Pasgelaai

Zandra Bezuidenhout se #litnetwoord2016

Zandra Bezuidenhout LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2016-11-29

Hier is Zandra Bezuidenhout se voorstelle.

'n Goue kunsjoernalistieke toekenning vir Christiaan J de Swardt en LitNet

LitNet Menings 2016-11-29

Christiaan de Swardt het goud gekry in die nuusafdeling vir ‘n futuristiese nuusberig wat op 22 Desember verlede jaar as fiksie op LitNet gepubliseer is.

Persvrystelling: INK en sy personeel vereer vir kunsjoernalistiek

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-11-29

"In slegs die tweede jaar van die US Woordfees se feeskoerant, INK, het die publikasie vier toekennings by die Kunsjoernalistiek-toekennings vir 2016 opgeraap."

Boekresensie: Springgety deur Chanette Paul

Yolanda du Toit Resensies 2016-11-29

"Dis maklik om sommer spoedig in die lief en leed van die hoofkarakter te deel, om met haar wroegings te kan identifiseer en ’n medepligtige te raak in haar soektog na antwoorde."

Persverklaring: Wenners van die RSG Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie

LitNet Leefstyl 2016-11-29

“Boonop bewys die vele vlakke van die kompetisie dat beginners deur die slypskole en mentorskapproses met gemak ’n wendrama kan skryf.”

Die groot gelieg van liefde

CM SêNet-briewe 2016-11-29

"Die knaende gepreek oor liefde ..."

Ons ateïste het die stryd verloor: Die aarde is plat!

Angus SêNet-briewe 2016-11-29

"Kyk hier ..."

Analysis of sociograms as method to study the efficiency of networked learning in a school-based mathematics subject group

Christina Johanna (Christa) van Staden Academic research 2016-11-29

"The state requires of teachers to learn from one another, but does not provide a method to assess the effectiveness of the learning that happens when teachers learn from one another."

The roles and experiences of grandparents who act as the primary caregivers of their grandchildren

Issie Jacobs, Susan Brink, Vera Roos, Sandra Steyn Academic research 2016-11-29

"According to the grandparents the added financial responsibility has the most profound impact on their role as the primary caregivers of their grandchildren."

Inskrywings vir LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 (IV)

LitNet LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2016-11-28

Hier is nog 'n paar van ons lesers se #litnetwoord-inskrywings.

Does contemporary South Africa meet the requirements pertaining to the implementation of a developmental state strategy?

Chris Nelson Academic research 2016-11-28

"Although the necessity for implementing a developmental state strategy in South Africa is a view shared by politicians and academic scholars alike, no unanimity exists regarding the viability of this particular strategy."

Persverklaring: Sara se geheim, ’n nuwe kykNET-dramareeks

LitNet kykNET Portaal 2016-11-28

Sara se Geheim is ’n dramareeks van 26 episodes wat in Kaapstad afspeel, met twee verhale wat hand-aan-hand loop – dié van ’n familie in Durbanville en dié van ’n familie in Athlone.

Melk die heilige koeie – in die Kaap!

LitNet Jonathan Ball-portaal 2016-11-28

Uitnodiging na die viering van Deon Maas se jongste boek in Kaapstad. Kerneels Breytenbach sal met Deon in gesprek wees.

Op hierdie mense en dinge, dan

Jaco Fouché Poësie 2016-11-28

"Op die deurnaggeselser, die slow dancer met die jean wat afsak, die gapende kroegmeisie."

Vir ’n sterfling

Jaco Fouché Poësie 2016-11-28

"Nou aan die einde van ’n lewe
vol swoeg en sonde
moet jy die drumpel oorsteek ..."

Ontleding van sosiogramme as metode om die doeltreffendheid van genetwerkte leer in ’n skoolgebaseerde wiskundevakgroep te ondersoek

Christina Johanna (Christa) van Staden LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2016-11-28

"Die staat vereis dat onderwysers saamwerk, maar bied geen metode om die doeltreffendheid van genetwerkte leer te ondersoek nie."

Straatligliefde

Marine Moffat Kuberklas Kreatief 2016-11-28

"’n Liefde
wat skyn op alle goeie dinge."

KKNK 2017: Volledige program hier beskikbaar

LitNet KKNK 2016-11-28

"Die 23ste KKNK bied hope geleenthede om die room van die Suid-Afrikaanse kunste in verskeie genres, dissiplines en vorms te beleef."

Verwerplike uitnemendheid in huidige goedheidskringe

CM SêNet-briewe 2016-11-28

"As iemand so dom is om te laat blyk dat hy intelligent genoeg is ..."

Op 'n strandjie ...

Raed-na-Gael SêNet-briewe 2016-11-28

"... by Prerebere (noordekant van Mauritius) ..."

Top