Pasgelaai
Raka, ’n rally en die lang pad na Worcester
2016-11-23"Die Rally maak jou nederig, dit raak jou hart. Dit gaan nie eintlik oor wen of verloor nie, dit gaan oor ’n dag in jou lewe wat jou met ander oë na die wêreld laat kyk."
Grootouers se rolle en belewenisse as hoofversorgers van hulle kleinkinders
2016-11-23"In die Suid-Afrikaanse konteks word die sosiale konteks waarin grootouers hulle bevind, onderlê deur sosiale norme wat teenstrydig is met die opneem van primêre ouerskaprolle wat eintlik in ’n jonger lewensfase hoort."
Dot Serfontein (1925–2016)
2016-11-23“Die lewe vat jou waarheen jy gaan. Jy berus jou maar daarby. Jou aanpassingsvermoë en jou humor dra jou.”
Teaterresensie: The Father by die Fugard-teater, Kaapstad
2016-11-22"Stukke soos hierdie bring die boodskap van siektes soos demensie en depressie baie duidelik tuis. Dit gee dit ’n gesig; bring begrip en empatie."
By die gedenkdiens van Jans Rautenbach
2016-11-22"Elke persoon wat wou, het ’n kans gekry om te getuig hoe hy hulle gehelp het - en op watter manier. Hierdie was nie die fliekman nie. Tog was dit steeds die dromer."
Boekresensie: Hitler, Verwoerd, Mandela and me deur Marianne Thamm
2016-11-22"Skryf, dié skryf sy. Sy het ’n woordkeuse aan haar wat die (reeds sterk) storie besonder goed aanvul."
Die NG Kerk se U-draai oor die Rubicon
2016-11-22Jean Oosthuizen gee ’n oorsig van die NG Kerk se sinodebesluite oor die gaykwessie en deel sy gevolgtrekking.
Rooi in die reënboog
2016-11-22"'Suid-Afrika,' roep die Hollander opgewonde uit en groet ons met die hand soos ou vriende. Die omstanders kyk ons groepie nuuskierig aan. Ons noem opsetlik en effens hovaardig Madiba se naam asof ons hom persoonlik geken het, maar swyg oor die Springbokke."
Droogte
2016-11-22"Dit is droog. Vader van genade, dit is dróóg. In die dertig jaar wat ek boer het ek nog nie só ’n erge droogte beleef nie."
Persvrystelling: Wenners van die Taalraad se 2016 Kokertoekennings
2016-11-22Vanjaar se Kokertoekennings is Vrydag tydens 'n spesiale geleentheid in Pretoria oorhandig. Hier is die wenners.
Die direkte koste van die rent-a-riot #feesmustfall-veldtog: Wie befonds dit?
2016-11-22"Dis maklik en gerieflik om die blaam vir die onrus voor die deur van ’n politieke party met invloed onder die jeug te lê. Bitter min politieke partye is egter in staat om die tipe kapitaaluitleg te maak wat op die oog af nodig is om die momentum van die veldtog te behou."
Finansiële aanspreeklikheid as hoeksteen van goeie skoolbeheer
2016-11-21“Dit [is] belangrik dat wanneer beheerliggame verkies word, ouers mense moet kies wat die belange van die kind eerste stel en wat gehalte-onderwys bevorder.”
Regsalmanak: Konstitusionele hof – die howe is nie die beste plek om kerklike geskille te besleg nie
2016-11-21"Net mooi ’n jaar gelede, op 24 November 2015, het die konstitusionele hof uitspraak gelewer in ’n saak wat ook met selfdegeslaghuwelike verband hou."
Anglo-aardbewing
2016-11-21“Hoe is dit moontlik dat die waardevolste hulpbron wat ’n kind na formele skoling kan bring, taal, konstant as ’n probleem hergiet word?”
Nog inskrywings: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 (II)
2016-11-21Hier is nog 'n paar van ons lesers se #litnetwoord-inskrywings.
Foto's: US Woordfees 2017 Programbekendstelling
2016-11-21Die US Woordfeesprogram vir 2017 is op die 17de November bekendgestel met 'n Langtafelete in Ryneveldstraat, Stellenbosch. Naomi Bruwer deel haar foto's van die geleentheid.
LitNet Akademies-resensie-essay: Vlam in die sneeu, die liefdesbriewe van André P Brink en Ingrid Jonker, redakteur Francis Galloway
2016-11-21"Al hierdie faktore dra by tot die literêre rykheid van die versameling. As die leser die briewe lees sonder die konteks van die hopelose realiteit daarvan, word die briewe wel ook ’n letterkundige werk uit eie reg."
