Pasgelaai
O behoede my tog, Tannie!
2015-11-25In die Frasier-sitkom van vroeër vra Roz, Frasier se wulpse assistent, per geleentheid vir hom hoekom die samelewing dit aanvaar as 'n ouer man by 'n jonger vrou aanlê, maar nie andersom nie.
Versekerde worsteling
2015-11-25Dit is verskriklik veeleisend om vir 'n leeftyd aan die vereistes van vromes te voldoen ...
Spoegwolf: "Ons koppe is meestal in een mus"
2015-11-25"Ons móés die album anders benader, aangesien ons almal nou baie nader aan mekaar is."
Wit Kasteel: "Liedjies is maar soos reën"
2015-11-25"Die proses om seker te maak jy stel unieke musiek vry, is ’n moeilike proses."
Parys-aanvalle, Daesh en die compassion gap in rapportering
2015-11-24"Die oorgrote meerderheid vlugtelinge wat in die Weste ontvang word, vlug om onder Daesh se despotiese beheer uit te kom. Dan word hulle egter in die Weste met vyandigheid as terroriste bejeën, terwyl die oorgrote meerderheid juis vlug om terreur te ontkom."
Koebaai, Afrikaans? Afrikaans as onderrigtaal in skole
2015-11-24Afrikaanse onderwysers aan tradisioneel bruin skole is bekommerd oor die toenemende verengelsing van universiteite soos Stellenbosch.
Review: Career of evil by Robert Galbraith
2015-11-24"Simply put: Am I reading her adult detective novels only because I liked (loved) Harry Potter?"
Afrikaans aan die US
2015-11-24"Steek mens jou nek uit vir Afrikaans, maak hulle 'n strooipop van jou."
Vanuit Pole – rondom Stellenbosch
2015-11-23"Wat die voorgestelde 'taalbeleid' uiteindelik impliseer, is egter dat duisende Afrikaanstaliges in die Wes-Kaap (en natuurlik elders) uitgesluit gaan word van die voorreg en geleentheid om in Afrikaans student te wees ..."
A Babalela for Christmas
2015-11-23"The children of Kewtown, a very poor neighbourhood in Cape Town, understood the Babalela's cry; it actually became a mantra in their school. Again and again they wanted to hear the story, but very soon this outcry became part of how they saw themselves."
Niq Mhlongo on the writer as an agent of change
2015-11-23"Let me declare that the reading culture among the black South African youth is changing very fast."
Moet-sien-foto's: kykNET-Rapport Boekpryse 2015
2015-11-23Die wenners van vanjaar se kykNET-Rapport Boekpryse sowel as die Jan Rabie-Rapportpys is aangekondig tydens ’n middagete by die Atlantic Imbizo Studio in Kaapstad op Donderdag 19 November 2015. Kyk hierdie foto's en voel of jy self daar was.
Veredeling
2015-11-23 Die mens kan dalk begin dink dat sy of hy beskaafd is wanneer predikers nie meer moord en kannibalisme as liefde en verlossingsdade voorhou nie. CM
Lekker saam
2015-11-23Varkspek het ons op 'n vermakerige manier volledig ingelig oor 'n kersete ...
Dr Louw Alberts
2015-11-23Hy het iewers geskryf of gepraat dat hy wonder oor die ateïste se volume navorsingswerk...
