natuurlik en spontaan as die van die mense in die strate. 'Sri Lanka – where dreams come true', lees ʼn ander bord met President Rajapaksa se alomteenwoordige gesig daarop."

A critical comparison between the views of Basil of Caesarea, John Chrysostom and Ambrosiaster on the treatment of slaves

Chris L de Wet Academic research 2015-12-09

"This article compares the views of the church fathers Basil of Caesarea, John Chrysostom and Ambrosiaster on the treatment of slaves."

Foto's: Die ATKV vier Wêreldvigsdag in Atlantis

Izak de Vries ATKV-Portaal 2015-12-09

Op Dinsdag 1 Desember het die Atlantis-tak van die ATKV Wêreldvigsdag gevier. Die inisiatief is ‘n aantal jaar gelede deur Tannie Francis Brown, wat ook een van die finaliste in die 2015 ATKV-Liedjieslypskool was, begin.

Video en foto's: ATKV-Rieldansfinaal 2015

Naomi Bruwer ATKV-Portaal 2015-12-09

Die tiende ATKV-Rieldansfinaal is op 5 Desember by die Liqui-fruit Amfiteater in die Paarl aangebied.

Nuusberig 2: Studentesimposium in die Natuurwetenskappe by die Universiteit van die Vrystaat

Corlietha Swart Akademies en skole 2015-12-09

"Terminologie-ontwikkeling op elke denkbare studieveld in 'n verskeidenheid tale in ons multitalige landsopset bemagtig alle taalgroepe ..."

Tel jou woorde voor jy skryf

Jean Oosthuizen, Ernst Kotzé Onderhoude 2015-12-09

Mense wat  dink hulle kan lasterlike sms-boodskappe of haatspraak op sosiale media onder vals profiele die wêreld instuur en daarmee wegkom, kan hulle lelik misgis en hulle rieme in die hof styfloop.

Nuusberig 1: Studentesimposium 2015, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein

Ernie Langner Akademies en skole 2015-12-09

Op 29 en 30 Oktober 2015 het die departemente chemie en fisika van die Universiteit van die Vrystaat die vyftiende jaarlikse Studentesimposium in die Natuurwetenskappe aangebied, in samewerking met die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK).

’n Kritiese vergelyking tussen Basilius van Sesarea, Johannes Chrysostomus en Ambrosiaster se sienswyses aangaande die behandeling van slawe

Chris L de Wet LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2015-12-09

"Al drie die skrywers op wie hierdie artikel fokus, het slawerny aanbeveel solank as wat slawe regverdig behandel is en lyfstraf slegs met gematigde geweld toegepas is."

WAT: Borg 'n woord voor Kersfees

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2015-12-09

Indien jy nog vanjaar aan die WAT se Borg 'n Woord wil deelneem, is 18 Desember die laaste geleentheid as jy jou sertifikaat voor Kersfees wil ontvang of vir iemand 'n woord vir Kersfees wil borg. Hier is nog inligting oor hoe om 'n woord by die WAT te borg.

Boekresensie: Die dag na die rowers opgedaag het deur Johan Pienaar

Elize Parker Resensies 2015-12-09

"Vir alledaagse geluk sal dit bydra as jy leer om nie uit te stel nie, laf kan wees en weet hoe belangrik dit is om mense behoorlik te groet met die aankoms- en die vertrekslag. Sy wye verwysingsveld oor populêre sielkunde, Afrikaanse digkuns sowel as erkende, geliefde skrywers van geestelike boeke, maak hierdie boek ‘n klein biblioteek van alledaagse en antieke wysheid."

Top