Pasgelaai

Boekresensie: The Good Story deur JM Coetzee en Arabella Kurtz

Marianne de Jong Resensies 2015-12-02

"Die boek is nie bloot gemik op literêre belangstellendes en Coetzee-aanhangers nie. Lesers wat self al terapie, veral psigoanalitiese terapie, beleef het, sal identifiseer met die pasiënt se frustrasie as ‘n terapeut nie ‘n 'waarheid' oor homself, sy familie of sy baas wil onthul nie. Hulle sal waarskynlik saamstem met Coetzee se verbygaande opmerking dat psigoanalitiese terapie lank en duur is."

Kirby van der Merwe se woord van die jaar 2015

Kirby van der Merwe LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2015-12-02

Wat is Kirby van der Merwe se #litnetwoord2015?

Stephanus Muller se woord van die jaar 2015

Stephanus Muller LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2015-12-02

Wat is Stephanus Muller se #litnetwoord2015?

Afrikaans vir almal – 'n onderhoud

Jean Oosthuizen, Isabel Uys Skole 2015-12-02

"Dit maak dit vir leerders maklik om huiswerk en eksamenvoorbereiding te doen."

Karina Magdalena Szczurek se woord van die jaar 2015

Karina Magdalena Szczurek LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2015-12-02

Wat is Karina Magdalena Szczurek se #litnetwoord2015?

Sentence constructions characteristic of Afrikaans legal language

Eleanor Cornelius Academic research 2015-12-02

"Lay readers often experience problems with the peculiarities of legal language [...]. The aim of this article is to identify the syntactic properties of Afrikaans legal language that cause processing problems for lay readers of legal texts."

Sinskonstruksies kenmerkend van Afrikaanse regstaal

Eleanor Cornelius LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2015-12-02

"Lekelesers ondervind gereeld probleme met die taalgebruik in regsdokumente soos parlementswette en in verbruikersdokumente soos koopooreenkomste en testamente." 

Die voordeel van kennis

CM SêNet-briewe 2015-12-02

Iemand wat nie weet wat 'n gat is nie ...

Silver for LitNet at Arts Journalism Awards

LitNet Lifestyle and entertainment 2015-12-01

LitNet is among the websites and blogs awarded at this year's Arts Journalism Awards.

Dominique Botha se woord van die jaar 2015

Dominique Botha LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2015-12-01

Wat is Dominique Botha se #litnetwoord2015?

Peter Snyders se woord van die jaar 2015

Peter Snyders LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2015-12-01

Wat is Peter Snyders se #litnetwoord2015?

Alfred Schaffer se woord van die jaar 2015

Alfred Schaffer LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2015-12-01

Wat is Alfred Schaffer se #litnetwoord2015?

Woordekramery

CM SêNet-briewe 2015-12-01

"As die twisters erudiet was ..."

Kommentaar op Gert Rautenbach se brief van 19 November 2015

Jan Rap SêNet-briewe 2015-12-01

"Dit is vir my te goed dat die standaard opmerking van die ontgogeldes, wanneer na die teenswoordige sirkus verwys word, is “ja ek weet alles is nie maanskyn en rose nie ...”

Afrikaans?

Rietha Zondagh SêNet-briewe 2015-12-01

"Ek dink Jan Rap gaan vir my vies wees ..."

De Wallen: "Ons is maar van nature bietjie links van die regering"

Henry Cloete Musiek 2015-11-30

"Dit is op die ou end van die dag wat my laat opstaan in die oggend. Ek kan op enige given dag die twee albums in my hande vashou en net dankbaar wees vir die beste vyf jaar van my lewe."

Gangs of Ballet: "We had to reinvent ourselves"

Henry Cloete Musiek 2015-11-30

"At the end of the day you have human beings creating music to communicate to other human beings, which is a simple but essential concept ..."

US-Raadsbesluit: US verbind tot meertaligheid sonder uitsluiting

LitNet Seminare en essays 2015-11-30

"Die Raad verklaar onomwonde dat taal nooit enige hindernis mag wees vir enige student wat voorgraads of nagraads aan die US wil studeer, en nie óf Afrikaans óf Engels magtig is nie."

LitNet Akademies word bekroon met twee ATKV SA Akademie-pryse

LitNet Akademies en skole 2015-11-30

Twee van die vier ATKV SA Akademie-pryse vir geesteswetenskaplike artikels is vanjaar aan LitNet Akademies-artikels toegeken.

Antoinette Louw se woord van die jaar 2015

Antoinette Louw LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2015-11-30

Wat is Antoinette Louw se #litnetwoord2015?

Top