Pasgelaai

Huis, woning, tuiste: Op soek

Aranka van der Mescht Skryfkompetisies 2017-01-11

Lees Aranka van der Mescht se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Huis, woning, tuiste: Hester van der Walt se inskrywings

Hester van der Walt Skryfkompetisies 2017-01-11

Lees Hester van der Walt se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Huis, woning, tuiste: Huis

Nina le Roux Skryfkompetisies 2017-01-11

Lees Nina le Roux se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Op ’n skemeraand so koel soos trane

Jaco Fouché Poësie 2017-01-11

“Haar gesig was goedhartig, ’n stoel by ’n vuur,
Haar lyf nou slank: chef de partie op dieet.”

Mens

Jaco Fouché Poësie 2017-01-11

“Wat is verkwisting as dit nie hierdie vrees om elfuur in die aand is nie?
Wat is vrees as dit nie oor verlies gaan nie?”

Hof. Soos net in Suid Afrika. In 2017

oester SêNet-briewe 2017-01-11

"Om hof by te woon is op sy beste iets wat bitter min mense wil doen ..."

Huis, woning, tuiste: Douvoordag

Tyrone Brett Coetzee Skryfkompetisies 2017-01-11

Lees Tyrone Brett Coetzee se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Persvrystelling: Volmaanpiekniek by die Taalmonument

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2017-01-10

Kom beskou die volmaan van nader vanaf die Afrikaanse Taalmonument op Paarlberg – by die eerste Volmaanpiekniek van die jaar op Vrydag 13 Januarie 2017.

Huis, woning, tuiste: Ek kom huis toe ...

Denise Hanekom Skryfkompetisies 2017-01-10

Lees Denise Hanekom se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Huis, woning, tuiste: Tuiskoms

Martha Poller Skryfkompetisies 2017-01-10

Lees Martha Poller se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Huis, woning, tuiste: Dagbreek

Margaret Barnard Skryfkompetisies 2017-01-10

Lees Margaret Barnard se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Huis, woning, tuiste: My voordeur

Engel Skryfkompetisies 2017-01-10

Lees Engel se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Huis, woning, tuiste: My tuiste, my liefde

Johan Ferreira Skryfkompetisies 2017-01-10

Lees Johan Ferreira se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Ontsluit die fondse van kennis: Estelle Kruger gesels met Henry Fillies

Estelle Kruger, Henry Fillies Onderhoude 2017-01-10

Dit is die begin van ’n nuwe skooljaar en die land gons nog oor verlede jaar se matriekuitslae. Orals lees mens van geweldige ongelykheid in Suid-Afrikaanse skole. Maar nie almal sit net en toekyk nie. Aslam Fataar en Henry Fillies is besig met navorsing in skole binne werkersklasomgewings. En hul positiewe bevindings binne die gemeenskap laat mens nadink.

The learning practice formation of rural working class learners based on their funds of knowledge

Henry Fillies, Aslam Fataar Academic research 2017-01-10

"Based on the research for this article we suggest that young people from impoverished backgrounds are productive and creative learners who deploy a range of social and knowledge-informed strategies to establish viable learning paths."

Die leerpraktykvorming van plattelandse werkersklasleerders gegrond op hulle fondse van kennis

Henry Fillies, Aslam Fataar LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2017-01-10

"Die argument kan dus gestel word dat individue nie alleen nuwe dinge oor die tyd heen leer nie, maar dat hulle leer inherent deur hulle lewenservarings beïnvloed word soos wat hulle mense en nuwe gedagtes teëkom, op ’n manier wat hulle nie vooraf kan bepaal of sien nie ..."

What’s good for the goose is good for the gander

Jaco Fourie SêNet-briewe 2017-01-10

"Wat goed is vir die een is goed vir die ander ... "

An interview with the daughters of Judith Mason

Tamar Mason, Petra Mason, Herman Lategan English 2017-01-09

The artist Judith Mason (78) died in White River on 29 December 2016. Herman Lategan decided to ask her daughters Tamar and Petra what they remember about their strong, gentle mother.

Onderhoud: Hannes van Wyk oor Vroue na aan my hart

Liné Loff, Hannes van Wyk Skrywersonderhoude 2017-01-09

"Wat ek wou regkry met die boek, is dat vroue sal besef dat dinge waaroor Sandra Prinsloo haar bekommer, bekommer hulle hulle ook oor; dinge wat vir Brümilda snaaks is, is ook vir hulle snaaks."

Streek (vir Judith Mason) deur Johann de Lange

Johann de Lange In memoriam 2017-01-09

Hierdie gedig is by die gedenkdiens van Judith Mason voorgelees deur haar kleinseun, Simon Attwood, en ook op die gedenkbladsy afgedruk.

Top