Pasgelaai
Onderhoud: Op ’n dag, ’n hond deur John Miles
2017-01-09“Soveel dinge wat die onderwyser in die hede ervaar, word snellers na die verlede; voortdurend ontstaan assosiasies met insidente in die verlede; die hede word ten dele ’n herbelewenis. Die toekoms bly moontlikheid, ’n potensiaal.”
Wat kies jy as die huis brand?
2017-01-09“Dis toe ons besig is om water met emmers uit my buurman se swembad te skep om op sy brandende grasperk te gooi dat die vraag my kop inkom. Wat sou jy red?”
Press release: Lucy’s Dream by Joline Young
2017-01-09“Lucy’s Dream is an engaging children’s story that reveals slices of life of a little girl living in the fishing community in Simon’s Town up until the 1960s.”
Interview: Say again? The other side of South African English by Jean Branford and Malcolm Venter
2017-01-06"In the same way that we have Australian English, American English, and so on, we have South African English. Obviously all of these Englishes have a lot in common with British English, but they also have many unique aspects."
Wenners van die ATKV-SA Akademiepryse 2016
2017-01-06'n LitNet Akademies-artikel word weer bekroon met ’n ATKV-SA Akademieprys. Hier is die ses wenners van 2016 se toekennings.
Gedigkompetisie: huis, woning, tuiste
2017-01-06Skryf voor 28 Februarie 2017 ’n gedig oor jou huis, jou woning, jou tuiste en staan ’n kans om R1 000 kontant of ’n boekpakkie propvol lekker boeke los te slaan.
Die waarheid agter die waarheid in “Die hoender is 'n "bone of contention". Vir kla-kous.
2017-01-06"Hierdie brief volg op die oorspronklike met dieselfde opskrif ..."
Book review: Travels with My Father by Karen Jennings
2017-01-06"For me, this book is an unsparing quest for meaning on so many levels and one certainly deserving of the highest accolades."
Afrikanerfobie
2017-01-06"Ons ondervind tans ’n ongekende haat of fobie vir die Russe in die Amerikaanse nuusmedia ..."
Boekresensie: Een nag en ’n bietjie deur Hester Kruger
2017-01-06"Hier is ’n besonderse boekvertelling in ’n besonderse styl."
Leiers en loskoppe
2017-01-05"Ek wonder of die DA se ... leier Mmusi Maimane oor die moed, wil of vermoë beskik om sy party se 'loskoppe' ... in toom te hou en te temper?"
Boekresensie: Wildernis deur Wilbur Smith
2017-01-05"Wilbur Smith is hier weer, soos in al sy ander boeke, die meesterlike storieverteller wat geslaagde karakters met uiteenlopende persoonlikhede – goed en sleg – saamsnoer in ’n verhaal wat op ’n spannende einde afstuur."
PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: Tweede kommentaar op "Onder eng'le" deur Jaco du Plooy
2017-01-05Lees Izak de Vries en Danie Marais se kommentaar op Jaco du Plooy se kortverhaal, "Onder eng'le".
PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: Tweede kommentaar op "Die vlieg en die waiter" deur Elisha Zeeman
2017-01-05Lees Izak de Vries en Danie Marais se kommentaar op Elisha Zeeman se kortverhaal, "Die vlieg en die waiter".
Paralipomena: Ernst van Heerden leest Elisabeth Eybers
2017-01-04"De dichter en criticus Ernst van Heerden (1916–1997), met een academisch verleden in Amsterdam en na de Tweede Wereldoorlog aan de Universiteit Gent, is honderd jaar geleden geboren. Opmerkelijker dan dit biografische feit is de literaire nalatenschap."
Verwoerd-nostalgie: ’n teken van die tye?
2017-01-04“Ek het groot hoop vir hierdie pragtige land. Ons moet egter leer om mekaar die voordeel van die twyfel te gee. Elke dag. Oor en oor.”
