Pasgelaai

Tromp-op

Hennie Fritz SêNet-briewe 2016-11-11

"Ek sou myself seker teleurstel indien ek nie ook ’n eier te lê het  ..."

LitNet: Dis Trump

LitNet Nuusbrief 2016-11-10

LitNet: Dis Trump

South African Literary Awards 2016: The winners

LitNet Books and writers 2016-11-10

The winners of this year’s South African Literary Awards have been announced.

Karin Brynard (1957–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-11-10

“Spanning en adrenalien, as dit nie daar is nie, gaan jy jou leser verveel. Dan klap hy die boek toe.” Lees oor Karin Brynard se lewe en werk.

Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11

Marita van der Vyver Menings 2016-11-10

"Hierdie 9de dag van die 11de maand word reeds deur baie mense 'n tweede Nine Eleven genoem, vir Amerika en vir die res van die mensdom."

Persversklaring: Nuwe boek oor Breytenbach Sentrum – ter viering van tien jarige bestaan

Breytenbach Sentrum Boeke en skrywers 2016-11-10

Die Breytenbach Sentrum op Wellington beplan om volgende jaar ’n boek uit te gee wat hierdie instansie se stories, bydraes en identiteit – alles soos gesien deur die oë van verskeie rolspelers, stigterslede, besoekers en die breë publiek – sal weerspieël. Jou bydrae kan in die boek verskyn.

Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting weer beskikbaar

LitNet NeerlandiNet 2016-11-09

Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se Prestasie-prys van R75 000.

Week van de Afrikaanse Roman 2016: Interview met Vamba Sherif

Vamba Sherif, Laura Engels NeerlandiNet 2016-11-09

“Tijdens de Week van de Afrikaanse Roman 2016 kreeg ik de gelegenheid om met Vamba [Sherif] te praten. Omdat mijn nieuwsgierigheid naar literatuur altijd de overhand krijgt, heb ik hem tijdens ons gesprek bestookt met allerlei vragen over zijn romans, over literatuur, naar wat hem inspireert in het leven en wat hem motiveert in het schrijven.”

Foto-onderhoud: Bibi Slippers oor Fotostaatmasjien

Bibi Slippers, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-11-09

"Die 'foute' in die fotostate is wat in forensiese ondersoeke gebruik word om die masjien te eien. Dit was vir my ‘n mooi metafoor vir die digter se stem ..."

Coloured families’ experiences of the negative effect of parental alcohol abuse

Estelle van den Berg, Awie Greeff Academic research 2016-11-09

"The negative experiences of coloured families in the Western Cape with regard to alcohol abuse influence various subsystems within the family, as well as the wider community system as a whole."

Trump in die Wit Huis: hoe beïnvloed dit Suid-Afrika?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-11-09

"Ek ys om te dink aan die effek van ’n Trump-orkaan in die res van die wêreld. Beslis het ons nie in Suid-Afrika onder die huidige regering die tipe leierskap en diplomatieke betrekkinge wat ’n boelierige Trump die hoof kan bied nie."

Bruin gesinne se belewenisse van die negatiewe uitwerking van ouerlike alkoholmisbruik

Estelle van den Berg, Awie Greeff LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2016-11-09

"Met inagneming van die geskiedkundige agtergrond en huidige vlakke van alkoholmisbruik onder die bruin bevolkingsgroep in die Wes-Kaap ... is daar besluit om ’n verkennende, kwalitatiewe-ondersoek-ontwerp te gebruik om ’n beter begrip te kry van hoe hierdie gesinne deur die krisis van ouerlike alkoholmisbruik geraak word. Hierdie insig is belangrik, aangesien dit nuttige inligting vir voorkomingsprogramme kan bied."

Foto's: Leesfees 2016

Marlene Malan Feeste 2016-11-09

Die vyfde Leesfees  het verlede naweek op Prince Albert plaasgevind. Marlene Malan deel haar foto's.

Persverklaring: Kom sit aan by US Woordfees 2017 se programbekendstelling

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-11-09

Die US Woordfees se program vir 2017 word op Donderdag 17 November feestelik in Ryneveldstraat, Stellenbosch, bekendgestel. Die geleentheid in in die vorm van ‘n lang tafel en die publiek word genooi om dit by te woon. Hier is nog inligting.

Persverklaring: Inskrywings vir US Woordfeesbundel verdubbel

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-11-09

Byna twee keer soveel inskrywings is ontvang vir die US Woordfees se kortverhaalkompetisie vir 2017 as vir die bundel se eerste uitgawe in 2016.

NB-Uitgewers bring hulde aan Dot Serfontein | NB Publishers honours Dot Serfontein

LitNet In memoriam 2016-11-08

"Serfontein het uit ’n sterk geslag Afrikaanse vroue gekom ..." | "Serfontein came from a strong generation of women ..."

PEN Afrikaans Nuusbrief: November 2016

Danie Marais PEN Afrikaans 2016-11-08

Oor: ons groet 'n paar groot geeste met 'n gedig van Antjie Krog vir haar ma, Dot Sefontein; 'n nuwe gedig van Breyten vir Afrikaans en Gelyke Kanse; die SAUK steeds besig met sy boelietaktiek en sensuur?; eerste leesverslae van Izak de Vries en Danie Marais op PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool vir belowende jong skrywers; die Teksmark – 'n opwindende nuwe inisiatief vir die Afrikaanse teater; 'n konferensie oor moedertaalonderrig in Eersterust, Pretoria; belangrike besluite en verkiesingsresultate van die 82ste PEN International-kongres in Ourense, Spanje; nuwe Afrikaanse boeke in November

Boekresensie: Drieklawerblaar deur Christine Barkhuizen-le Roux

Juliana Coetzer Resensies 2016-11-08

"Vir my was dit die boodskap, vir elkeen sal dit iets anders wees. Jy sal nie met leë hande wegstap nie."

Karin Schimke on a writing workshop in Stanford

Karin Schimke, Naomi Meyer New writing 2016-11-08

"[Y]es, just about anyone can write, often must write – it’s an urge, a need. Anyone can put words on paper to give expression to something."

Afrikaans vandag en môre

Hans du Plessis Seminare en essays 2016-11-08

"Ek het baie positiewe goed om oor Afrikaans te sê, ek is net nie oortuig dat die toekoms in die amptelikheid van Afrikaans lê nie!"

Top