Pasgelaai

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 4, intermediêre fase)

Marise Oberholzer Notas, toetse en vraestelle 2015-11-20

Leerders in graad 4: Hier is ’n gratis wiskundehersieningsvraestel. Laai dit nou af en oefen.

PEN Afrikaans eis meertaligheid

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2015-11-20

"Ons eis dat die staat in ag neem dat die getal Engelse moedertaal-gebruikers ver oorskadu word deur die hoeveelheid moedertaal-gebruikers in sowel Zoeloe en Xhosa as Afrikaans. Dit is ewe noemenswaardig dat daar eweveel moedertaal-gebruikers van Setswana, Sepedi en Sesotho is as wat daar van Engels is."

The search for God in N.P. Van Wyk Louw’s “Groot ode”

Pieter Verster Academic research 2015-11-20

"The existence of N.P. Van Wyk Louw’s struggle with God is well known."

Die soeke na God in “Groot ode” van N.P. Van Wyk Louw

Pieter Verster LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2015-11-20

"Ons weet nie ons weet nie
hoe ver die liefde lê nie
die wat sê die weet nie
die wat weet die sê nie."

Voorleggings ingewag vir die 2016 Jan Rabie-Rapportprys vir debuutromans

LitNet Boeke en skrywers 2015-11-20

Voorleggings word ingewag vir die 2016 Jan Rabie-Rapport Boekprys. Sluitingsdatum: 10 Desember 2015.

Universiteit van die Vrystaat volg selfs nog 'n erger roete as die Universiteit Stellenbosch

Jacques van der Elst Seminare en essays 2015-11-20

"Die Afrikaanse Taalraad het begrip vir die anglisering in die tersiêre sektor, maar pleit vir ‘n vaste plek vir Afrikaans op die UV-kampus."

Regsalmanak: Diefstal van eie goed

Gustaf Pienaar Rubrieke 2015-11-20

"Hy het 'n skelmstreek in die mou gevoer en aangebied om die helfte van die waarde van die goed aan die voorman te betaal as hy sou saamspeel."

LitNet: Krities Afrikaans

LitNet Nuusbrief 2015-11-20

Jou weeklikse nuusbrief - gratis en krities Afrikaans

My Kersete

Varkspek SêNet-briewe 2015-11-20

Ons (ek en my vriend) is genooi na 'n plasie tussen groen heuwels en dennebome buite Port Elizabeth ...

Wenners van die 2015 kykNET-Rapport Boekpryse

Hettie Scholtz Boeke en skrywers 2015-11-19

En die wenners is ...

kykNET-Rapport Boekpryse 2015: Commendatio vir Buys deur Willem Anker

Thys Human Boeke en skrywers 2015-11-19

"Buys is ’n grensroman wat die hele idee van grense grondig uitdaag."

kykNET-Rapport Boekpryse 2015: Commendatio vir Ester deur Kerneels Breytenbach

Herman Binge Boeke en skrywers 2015-11-19

"Breytenbach se fyn beskrywings van onvergeetlike karakters en sy slim, gevatte dialoog kan feitlik onveranderd in ‘n draaiboek opgeneem word."

kykNET-Rapport Boekpryse 2015 (Niefiksie): Commendatio vir Nagmusiek deur Stephanus Muller

Herman Wasserman Boeke en skrywers 2015-11-19

"Hierdie vernuftig postmodernistiese – maar onderhoudende en selfs vermaaklike – wyse waarop Van Wyk se lewe uitgebeeld word, is nie maar ‘n stilistiese truuk nie. Dit dien as voertuig om indringende vrae te opper oor die aard van biografiese geskiedskrywing, die posisie van die biograaf, die konstruksie van akademiese kennis en gesag, en die rol van die kunstenaar in ons samelewing."

kykNET-Rapport Boekpryse 2015 (Jan Rabie-Rapport): Commendatio vir Nagmusiek deur Stephanus Muller

Thys Human Boeke en skrywers 2015-11-19

"Ten spyte van die soms ontstellende temas wat in die werk aangesny word, is Nagmusiek nooit swaartillend of serebraal nie. Inteendeel: dit is eerder aangrypend en meevoerend."

Posomskrywing van betrekking: Lektor, Departement Afrikaans, Universiteit van Pretoria

LitNet Akademies en skole 2015-11-19

Aansoeke vir bogenoemde betrekking word ingewag. Sluitingsdatum: 15 Januarie 2016.

Gee die duiwel sy eer

Gert Rautenbach SêNet-briewe 2015-11-19

Ek is oud genoeg om die ou Suid-Afrika te onthou ...

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 6, intermediêre fase)

Marise Oberholzer Notas, toetse en vraestelle 2015-11-19

Desperaat vir wiskundehulp? Hier is ’n gratis wiskundevraestel en -memorandum om graad 6-leerders met hersiening te help.

Tasbaar

CM SêNet-briewe 2015-11-19

Die waarheid is nie in boeke nie ...

Reclaiming Multilingualism

Desmond Painter Seminare en essays 2015-11-18

"'Colonialism,' Achille Mbembe wrote, 'rhymes with monolingualism.'"

PEN African Network eis die vrylating van Eritrese skrywers en joernaliste in aanhouding

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2015-11-18

"Die PEN African Network (PAN), wat bestaan uit ’n koalisie van PEN International-sentrums in Afrika, doen ’n beroep op Sy Eksellensie, Isaias Afewerki, die President van Eritrea, en die edelagbare Minister van Justisie, Fawzia Hashim, om onmiddellik die lot van al die joernaliste wat deur die owerheid van Eritrea aangehou word, openbaar te maak en om diegene wat nog lewe, onmiddellik en onvoorwaardelik vry te laat."

Top