Pasgelaai
Die ortografiese realisering van komposita met en afleidings van multiwoordeiename
2016-12-13"Uit die kleinskaalse korpusondersoek en meningspeiling wat geloods is, blyk dit dat die ortografiese integriteit van multiwoordeiename oorwegend behoue bly in komposita daarmee en gesuffigeerde afleidings daarvan."
Jannie du Toit chante/sings/sing/zingt Brel
2016-12-13"Hierdie CD is om verskeie redes ’n versamelaarsitem: Een van die belangrikste redes vir my is dat dit meertaligheid en die gepaardgaande multikulturaliteit meesleurend en met oortuiging vier."
Antwoord op Angus se brief van 1 deser
2016-12-13"Natuurlik was dit ‘n grappie, dié een nou dat jy ’n maand sou wag vir my antwoord ..."
Die waarheid agter die waarheid in “Die hoender is 'n "bone of contention"
2016-12-13"Suid-Afrika verorber gemiddeld 1 800 000 ton per jaar ..."
Imitated Black Afrikaans: context and perceptions of the alternative use of Black Afrikaans
2016-12-13"Perceptions surrounding Black Afrikaans have an influence on the time and place speakers are comfortable using Imitated Black Afrikaans or not, and the overall, general context determines the perceptions surrounding Imitated Black Afrikaans."
Op soek na Richardsbaai
2016-12-12"Met ’n enkelpad wat deur golwende heuwels vol suikerrietlanderye en tropiese vrugteboorde kronkel is ons uiteindelik in die groen landskap waarna ek so verlang het."
Nuwe bestuur van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging vir 2017
2016-12-12Hier is die BSV se nuwe bestuur en jaarprogram vir 2017.
BSV-skryfwedstryd: Skrywers 2017
2016-12-12"Die BSV-bestuur maak graag nou reeds die onderwerpe en inligting bekend vir Skrywers 2017, die jaarlikse nasionale skryfwedstryd van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging."
Die geboorte van Jesus
2016-12-12"Toe die engele vedwyn het en trug innie hiemel in gegan het, het die skaapwagters vi mekaa gesê, 'Kom ôs gan Betlehem toe en gan kykie ding wat gebeerit, wat die Jirre vi ôs van gesê het.' Toe is hulle hastig daa weg uitie veld uit, en gan kry toe vi Maria en Josef, en die babaseuntjie wat innie krip lê."
Napraatswartafrikaans: konteks en persepsies van die alternatiewe gebruik van Swartafrikaans
2016-12-12"Die persepsies rondom Swartafrikaans bepaal in watter konteks sprekers gemaklik voel om dit te gebruik, en die oorkoepelende konteks bepaal weer die persepsies rondom die napraat van Swartafrikaans."
Onderhoud: Lina Spies gesels met Jean Oosthuizen oor haar bundel Sulamiet
2016-12-12"By die skryf van gedigte moet jy jou eie stem vind voordat jy jouself met reg ’n digter kan noem. In dié sin is jy as digter onlosmaaklik verbonde aan jou teks, maar jou menswees kan jy nooit ten volle uitsê in jou poësie nie."
Die werker
2016-12-09"Met sy kosblik soos ’n Bybel onder sy arm
wag die werker in die oggendskemer"
Press release: Oh Baby, I’m a wild one
2016-12-09Acclaimed playwright Louis Viljoen’s new one-woman show, Oh Baby, I'm a wild one, debuts at Alexander Bar & Café in December 2016.
kykNET Fiësta-benoemings 2017
2016-12-09Die Fiëstas, die enigste toekenning van sy soort in die land, vereer sedert 2011 rolspelers vir hul uitsonderlike bydraes tot die land se grootste kunstefeeste. Die benoemings vir die kykNET Fiësta-toekennings 2017 is nou bekend en hier is die nominasies.
