Pasgelaai

'n Prosesevaluering van 'n verkeersoortrederswerkopdrag

Carel van Wyk, Mariëtte Joubert LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2015-12-21

"Dit het dalk tyd geword dat daar in Suid-Afrika se regstelsel meer voorsiening gemaak word vir doeltreffende rehabilitasieprogramme eerder as blote boetes of tronkstraf."

Voorland

CM SêNet-briewe 2015-12-21

"Elkeen wat nie met die werkinge van die natuur vrede kan maak nie ... "

Maniere of opvoeding of gene?

Daan Smit SêNet-briewe 2015-12-21

"Soms verwonder ek my aan die Afrikaanssprekende mens ... "

'n Kersfeeswens

FC Boot SêNet-briewe 2015-12-21

"Hiermee my Kersfeeswens vir al die LitNetlesers."

“Do not call me ‘jy’ and ‘jou’”. The use of u as an Afrikaans form of address in the 21st century. Results of a pilot study

Nerina Bosman, Annél Otto Academic research 2015-12-18

"In this article, the current usage of Afrikaans forms of address is discussed by focusing on the results of a quantitative study regarding the use of the formal pronoun u."

Muismis en peper

CM SêNet-briewe 2015-12-18

"Om aan die dood te wurg ... "

LitNet: Jou #

LitNet Nuusbrief 2015-12-17 Klik hier om hierdie nuusbrief te lees. | Click here to view this newsletter.  

Wat is LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015?

LitNet LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2015-12-17

Hier is die wenner.

Singin’ in the rain: Dis ’n bruisende gebeurtenis!

Danie Botha Teater 2015-12-17

"Die ouditorium is vol. Die gehoor reageer byna aanhoudend. Die sangers en dansers bly energiek. Die uitvoering stu sterk voort."

“Moenie my ‘jy’ en ‘jou’ nie” – die gebruik van u in die 21ste eeu. Resultate van ’n loodsondersoek

Nerina Bosman, Annél Otto LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2015-12-17

In hierdie artikel lewer Nerina Bosman en Annél Otto verslag van ’n kwantitatiewe loodsstudie na die gebruik van u.

'n Groot ontbloting

CM SêNet-briewe 2015-12-17
"By die ontwikkeling van 'n verstand ..."
 

African Library: Luuanda – Short Stories of Angola by Josè Luandino Vieira

Annie Gagiano Books and writers 2015-12-15

"I strongly recommend that all readers encounter for themselves the charming, humane, by turns hilarious and profound tales contained in this collection ..."

Flieks 2015: Suzette Kotzé-Myburgh se toptienlys

Suzette Myburgh Film 2015-12-15

"Ná ’n paar ligpunte vroeg in die jaar was hierdie fliekjaar so droog soos ons wye en droewe land in die greep van El Nino."

Direkteur: Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM), Paarl

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2015-12-15

Die ATM verlang die dienste van ’n geskikte kandidaat as uitvoerende hoof vanaf 1 Julie 2016. 

#litnetwoord2015: die kortlys

LitNet LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2015-12-15

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015-kompetisie: Hier is LitNet se kortlys.

Discharge of the accused at the close of the case for the prosecution: Public opinion and the right to a fair trial in terms of the accusatorial system of criminal procedure

Deon Erasmus Academic research 2015-12-15

"It is concluded that although public opinion plays a role during the interpretation of the Constitution and the application of the law of criminal procedure, public opinion remains subservient to the long-term values which the Constitution endeavours to foster and protect."

Ontslag van ’n beskuldigde na die sluiting van die vervolgingsaak: openbare mening en die reg op ’n billike verhoor ingevolge die akkusatoriese strafprosesregstelsel

Deon Erasmus LitNet Akademies (Regte) 2015-12-15

"Adjunkregterpresident Traverso het op 8 Desember 2014 die aansoek om ontslag, na sluiting van die vervolgingsaak teen Shrien Dewani, wat aangekla was van sameswering tot ontvoering, roof en moord van sy vrou, Anni, toegestaan. Hierdie beslissing was vir die oorledene se familie en lede van die publiek in die algemeen ’n skok ..."

Stadige klim na Groot Hoogtes

Jannie van Rensburg Reis 2015-12-15

"In my opkyk, sien ek die magiese berg voor my. Die sneeugletsers teen die piek gloei in die maan ..."

#litnetwoord2015: Die Taalkommissie se kortlys

LitNet LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2015-12-15

Die Taalkommissie se belangrikste kriterium wat aangelê toe hul kortlys saamgestel is, is of 'n woord opgeneem kan word in die AWS.

O red ons liewe God van die taalklousulekomplot

Jaco Alant Seminare en essays 2015-12-15

"Kortom, mense ontwikkel hulle taal nie uit nood nie (lees: oor hulle nie Engels magtig is nie), maar omdat hulle hulself en hul kinders, hulle 'mense', om een of ander rede in hul taal wil laat geld."

Top