Pasgelaai

Uitnodiging: Bekendstelling van Winnie Rust se laaste boek, Katryn

LitNet Boeke en skrywers 2016-11-16

Almal is welkom by die bekendstelling van Katryn op 29 November 2016 by die Breytenbach Sentrum op Wellington.

Interview with Dilip Menon - on Learning Zulu and monolingual universities in South Africa

Dilip Menon, Hans Pienaar Universiteitseminaar | University Seminar 2016-11-16

"What Afrikaans has developed, what English developed over a period of time, is the way of being able to teach a complete foreigner the language, and that is what we need for Zulu."

Persvrystelling: ’n Hartlike uitnodiging vir nominasies vir die Jan H Marais-prys vir 2017

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2016-11-16

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wag nominasies in vir die Jan H Maraisprys vir 2017. Die sluitingsdatum is Maandag 30 Januarie 2017.

Week van de Afrikaanse Roman 2016: Nacht van de Poëzie

Francois Smith NeerlandiNet 2016-11-16

"En toe kom Marlene van Niekerk en sy steel so wragtie die kollig!"

Kan ek maar “preek” oorie skoene?

Olivia M Coetzee Rubrieke 2016-11-16

"Djy staan voo drie innie oggend op om jou reg te maak om in daai lyn te loep staan. Ek bedoel nou nie om voo drie innie oggend op te staan en dan in jou kar gan klim en ry nie. Nee, voo drie, wan djy moet eede loep of public transport vat om jou te niem, daa waa djy wil wies."

LitNet Akademies-resensie-essay: In die spieël met Bibi – Fotostaatmasjien (2016) deur Bibi Slippers

Jaco Barnard-Naudé Resensies 2016-11-16

"Hier het ons die digkuns van ’n fyn waarnemer en optekenaar van ons wonderbaarlike, dikwels skrikwekkende, eietydse menslike toestand op ’n planeet wat ons met soveel ander, menslik en dierlik, deel."

Teaterresensie: My fat friend by Theatre on the Bay

Maryke Roberts Teater 2016-11-16

"Die regisseursaanslag is só knap dat jy spyt is as die gordyn sak. Die akteurs word só vindingryk gelei dat jy soms lag, al voel jy eerder hartseer."

Toe-eiening

CM SêNet-briewe 2016-11-16

"Die heelal en lewe is nie in sonde ontvang en gebore nie ..."

New Atheism

Sagrys SêNet-briewe 2016-11-16

"Wat my teen die bors stuit is die militantheid van die sogenaamde "New Atheism" ..."

Verorber deur fiksie en snert

CM SêNet-briewe 2016-11-16

"Epistemologies is daar so min van die werklikheid ..."

A Tribe Called Quest’s first studio album since 1998 and the potency of conscious hip hop

Annie Klopper Opinion 2016-11-15

"The most important hip hop album of 2016 – and one of the biggest releases of the year – dropped in the same week Republican Donald Trump stunned the world with a surprise presidential victory over Democratic rival Hillary Clinton."

Die feesmaal

Elize Perrin Fiksie 2016-11-15

"Uitgeput soek sy rusplek op die stoel langs die kombuistafel. Die voorskoot was nog ’n laaste geskenk van Herkie voor sy vertrek na die vreemde."

’n droom uit die onderstebo rakke

Waldemar Gouws Poësie 2016-11-15

"dit moet ’n item wees
uit die tyd van die ou geslag"

ietermago in verkyker

Waldemar Gouws Poësie 2016-11-15

"so sonder adam se hulp benoem
enigmaties én erd- en krimpvarkie"

Alcatraz

Anzé Bezuidenhout Poësie 2016-11-15

"Swart tralies het
jubelklanke toegespin
terwyl die kras van die seemeeue
die bleek uit my irisse steel ..."

Boekresensie: Vergete leuens deur Lien Roux-de Jager

Maryke Roberts Resensies 2016-11-15

"[Die verhaal is] boeiend, insiggewend en openbaar ’n diep begrip van seer, veral soos wat die prostitute se hartseer verledes en menslikheid ontgin word."

In the flesh

Nini Bennett-Moll Fiksie 2016-11-15

"Die moederboom wieg en sterf van bo na onder toe af, want die wortelstelsel se hart wroet nederig en na aan die aarde."

Oor Jans Rautenbach se Jannie Totsiens

Gert Rautenbach Film 2016-11-14

"Jannie Totsiens, die geheime Jannie Totsiens, was die droomwêreld van Uysie se begraafplaas wat uiteindelik soos 'n teaterstel van onder opgerys het vir die wêreld om te sien." 

Jitsvinger, die argitekbek, by die WAT

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2016-11-14

Quintin Goliath is 'n rymkletser, skrywer en musikant wat in die bedryf as Jitsvinger bekend staan.  Hy is op 18 November 2016 die gas by die volgende Woordpret van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal.

Death of a ladiesman

Joan Hambidge Poësie 2016-11-14

"My troebel liefdesverhoudings
sinkopeer met jou droomvervloeide songs."

Joan Hambidge skryf 'n lykdig aan Leonard Cohen.

Top