Pasgelaai
Persverklaring: Ons kom van vêr – bydraes oor bruin Afrikaanssprekendes se rol in die ontwikkeling van Afrikaans
2016-12-19"In die proses word nie net bruin mense se bydrae tot die totstandkoming van Afrikaans geboekstaaf nie, maar die skrywers wys telkens uit dat die bruin gemeenskap dikwels aan die voorpunt gestaan het in die stryd teen apartheid – en hulle het dit boonop trots in Afrikaans gedoen."
Hooglied
2016-12-19"Ek voel Jou in die dag se dinge
soos ’n Roy Starke
borduurkant na binne
karos om my gedraai"
Musiekgesprek: Tien vrae oor Mahai
2016-12-19“Ek glo vas dat dit iets is wat met jou gebeur, amper asof die musiek jou gekies het as ’n voertuig ...”
Kunste Onbeperk-teksmark: 'n Dag saam met Tom Lanoye
2016-12-15
Wenner: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016
2016-12-15Een leser wen 'n R1000 met die weninskrywing van die #litnetwoord2016-kompetisie en hier is die wenner!
ATKV-Crescendo: Grensloos bekendgestel
2016-12-14Grensloos, ATKV-Crescendo se jongste CD, is Saterdag 10 Desember in Atlantis vrygestel. Daar was 'n paparazzo om alles vas te vang.
A theological-ethical investigation of the influence of Christian mission on moral values in South Africa
2016-12-14"The question to be posed is, if it is indeed not in God's law that God determines the relationship with humans in its moral orientation, where should it be?"
’n Teologies-etiese oorweging van die christelike sending en die invloed daarvan op morele waardes in Suid-Afrika
2016-12-14"Kan die klem op die evangelie en God se wet tot ’n christelike lewens- en wêreldbeskouing lei, asook tot die opbou van ’n gemeenskap en tot moreel-etiese herstel, in ’n tyd waarin korrupsie algemeen is en die waarde van respek vir lewe so misken word?"
African Library: Keeper of the Kumm by Sylvia Vollenhoven
2016-12-14"Told with great candour and in her inimitable, forthright style, Vollenhoven’s is one of the most important South African autobiographies to have appeared."
’n Brief aan Wilhelm Knobel oor Wopko Jensma
2016-12-14"ék noem hom trae vis
en hang hom teen my muur:
my moeë gees swem ewe traag
deur stapels werk"
Ghent University and South Africa: An overview and new perspectives
2016-12-14"The story of our research cooperation has just started."
Die betekenis van Kersfees
2016-12-14"Skenk hierdie Kersfees die geskenk van jouself, jou tyd en jou welwillendheid."
Persvrystelling: 25 verhale in 2017 US Woordfees kortverhaalbundel
2016-12-14"Die verhale wat vir die bundel gekeur is, bestaan uit ’n lekker mengsel van gevestigde skrywers, waarvan sommige ook in 2016 se bundel opgeneem is, en vars nuwe stemme."
Vir Jan Rap oor Afrikaans
2016-12-14"Jy lees nie wat ek skryf nie, of jy maak asof jy nie verstaan nie ..."
Flieks 2016: Suzette Kotzé-Myburgh se toptienlys
2016-12-13Ek het vanjaar 68 flieks gesien, waarvan 18 Suid-Afrikaanse flieks is – en soveel daarvan goeies dat ek besluit het om vir die eerste keer ook ’n plaaslike toptienlys op te stel.
The orthographic realisation of compounds with and derivations of multiword proper nouns
2016-12-13From the corpus study it appears as if the orthographic integrity of multiword proper nouns is mostly preserved in these kinds of morphological constructions.
