Verdoeseling

  • 0
Almal weet wat waarheid is. Die kleinste kinders word dikwels met geweld gedreig as hulle sou lieg. Die grootmenere maak asof hulle nie weet nie sodat hulle soos wysgere kan lyk.
 
CM
  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top