Pasgelaai

RSG Kunstefees 2016: Volledige program

LitNet Feeste 2016-11-14

Die RSG Kunstefees se volledige program is nou beskikbaar. Laai dit hier af.

NB-Uitgewers-huldeblyk: In memoriam, Johan Smit (1943–2016)

LitNet In memoriam 2016-11-14

"Die vriendelike en nederige geaardheid van Johan Smit sal allerweë in kerklike kringe, maar ook in die skrywerswêreld gemis word."

Los die mier

CM SêNet-briewe 2016-11-14

"Gaan na die reg ..."

Penis-aanbidding (Phallic worship)

Jaco Fourie SêNet-briewe 2016-11-14

"So oud soos godsdiens is, so oud is penis-aanbidding ..."

Die goedheidsbedryf

CM SêNet-briewe 2016-11-14

"Met die onkundige steun van 'n menigte liggelowige vromes ..."

Regsalmanak: Padwoede is nie die "nuwe normaal" nie

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-11-14

"Dit het meer as een keer gebeur, en toe die twee motoriste albei by ’n verkeerslig stilhou, het Eadie uitgeklim, ’n hokkiestok uit sy motor gehaal en op die ander ou afgestorm."

In memoriam: Leonard Cohen

Koos van der Merwe In memoriam 2016-11-11

"En die stem het stil geword. En die stem sal nooit stil word nie."

Hersenspinsels oor die Week van de Afrikaanse roman 2016

Lien Botha NeerlandiNet 2016-11-11

"Nederlands wieg teen mens aan soos ’n skip wat kraak teen ’n wye see. Maar ook hoor jy breinaalde."

Pass 'ie torch aan

ATKV Leefstyl 2016-11-11

Die ATKV-tak op Atlantis het besluit om twaalf vroue as fakkeldraers te vereer. Hierdie vroue is pioniers. Hulle is bakens, elkeen dra hulle eie lig na die donkerste dele van die gemeenskap.

Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)

Marise Oberholzer Notas, toetse en vraestelle 2016-11-11

Dis eksamentyd! Hier is ’n gratis graad 4-vraestel en -memo wat jou met hersiening kan help.

Gee jou hart vir Richmond

Valda Jansen Feeste 2016-11-11

“Ek wens ek kon al hierdie woorde in hierdie vertrek in my hande opvang en buite in die straat gaan uitdeel. In die kinderhande wat so bakhand staan. Woorde wat sê: ek sien jou raak, ek hou jou vas, neem, dit is my liggaam. Ek wens ons kon die deure óópgooi.”

Amerikaanse verkiesing

Chris Erasmus SêNet-briewe 2016-11-11

"Die groot verkiesing het gekom en gegaan ..."

Boekresensie: Die Engelsman in my slaai deur Dihanna Taute

Estelle Kruger Resensies 2016-11-11

"Die Engelsman in my slaai is ’n prettige tienerromanse vir meisies."

Beskikbare hulp

CM SêNet-briewe 2016-11-11

"Met groot ywer versamel verstandige mense kennis  ..."

Tromp-op

Hennie Fritz SêNet-briewe 2016-11-11

"Ek sou myself seker teleurstel indien ek nie ook ’n eier te lê het  ..."

LitNet: Dis Trump

LitNet Nuusbrief 2016-11-10

LitNet: Dis Trump

South African Literary Awards 2016: The winners

LitNet Books and writers 2016-11-10

The winners of this year’s South African Literary Awards have been announced.

Karin Brynard (1957–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-11-10

“Spanning en adrenalien, as dit nie daar is nie, gaan jy jou leser verveel. Dan klap hy die boek toe.” Lees oor Karin Brynard se lewe en werk.

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Marita van der Vyver Menings 2016-11-10

"Hierdie 9de dag van die 11de maand word reeds deur baie mense 'n tweede Nine Eleven genoem, vir Amerika en vir die res van die mensdom."

Persversklaring: Nuwe boek oor Breytenbach Sentrum – ter viering van tien jarige bestaan

Breytenbach Sentrum Boeke en skrywers 2016-11-10

Die Breytenbach Sentrum op Wellington beplan om volgende jaar ’n boek uit te gee wat hierdie instansie se stories, bydraes en identiteit – alles soos gesien deur die oë van verskeie rolspelers, stigterslede, besoekers en die breë publiek – sal weerspieël. Jou bydrae kan in die boek verskyn.

Top