Pasgelaai
Haka by troue dryf bruid tot trane en bruidegom tot aksie
2016-01-25"Hierdie video vertel sy eie storie ..."
Reaksie op Jaco se brief oor rassisme
2016-01-25"Daar is kort-kort ’n oproep, vir oor die 20 jaar al, dat rassisme moet end kry ... "
LAPA se Romanza Ridder: ’n Nuwe era van ridderlikheid
2016-01-22Wil jy 'n moderne ridder nomineer? Hy kan geld wen.
Teateronderhoud: Amper, Vrystaat
2016-01-22Ontmoet die drie susters wat mekaar van voor af in Amper in die Vrystaat moet leer ken. Amper, Vrystaat was die wenner van Beste Debuutproduksie by die Vrystaatse Kunstefees 2015, is pas vir vyf Fiësta-toekennings genomineer en is binnekort by Die Boer in Durbanville en die US Woordfees in Stellenbosch te sien.
Jason Lloyd’s Open Letter to Redi Tlhabi
2016-01-22"Where was the evidence which suggested Van Rooyen's incompetence?"
Verseker jou plek by die KKNK 2016: Verblyfopsies raak min
2016-01-22Die KKNK bied ’n wye spektrum vermaak, van klassieke teater en komedies, tot optredes deur van die land se grootste musieksterre.
University Seminar 2016: Achille Mbembe on the new politics of the South African student
2016-01-21"The students ... It’s a generation of people who are more and more convinced that they have been sold a lie ... And they are determined to put on the table some of the questions we have put under the carpet for a long time. All those difficult issues we have not tackled enough. And that shift, that cultural shift it seems to me is much more important than anything else, and it signals a new form of politics, at least on campuses."
Filmresensie: Joy
2016-01-21"Hoog aanbeveel vir almal wat hou van ’n eg menslike storie, en verpligtend vir elke jongeling met entrepreneuriese drome."
SêNet se einde
2016-01-21"So stotter die SêNet-werf vir lank en die einde is nou hier. Maar hoekom?"
Rassisme - die verantwoordelikheid lê by ons
2016-01-21"Met die huidige debat mbt rassisme, het dit my aan die dink gesit ... "
Waarom Afrikaans gelyke status by US verdien
2016-01-20Watter morele of juridiese regverdiging kan daarvoor bestaan om in ’n see van oorvloed Engelse universiteite Afrikaans sy gelyke status te ontneem by een van twee universiteite waar dit nog moontlik is om gelykberegtiging tussen Afrikaans en Engels in die praktyk te verwesenlik?
LitNet Akademies: Kitsgids
2016-01-20LitNet Akademies se kitsgids tot al die belangrikste inligting.
Kristalbalseminaar: Msholozi, Maimane, Malema of die Massas – wie gaan 2016 red?
2016-01-20"Terwyl die Chinese en ander lande die geleenthede in Suid-Afrika en op die Afrika-kontinent raaksien en ontsluit, kan ons nie langer onsself op grond van die beperkinge van die verlede uitsluit of uitgesluit voel nie. Ons moet ons plek in die hoofstroom begin volstaan."
Quo vadis Maties?
2016-01-20"Hopelik is volgende week se konvokasievergadering die voortsetting van ’n reis na ’n beter bestemming vir Matieland ..."
