Pasgelaai

Gelukstrekking: Leesstof vir die vakansie

LitNet Wen 2016-11-25

Wen met LitNet en NB-uitgewers! Volg die skakel vir meer inligting oor die boeke wat op die spel is en om uit te vind hoe jy kan inskryf.

Teaterresensie: Hemp van vlam | Shirt of Fire (KIKS | CTICC)

Jaco Barnard-Naudé Teater 2016-11-25

"Vir my was die hoogtepunt van die produksie die klankopname van 'Christ of the Burnt Men' waarin ons Cussons in haar eie stem kon hoor ..."

Teaterresensie: Cirque Éloize iD by die Kunstekaap

Maryke Roberts Teater 2016-11-25

"Die Cirque Éloize-span het die afgelope 20 jaar 11 verskillende vertonings geskep. Met elkeen was die hoop om die sirkus weer te ontdek, maar met nuwe uitvindings, meer waaghalsige toertjies en baie meer indrukwekkende stelbou."

I thought it was you

Sue Woodward New writing 2016-11-25

"... my eyes were tired
from the glare of dark men"

screensaver

Sue Woodward New writing 2016-11-25

"I choose a leatherback
with whimsical face
and remember
that turtles are our myth"

under the bridge

Sue Woodward New writing 2016-11-25

"and the footsteps of the people with jobs
hurrying past the sleepers"

Piekniekkonsert met Arno Carstens en Refentse by die Taalmonument Tuinteater

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2016-11-24

Die bekende kunstenaars Arno Carstens en Refentse tree op Vrydag 2 Desember 2016 as deel van die Tuinteater Piekniekkonsertreeks by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl op.

Teaterresensie: Quartet by die Kunstekaap

Danie Botha Teater 2016-11-24

"Marthinus Basson se regie sorg vir netjiese samehang."

LitNet: Jou kwatryn

LitNet Nuusbrief 2016-11-24

LitNet: Jou kwatryn

Stofvinger

Klaas Welkom Fiksie 2016-11-24

"My naam is Klaas. My pa het ons huis met ’n ysterhand regeer, my ma was ’n fyn skraal vroutjie en stil van geaardheid. Ek kon nie skoolgaan nie. Ek is op 7-jarige ouderdom ’n skaapwagter."

Wysheid

Marine Moffat Kuberklas Kreatief 2016-11-24

"Ek sien raak hoe die wolke soms prente vir die verbeeldingrykes skets en hoe die karre wat verbyry gesigte trek."

Volgende inskrywings: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 (III)

LitNet LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2016-11-24

Hier is nog 'n paar van ons lesers se #litnetwoord-inskrywings.

Boekresensie: Harry Griesel I: Operasie spookredding deur Sonja Kaiblinger

Estelle Kruger Resensies 2016-11-24

"Hierdie boek is ten spyte van die grieselrige gedagtes nooit te skrikwekkend vir jonger lesers nie en ’n mens is nooit seker watter belaglike dinge volgende gaan gebeur nie."

Onhaalbaar

CM SêNet-briewe 2016-11-24

"Aangevuur deur verhewe versinsels van onontwikkelde voorsate ..."

Wayde van Niekerk: Wat my altyd sal byval as sy naam genoem word

Pieter Kolver SêNet-briewe 2016-11-24

"So ’n paar maande gelede was daar ’n onderhoud op een van KykNET se programme ..."

Die WAT se inskrywings vir LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016

Willem Botha LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2016-11-24

Die redaksie van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal deel hul mees aktuele woorde van 2016.

Boekresensie: Dollars Eventualis deur Nico van Rensburg

Danie Botha Resensies 2016-11-23

Hierdie boekbespreking deur Danie Botha is op Woensdag 16 November 2016 uitgesaai in Fine Music Radio se program, Boekkeuse, onder leiding van Amanda Botha.

Persvrystelling: Slawevrystelling-viering

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2016-11-23

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument hou  Saterdag 3 Desember 2016 'n slawevrystelling-viering in die Paarl. Die tema van die geleentheid is “Versoen met ons slawe-verlede”. Bywoning is gratis.

Resensie: Emoji beklemtoon unieke aanslag van Coenie de Villiers

Elbie Adendorff Musiek 2016-11-23

"Coenie de Villiers is geen onbekende as dit kom by oorspronklike en unieke klanke in sy musiek nie en nou, vyf jaar na sy vorige CD, beïndruk hy met Emoji, sy jongste CD."

11 Kwatryne deur Johann de Lange

Johann de Lange Poësie 2016-11-23

"Drie dik polieste dromend op ’n ry,
’n vierde het elders sitplek gekry:
soos die Butcher Boys van Alexander
is elk vlesig deur sy droom verander."

Top