Pasgelaai

Boekresensie: Goudduiwel deur Duane Aslett

Maryke Roberts Resensies 2016-12-02

“Goudduiwel is ’n waardige spanningsroman met ’n goed nagevorsde storielyn en genoeg aksie om jou aan die lees te hou.”

Oom Thysie is beswaard

Jan du Toit Fiksie 2016-12-02

"Pa sê oom Thysie praat met homself omdat hy op ons dorp niemand kry wat slim genoeg is met wie hy kan praat nie."

Boekonderhoud: Een nag en ’n bietjie deur Hester Kruger

Hester Kruger, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-12-02

“Hierdie storie is my en my man se storie, maar dit is ook die storie van baie ander landsburgers – op plase, in townships, in dorpe en stede.”

Suidoosterfeesbekendstelling 2017: Japie Gouws se toespraak

Japie Gouws Feeste 2016-12-02

"[K]om ons soek die waardevolle goed, al het die dak afgewaai; kom ons wees trots op Afrikaans se prestasies; kom ons belong ..."

Oloff de Wet se #litnetwoord2016

LitNet LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2016-12-02

Hier is Oloff de Wet se voorstel vir 2016 se Afrikaanse woord.

LitNet: Jou Bybel in Kaaps

LitNet Nuusbrief 2016-12-02

LitNet: Jou Bybel in Kaaps

Spookgestaltes van woorde

CM SêNet-briewe 2016-12-02

"Mense is die enigste wesens wat hulself minder gemaak het ..."

Giselle Botha se #litnetwoord2016

Giselle Botha LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2016-12-01

Hier is Giselle Botha se voorstel vir 2016 se Afrikaanse woord.

Teaterresensie: Hashtag Lottering! by die Baxter-teater

Maryke Roberts Teater 2016-12-01

"Marc Lottering weet hoe om gehore te vermaak."

Die vrystelling van slawe: Pniël-gemeenskapsmuseum – "Ons storie"

Menán van Heerden Menings 2016-12-01

"Hierdie rotse is vas aan ’n rotsbasis, ’n afbeelding van Afrika, wat geplaas is binne ’n rotssirkel wat die ganse aarde simboliseer. Hiermee word die geskiedenis van ons dorp (en vallei), vir altyd gekoppel aan die vernedering en uitbuiting van miljoene mense in ons land en regoor die ganse wêreld."

Jirre, seën vi Afrika

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2016-12-01

"Jirre, seёn vi Afrika
Mag haa gies hoeg op styg"

Die Geboorte van Johannes die Doper wôt voospel

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2016-12-01

"But die engel het hom gesê, 'Niee, djy hoefie bang te wiesie, wan jou gebed was gehoor. Jou vrou, Elisabet, sal vi jou ’n seun gie, en djy moet sy naam Johannes gie.'"

Richard Stirton: "It's about the message"

Henry Cloete Musiek 2016-12-01

"I always wrote for myself, but I now try to write more for the listener and how best I can structure the song so the message reaches him or her quickly and concisely."

'n Onderhoud oor die Adam Small-fees in Pniël

Darryl David, Naomi Meyer Onderhoude 2016-12-01

"Maar 24–26 Februarie 2017 gaan ‘n geskiedkundige naweek wees. ‘n Fees vir Adam Small. Niemand verdien dit méér nie."

Zuma tol weer

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-12-01

"Die 'negative narrative around the president' waarteen Mantashe so maan, begin al meer lyk soos die begin van die einde van vryheid van spraak."

Die vrystelling van slawe, uit die argief: My naam is Februarie

Diana Ferrus Argief 2016-12-01

Diana Ferrus skryf 'n gedig oor herkoms: "Toe is dit my beurt en ek lees die gedig vir die gehoor, maar ek lees dit meer vir my ma, my pa, my oumas en oupas en al die mense wat ek geken het met hulle donker velle en dik, kroes, swart hare."

Chanette Paul se #litnetwoord2016

Chanette Paul LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2016-12-01

Hier is Chanette Paul se voorstelle vir 2016 se Afrikaanse woord.

Die vrystelling van slawe, uit die argief: 'n Besoek aan Pniël

Naomi Meyer Argief 2016-12-01

Matthew Cyster: "Ons dorp is gestig in 1843, kort na die vrystelling van slawe in 1838."

Vir Jan Rap oor Afrikaans en sy brief van 30 November

Angus SêNet-briewe 2016-12-01

"Jou antwoord wat ek oor ʼn maand verwag, was sommer ʼn grappie ..."

PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: Die vlieg en die waiter (2)

Elisha Zeeman PEN Afrikaans 2016-11-30

Lees die tweede weergawe van Elisha Zeeman se verhaal in PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool vir belowende jong skrywers.

Top