Pasgelaai

PEN Afrikaans Nuusbrief – Wat was jou woord van 2015?

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2015-12-09

Oor: Nuwe Afrikaanse boeke in November en Desember; die woorde van die jaar; 'n terugblik op PEN Afrikaans se bedrywighede en die mondigwording van Kwela

Plakboek: #litnetwoord2015

LitNet Wen 2015-12-08

'n Plakboek vol woordomskrywings, verduidelikings, foto's en bepeinsinge rondom vanjaar se #litnetwoord2015.

Human rights, the environment and environmental constitutionalism

Louis Kotzé Academic research 2015-12-08

"The gradual rise of environmental constitutionalism in scholarly debates suggests a deliberate, albeit (still) hesitant attempt to view anew the human rights-environment debate through a constitutional lens."

Menseregte, die omgewing en omgewingskonstitusionalisme

Louis Kotzé LitNet Akademies (Regte) 2015-12-08

"Deurdat omgewingsbewaring toenemend verskans word in grondwette, vernaamlik by wyse van omgewingsmenseregte, word die moontlikheid geskep om omgewingsbelange in ’n juridiese sin te verhef en om geleidelik aan die omgewing groter status te verleen binne die grondwetlik-beskermende domein van regstelsels oor die wêreld heen."

Vroue in die oorlog: 16 eeue van onderdrukking?

Vita du Preez, Izak de Vries PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2015-12-08

"Moenie vroue probeer verstaan nie. Waardeer en respekteer ons net."

16 Dae van Aktivisme

Marthé McLoud Poësie 2015-12-08

"Kyk hoe rondomtaliedraai die vlieë en muggies
om hulle, kompleet soos die bodemkringe
van ‘n tuinpot waaruit die dood lek."

Remembering and forgetting: Reflections on Francois Smith’s novel Kamphoer

Chris van der Merwe, Pumla Gobodo-Madikizela, Francois Smith Opinion 2015-12-08

"We tend to say so easily, forget about the past and go on to the future; it just does not work. The real challenge is to remember, perpetrators as well as victims, to remember what needs to be worked through and what needs to be forgiven. And then try and work against the natural tendency of continuing the pattern of oppression, with only a reversal of the roles from time to time."

Oopmaker

CM SêNet-briewe 2015-12-08

" 'n Kort kursus in die bewysreg ... "

#litnetwoord2015: Derde golf inskrywings

LitNet Wen 2015-12-07

Hier is nog 'n golf inskrywings vir LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015. Ons plaas spoedig woordomskrywings en begin ook hierdie week die kortlyste saamstel.

Nie-akademiese notas by die lees van Vry- deur Gilbert Gibson

Natie Botes Resensies 2015-12-07

"Ek het gestem, ek het ‘n stem. Ek is dus vry.

Of is ek net kwansuis
vry-?"

En so is Vry-.

“Akkedisdis eet die visvis”: Oral narrative and personal transformation in the Karoo – a case study

Jaco Kruger Academic research 2015-12-07

"The nature of De Wee’s oral expression is rooted in her outstanding innate capacity for creative oral expression, her energetic and inquisitive personality, and her rural upbringing."

In Parys: ’n paar dae later

Jannike Bergh Menings 2015-12-07

"Van oorlog en terreur is daar niks om te begryp nie."

16 dae van aktivisme: Geen geweld teen vroue en kinders

Sophia Kapp Menings 2015-12-07

"Jy roei nie hierdie ding binne 16 dae uit nie. Jy roei dit nie eers binne een geslag uit nie. Gesinsgeweld is nie iets wat per geleentheid gebeur omdat mense se humeure onbeteueld geraak het of omdat iemand gesuip by die huis opgedaag het nie. Dit gebeur ook nie omdat ’n vrou se rok te kort was of omdat ’n kind teruggepraat het nie."

“Akkedisdis eet die visvis”: Orale narratief en persoonlike transformasie in die Karoo – ’n gevallestudie

Jaco Kruger LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2015-12-07

"De Wee se narratief verwoord haar pogings om haarself en haar sosiale omgewing te transformeer deur die beklemtoning van sekere persoonlike en sosiale kwessies, veral haar stryd met epilepsie en ongeletterdheid, asook die dinamika van politiek, klas, gender en ouderdom."

Uit die argief: Twee jaar ná die afsterwe van Nelson Mandela

LitNet Argief 2015-12-07

Nelson Mandela is op 6 Desember 2013 oorlede. Lees hoe LitNet aan hom hulde gebring het.

Ewige botsing

CM SêNet-briewe 2015-12-07

"Die ewiglewendes is vasbeslote ... "

Stigtingstoespraak van die Afrikaanse Alumni-vereniging: Afrikaans en universiteite

Johann Rossouw Seminare en essays 2015-12-04

"As die finansiers en opvoeders van die private Afrikaanse universiteitswese sekere uitdagings te bowe kan kom, sal Afrikaans weer kan word wat sy eens op ’n tyd was, naamlik in die woorde van wyle Jan Rabie, Suid-Afrika se grootste nierassige prestasie."

Anna M Louw (1912–2003)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2015-12-04

"Ek is van nature ’n eenloper. Ek is agterdogtig teen in die bondel doen. Ek is geen meeloper nie. Wat sal die ander skrywers van my dink as ek my laat voorsê?" – Anna M Louw

Onaangenaam toe

CM SêNet-briewe 2015-12-04

"Die natuur kon darem ..."

Mieta

Hennie Fritz SêNet-briewe 2015-12-04

"Dis al tien-oor-agt. Mieta sal seker nou-nou hier wees."

Top