Huis, woning, tuiste: McGregor se stem in die nag

  • 0

McGregor se stem in die nag

Ek hoor die stem
Die gedagte in die nagt’
Die haan en die vlieënde insekte
Die kriekies wat kriek
Die stil rus
Die onaangeraakte nag

Hierdie rusplek is joune
Hierdie is myne
Dis ons sin
Almal s'n
Kom rus by my mens
Kom
Rus


 

Klik hier vir volledige inligting oor die kompetisie.
Klik hier om ander inskrywings te lees.

huis1_650

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top