Pasgelaai
Wille Martin (1934–2016)
2016-11-30"’n Skrywer skryf om vir mense ’n uurtjie van ontspanning en plesier te verskaf en om hulle ’n bietjie te laat nadink, dieper dink, al is dit ’n ontspanningsverhaal. As ek in hierdie doel geslaag het, dan maak dit my ook gelukkig." Wille Martin se volledige skrywersprofiel is nou beskikbaar.
Riette Hugo se #litnetwoord2016
2016-11-30Riette Hugo deel haar voorstelle vir die Afrikaanse woord van 2016.
PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: Onder eng’le
2016-11-30Lees die tweede weergawe van Jaco du Plooy se verhaal in PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool vir belowende jong skrywers.
Sosiogramme en genetwerkte leer: ’n soort opsitkers vir onderwysers
2016-11-30"Onderwysers kan baie by mekaar leer. Soms gebeur dit nie. Wáár kan onderwysers met mekaar gesels oor dinge wat noodsaaklik is? Die web kan dalk gebruik word om 'n tuiste te skep."
Referaat: Die ontbeplanning van Afrikaans aan die Universiteit van die Vrystaat
2016-11-30"As gevolg van Afrikaans se noue assosiasie met die parallelmediummodel het die effektiewe stigmatisering daarvan meegewerk aan die skep van ’n ongunstige denkklimaat oor die taal se voortgesette rol op kampus."
Boekonderhoud: Lugkasteel deur Annelie Botes
2016-11-30"Ja, ek glo in reïnkarnasie. Wedergeboorte, soos ék dit verstaan. En volgens mý geloof sterf elke mens met ongedane sake. Lesse wat nie geleer is nie. En hy moet terugkom om klaar te maak wat ongedaan gelaat is. Om die lesse te kom leer wat hom verbygegaan het."
Roland Barthes and the significance of autonomy for the modern author
2016-11-30"The consequently ambiguous status of the postmodern (late modern) author is touched on: how this construct has come to outstrip its condition of freedom and paradoxically now faces the disintegration of its most important property, namely autonomy."
S v Pistorius: Open justice, media coverage of court proceedings and the elephant in the room
2016-11-30"The media argue that they have the duty to provide members of the public with information, which in turn will educate members of the public about the judicial process and promote the principle of open justice."
A reading of Claudius’s State of the Nation Address in Hamlet
2016-11-30“There is, in fact, no need to drag politics into literary theory: as with South African sport, it has been there from the beginning.”
Roland Barthes en die belang van outonomie vir die moderne skrywer
2016-11-30"Hoewel die letterkunde as moderne aktiwiteit nie kan bestaan sonder die allerbelangrike eienskap van die outonomie (soewereiniteit) van skrywer en teks nie, is die moderne skrywer in postmoderne verband, ironies, ’n maaksel wat baie onseker geword het."
S v Pistorius: Ope geregtigheidspleging, mediadekking van hofverrigtinge en die olifant in die kamer
2016-11-30"Wat die kyker sien, is nie noodwendig dieselfde wat hy of sy sou waarneem in die hofsaal nie, aangesien die uiteindelike produksie wat uitgesaai word deur die voorkeure, vooroordele en ideologiese of politieke oortuiging van die regisseur beïnvloed kan word."
Vir Angus oor sy kommentaar onderaan my brief van 21 deser
2016-11-30"Ek het my erg verkneukel (en dus my gesig verkreukel) ..."
Springbok? Wat se ding is dit?
2016-11-30"Ek voel eintlik jammer vir die manne wat Springbokrugby speel en of gespeel het ..."
Boekonderhoud: Deon Maas oor Melk die heilige koeie
2016-11-29“Ek dink nie daar is iets erger as ’n klomp mense wat dieselfde dink nie. Al wat ek probeer doen, is om ’n diskoers te stel waarna mense kan luister.”
Danie van Wyk se #litnetwoord2016
2016-11-29Hier is Danie van Wyk se voorstel vir die Afrikaanse woord van 2016.
Filmresensie: Vir die voëls
2016-11-29"Vir die voëls is uiters geslaagd as ’n komedie, maar net so oortuigend as ’n drama wat temas soos die grensoorlog, drankmisbruik en geweld binne die gesin aanroer."
Alfred Schaffer se #litnetwoord2016
2016-11-29Hier is Alfred Schaffer se Afrikaanse woord van 2016.
Boekonderhoud: Vir die voëls deur François Bloemhof
2016-11-29Bestaan daar ware liefde? "Maar alte seker! Ware liefde lyk net totaal anders in die werklike lewe as in liefdesverhale."
