Pasgelaai
Die rooi hand
2017-01-04"Dit is die winter van 1918, skemeraand en koud teen die Barkly-bergpas uit ..."
Boekresensie: Suikersoetsonde deur Dina Botha
2017-01-03"Lekker, ontspannende leesstof wat my weer in die liefde en ridderskap en sjarmante mans laat glo."
Vir Jan Rap re sy vorige brief oor Afrikaans
2017-01-03"Dit lyk my ek en jy beskou Afrikaans vanuit verskillende rigtings ..."
Reaksie op Angus se kommentaar onderaan my brief van 13 deser
2017-01-03"Jy sê my grammatikakennis amuseer jou ..."
Antwoord op Angus se brief van 14 deser
2016-12-23"Jy beskuldig my dat ek nie lees wat jy skryf nie maar dis andersom ..."
Gesin in die bos
2016-12-23"Gedurende hulle verblyf in die Transkei in die 1940's het my pa by 'n bosbouplantasie gewerk ..."
Persvrystelling: Chris Barnard-radioverhaal kry lewe op die silwerskerm
2016-12-22"Komedie, drama en elemente van fantasie word verweef in ’n aangrypende storie van ’n man wat kans sien om die onmoontlike aan te durf om sy droom van ’n beter wêreld vir almal te verwesenlik."
Kopgreep van opvoeders
2016-12-22"Daar is lank reeds nuwe opwindende rasionele kennis beskikbaar ..."
Persverklaring: Wie wil in 2017 ’n BCom doen?
2016-12-21Drie gelukkige studente sal in Januarie 2017 met behulp van beurse van die Afrikaanse Taalraad met hul BCom-grade by die private universiteit Akademia kan begin. Aansoeke sluit 8 Januarie 2017.
Wil net weet ...
2016-12-21"... of Dirk Rigter wat my onderrig hoe om my taal te besig (my brief 9 deser) wanneer hy met 'n bier in die hand om die braaivleisvuur staan, praat van:"
Bekendstellingstoespraak: Kaaps in fokus deur Frank Hendricks en Charlyn Dyers (redakteurs)
2016-12-20“Kaaps en fokus is ook bedoel vir enigeen met ’n verwondering oor die rykheid van taal en van Afrikaans in die besonder. En vir enigeen met Afrikaans as hartstaal!”
Stig Anderson, ABBA se bestuurder
2016-12-20"Stig Anderson was van die begin af ABBA se bestuurder, en word vandag allerweë beskou as die suksesverhaal agter ABBA se gewildheid. Maar wie was Stig Anderson?"
Foto’s: Bekendstelling van Ons kom van vêr
2016-12-20Ons kom van vêr – bydraes oor bruin Afrikaanssprekendes se rol in die ontwikkeling van Afrikaans is op 16 Desember 2016 in die Kunstekaap bekendgestel. Hier is foto’s van die geleentheid.
Boekresensie: Dorado deur Tom Dreyer
2016-12-20“Myns insiens is dit ’n roerende beeld van ’n baie gewone man se behoefte om homself te oortuig dat die gebeure in sy lewe volgens ’n bepaalde plan verloop en ’n sinvolle afloop sal hê.”
Dankie dat ek nie soos hy is nie
2016-12-20"toe antwoord hy
en die haan kraai drie maal vir my,
want eers toe herken ek Hom"
