Pasgelaai
Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van ’n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is Panamo Properties (Pty) Ltd v Nel die (regte) antwoord?
2016-10-28"Die feit is egter dat die moontlikheid nou geskep is vir veel groter misbruik deurdat direkteure met die proses kan begin om voordeel trek uit die gevolge wat outomaties intree, maar vir ’n onbepaalde tydperk geen kennis aan geaffekteerde persone gee nie, en ook nie ’n ondernemingsreddingspraktisyn aanstel wat hul magte en bevoegdheid sal beperk nie."
Die mediumtermynbegroting 2016 – in presies hoeveel moeilikheid is ons?
2016-10-28"Ek wil amper voorstel dat daar ’n aparte item op die begroting behoort te kom – iets soos Zuma Verdedigingsfonds. Dit het tyd geword dat ons kan sien presies wat hy ons land kos, in reële terme."
Persverklaring: kykNET wil deel in jou sprokiesbruilof
2016-10-28As jy en jou verloofde ’n interessante storie het om te vertel en boonop vriende en familie het wat op TV sal skitter – stuur ’n uitnodiging vir kykNET. Hier is nog besonderhede.
Onderhoud: Wat die hart van vol is
2016-10-28"[Ek glo] dat Peter in Wat die hart van vol is die eerste skrywer is wat die ontwikkeling van die Afrikaanse verbruiker se smaak in, genieting van en voorbereiding van kos dokumenteer – van ’n tyd toe Suid-Afrika afgesluit was van die buiteland en buitelandse invloede, tot vandag waar ons restaurante internasionaal meeding."
Meneer Adams in Drukkerystraat
2016-10-28“Mnr Neil moet vir hom cinnamon oil kry; daai goed is goed vir die bors …”
Boland se leerders skryf skerp Afrikaans
2016-10-27"Hoërskoolleerders van die Drakenstein-omgewing in die Boland het hulle sterk uitgelaat oor Afrikaans as onderrigtaal tydens die jaarlikse Skerpskryfkompetisie."
Penseel-bekendstelling: Tien riglyne vir die aspirantskrywer
2016-10-27"Daar is natuurlik geen wetenskaplike formule vir ’n sterk, geslaagde en per definisie ongeykte gedig nie, maar ek dink daar’s ’n paar riglyne wat enige jong en ou digter kan help om in ’n belowende rigting te sukkel."
Weerstand teen huisvesting van swart studente deur die Potchefstroomse Universiteit vir CHO, 1987 tot 1990
2016-10-27"Die wyse waarop die universiteit uit pas was met sosiopolitieke ontwikkelings in die land kan veral gesien word in die onvermoë om geleenthede te benut wat deur al die ander universiteite gebruik is om veranderings in hulle bestuur van inwoning op kampusse aan te bring."
Regsalmanak: Die “Vuurrooi Draak” se swanesang – toe nié
2016-10-27"Suid-Afrika se stryd teen die kommunisme het formeel in 1950 begin toe die Wet op die Onderdrukking van Kommunisme van krag geword het. Vanjaar is dit net mooi 66 jaar gelede. Dit was 'n wydlopende wet, bereken om kommunisme in die destydse Unie van Suid-Afrika met wortel en tak uit te roei."
African Library: The Shadow of Things to Come by Kossi Efoui
2016-10-26"The shadow of things to come is a brief text that packs a mighty punch: it is a finely written and vividly imagined narrative, many of whose details I have not even mentioned in this profile: a grim, brilliant, spell-binding work."
Kernontploffings, soutpotte en slaweskepe
2016-10-26’n Dreigende kernoorlog, gesprekke oor soutpotte, die opdiep van slaweskepe en die vraag wie nou eintlik die eerste kletsrymers was: Moet nooit dink die ATKV se gesprekke oor taalefernis is vervelig nie.
Book review: Emily Hobhouse – Beloved Traitor by Elsabé Brits
2016-10-26"Brits has brought the persona of a remarkable person fully to life in the text. South African Hobhousian historiography has become unspeakably enriched from her writing."
Filmresensie: Labyrinth of Lies
2016-10-26"As jy ernstig oor fliek is, gaan kyk hierdie een. Met apartheid en die WVK so in die agterkop."
Stellenbosch se Vergenoeg: Die pad vorentoe
2016-10-26"Is dit moontlik om hierdie besondere ekosisteem te bewaar en dienooreenkomstig te benut sodat die ontstaan van ʼn moontlike teenproduktiewe en sluimerende 'onvergenoeg(d)heid' ten alle koste voorkom word?"
Boekresensie: Die dinge van 'n kind deur Marita van der Vyver
2016-10-26"Geluk, Marita, met nóg 'n welverdiende druk - en cheers op die stories wat nog uit jou pen gaan vloei."
Vader Bonaventure Hinwood (1930–2016)
2016-10-26“Mense dink soms my digkuns is ’n afwyking van my priesterlike bediening, maar eintlik is dit ’n ander vlak van bediening.” Lees oor die lewe en werk van Vader Bonaventure Hinwood.
