Oupa-groetjie

  • 0

Laasnag val daar 'n boom in die donker:

Die somers van gister nou blare op die grond,
met herfs geverf tot kleurryk en bont,
geknou deur die winter wat vir almal kom.

Dagbreek groet, en lig die sluier van die Nag
'n Stem breek die stilte:
"Kom John ... Ek wag."

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top