Pasgelaai
Skrywers wat opgeneem word in die US Woordfeesbundel 2016 bekend
2016-01-14Die US Woordfees publiseer vanjaar vir die eerste keer ʼn kortverhaalbundel. Uit ’n totaal van 99 inskrywings is 24 skrywers se verhale gekies.
Astrid Roemer: Onverwagse wenner van die PC Hooft-prys 2016
2016-01-14Die Surinaamse skrywer Astrid Roemer het die PC Hooft-prys vir 2016 gewen. "Dit word geïnterpreteer as meer as net die bekroning van ’n individuele skrywer, maar ook as erkenning van die Nederlands-Surinaamse literatuur. Baie kritici voel dat laasgenoemde sterker geweeg het in hierdie toekenningsbesluit as die kwaliteit van Roemer se werk self. Hieroor woed tans ‘n vurige debat binne literêre kringe in Nederland."
Regsalmanak: Stephan Welz se epiese hofstryd
2016-01-14"En dit is juis die verkoop tydens ‘n veiling van ‘n besondere boek in drie volumes wat Welz in die 1990’s in ‘n hewige hofstryd laat beland het wat oplaas in die hoogste hof van appèl in Bloemfontein besleg is."
Olga Kirsch (1924–1997)
2016-01-14"Die Afrikaanse digkuns is enorm verryk deur Olga Kirsch met haar beskeie dog beduidende oeuvre." – Joan Hambidge. Lees oor die lewe en werk van Olga Kirsch in die ATKV-Skrywersalbum.
Wonder jy of jy vanjaar moet gaan skoolhou in Korea?
2016-01-14"As jy lus is vir ‘n nuwe blaadjie omslaan en ‘n baie groot uitdaging, klim op die volgende vliegtuig."
Omri van Zyl oor El Niño, voedselinflasie en velkleurbeheptheid
2016-01-14"Ons moet kwaliteit boaan ons prioriteite stel – kwaliteit in alles: mense, vervaardiging, ekonomie. Ons gaan dit moet laat gebeur."
This cannot go on
2016-01-13"And I ask: How would you feel, today, if your dad weren’t once allowed into Claremont at night? If you knew that your family had been systematically and purposely undermined for hundreds of years?"
Aankondiging: Bun Booyens tree uit as redakteur van Die Burger in Maart 2016
2016-01-13"Hier is indrukwekkende jong talent by die koerant asook ’n stewige senior struktuur. Die koerant sal in uitstekende hande wees."
'n Droewe dag vir die spinnekoppe van Mars
2016-01-13"Ons het David Bowie al dansend gevolg, soos die kinders van Hamlin die magiese rottevanger gevolg het, waarheen hy ons ook al wou lei."
Just Jinjer: "It was like making dinner with the family again"
2016-01-13"We have always been very open to criticism within the band, simply because we truly know and trust where we’re coming from with each other."
Boekresensie: In sneeu geskryf deur Francois Loots
2016-01-12Gayseks en 'n moord. 'n Boek gebaseer op die werklikheid.
In samehorigheid met Ashraf Fayadh
2016-01-12Op Donderdag 14 Januarie gaan 76 organisasies in 29 lande gedigte voorlees in solidariteit met Fayadh en as protes teen sy gevangenskap en doodsvonnis.
Terwyl die skemer daal
2016-01-12"En dan draai een van die lampe af sonder dat iemand daaraan vat, en die susters kyk verstyf daarna, ongekoude kos wat lank in hulle monde bly lê."
Uitnodiging vir nominasies vir die R500 000 Jan H Maraisprys
2016-01-12Doen nou aansoek vir die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se nuut ingestelde Jan H Maraisprys. Nominasies word ingewag tot 25 Januarie 2016.
Wiskunde is nie "a bag of tricks" nie
2016-01-11"Watter getal is tussen 6 en 8? Daar is 'n oneindige aantal getalle tussen 6 en 8."
Wiskundebegrip is soms belangriker as wiskundepunte.
