Pasgelaai
Vir FC Boot as antwoord op sy kommentaar van 2016-12-07
2016-12-09"Jy sou graag wou hê dat ek uitrafel, maar ...'
Beskikbare menswaardigheid
2016-12-09"Vir geregtigheid behoort almal te leer en geleer te word ..."
Die hoender is 'n "bone of contention"
2016-12-09"Lees in my gunsteling Sondagkoerant dat die Euro-manne so gesofistikeer is ..."
Vir Gail Starke Horne as antwoord op haar kommentaar van 2016-12-07
2016-12-09"Ek is jammer om te hoor van die aanval op jou man ..."
Gelukstrekking: Leesstof vir die vakansie - wenners aangekondig!
2016-12-08Die wenners van die boekpakkies is pas aangekondig – hier is die name!
Teaterresensie: Murdering Agatha Christie by The Rosebank Theatre
2016-12-08"Regisseur Luke Ellenbogen het met die hele geselskap en die tegnici die speurdrama-cum-klug ... laat werk. Dis ook so geskik vir die vakansiemaand."
The Young Folks: "Daar's altyd 'n positiewe ondertoon"
2016-12-08"Ek doen dit net om dit te geniet. Dis 'n bonus as die mense daarvan hou."
Kortlys: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016
2016-12-08Hier is die kortlys van woorde wat meeding om die titel van die #litnetwoord2016!
Video: Hermann Giliomee: Historikus – 'n Outobiografie
2016-12-08Hermann Giliomee se outobiografie is onlangs by Stellenbosch Protea Boekwinkel bekendgestel. Albert Grundlingh het met hom gesels.
Innovation in the study of religion and religions
2016-12-07"The article addresses the fundamental question not only of the meaning of innovation, but also of ways in which we may produce new knowledge in a field that studies human beings and religion as a powerful force in our world."
Vernuwing in die bestudering van religie en religieë
2016-12-07"Die artikel bespreek nie net die kwessie van die betekenis van vernuwing nie, maar stel veral maniere voor wat vernuwende insigte moontlik kan maak in ’n akademiese veld wat mense en religie as ’n invloedryke krag in ons wêreld bestudeer."
PEN Afrikaans Nuusbrief: Desember 2016
2016-12-07Oor: 'n groot feestelike boekbonus met die komplimente van Taalgenoot; PEN Afrikaans se nuwe boekrubriek; die tweede weergawes van Elisha Zeeman en Jaco du Plooy se kortverhale vir PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool; opwindende programme vir die US Woordfees en KKNK; vrae oor uitgewerskontrakte; nuwe Afrikaanse boeke in Desember
Suid-Afrika: (Fiktiewe) oorsig oor die laaste 525 600 minute
2016-12-07As Suid-Afrika ’n persoon was, en boonop die briefskrywende, reflekterende, diepdenkende tipe, hoe sou haar brief oor 'n ideale 2016 lyk?
Persverklaring: Briewe uit die Tankwa deur Leti Kleyn en Dawid Slinger herdruk
2016-12-07Saam met Adriaan Oosthuizen se foto’s vertel Leti Kleyn van haar besoek aan hierdie geliefde stuk land en dit word aangevul deur Dawid Slinger se vertellings en skrywes.
WAT-uitnodiging: Borg ’n woord as Kersgeskenk
2016-12-07"Wat gee jy vir ʼn geliefde wat niks anders as liefde begeer nie?"
Bonjour Monsieur Brel by Die Boer-restaurantteater
2016-12-07Bonjour Monsieur Brel is op 16 Desember 2016 by Die Boer te sien. Jannie du Toit vertolk Jacques Brel se beeldryke chansons, wat elke aspek van menswees bekyk, in vier tale: Frans, Afrikaans, Nederlands en Engels.
In memoriam: Johan Malherbe
2016-12-07"Johnny wat nooit ophou gym nie. Johnny die superster van Kaapse verhoë in die 70’s. Johnny van Nerina Ferreira, Johnny van funny tantrums, Johnny die cowboy, die modeman ..."
