Pasgelaai

Skryf nou in vir die Sanlam reisverhale-slypskool tydens Woordfees 2016

LitNet Skryfsake en rubrieke 2016-01-11

LitNet bied op 5 Maart ’n reisverhale-slypskool aan met skrywers Johan Bakkes, Gerrit Rautenbach en Nanette van Rooyen aan die woord.

Kwyl

CM SêNet-briewe 2016-01-11

"Dit was nie nodig om gode en geeste te skep om seks te beheer nie ..."

2016 vir die president

Reusedwerg SêNet-briewe 2016-01-11

"Het die afgelope week een dag nogal 'n heel interessante gesprek met 'n jong swart man gevoer ..."

Matriekuitslae: die onderwyser se skuld

Mettie SêNet-briewe 2016-01-11

"Die matriekuitslae 2015 is bekend. Die ontleedmesse werk oortyd ... "

Droogte in die kop

CM SêNet-briewe 2016-01-11

"Die gebreke van die mens veroorsaak nie natuurverskynsels nie ..."

An American in South Africa ...

Reusedwerg SêNet-briewe 2016-01-11

"Ons Afrikaners is nie net sleg soos ons gedurig moet hoor nie."

Vryheid van spraak ... Wees versigtig wat jy sê.

FC Boot SêNet-briewe 2016-01-11

’n Onbewaakte oomblik en ’n mening waarskynlik in goedertrou uitgespreek besorg Gareth Cliff ’n Idols-trekpas op Saterdag 9 Januarie.

11 January: Charl-Pierre Naudé will be in coversation with Nachoem Wijnberg

LitNet NeerlandiNet 2016-01-11

The Afrikaans poet Charl-Pierre Naudé will be in coversation with his visiting Dutch counterpart Nachoem Wijnberg on Monday, 11 January at UNISA’s Muckeneuck campus.

2015-matriekuitslae: 'n blink toekoms wink

LitNet ATKV-Portaal 2016-01-08

"Die toename in die 2015-slaagsyfer onder leerders van skole wat armer areas bedien, is verblydend – sowel as die feit dat die gaping in die slaagsyfers van skole in bevoorregte areas en skole in armer areas, vernou het."

Chris Barnard gegroet

Izak de Vries In memoriam 2016-01-08

Op Woensdag 6 Januarie 2016 is afskeid geneem van Chris Barnard tydens ’n gedenkgeleentheid by die huis wat hy en Katinka Heyns op Onrus gedeel het.

Onuitspreeklik normaal

CM SêNet-briewe 2016-01-08

"Daar het gister twee ou mense met 'n motor met 'n stukkende wiel langs 'n pad gestaan ..."

Grammatika 0,5 - 0 - 0,5 vir Albert Nothnagel

Jan Rap SêNet-briewe 2016-01-08

"’n Ene Albert Nothnagel sê nou die dag op Praatsaam..."

Chris Barnard (1939–2015)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-01-08

“Ek weet uit dure ondervinding ’n roman is op sy heel beste tot nét voor jy die eerste sin neergeskryf het. Daarná, sin vir sin, begin jy sy moontlikhede beperk.”

Sewe lesse wat #PennySparrow my leer

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-01-07

"Ek is moeg daarvoor dat mens jou nie kan draai in hierdie land sonder dat iemand jou moet herinner aan jou kleur nie."

Uit die argief: Afrikaans: Kombuis, paleis, kerkhof?

Leon Rousseau Argief 2016-01-07

"Eugène Marais het 100 jaar gelede die 10 reëls van 'Winternag' geskryf en daarmee gewys dat Afrikaans die vermoë het om soos Aspoestertjie uit die kombuis te kom en ’n prinses te word."

Vrouebestuurders moet verban word

Angus SêNet-briewe 2016-01-07

"Net vanoggend nog, toe gebeur dit ..."

Mpho Tutu se troue: die laaste strooi wat die gaykameel se rug breek?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-01-06

"Die knoop wat Mpho Tutu verlede week deurgehaak het, kan die gesprek rondom menslike seksualiteit met rasse skrede vorentoe stuur, of dit heeltemal tot stilstand ruk."

US Woordfees se teateraanbod die beste ooit

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-01-06

Die 2016 US Woordfeestoneelprogram bied voorwaar iets vir elke smaak. Van 'n klug tot drama, eenpersoonsoptredes tot groot rolverdelings, klassiek tot splinternuut geskryf.

Geen hel

CM SêNet-briewe 2016-01-06

"Staak die alewige sonde-gesanik en kom aan die lewe ..."

Keer die smart

CM SêNet-briewe 2016-01-05
"Ons moet tog vir mekaar vra om aan die lewe te klou vir solank as wat dit kan ..."
Top