Pasgelaai

Optiek

Joan Hambidge Poësie 2016-11-08

’n Gedig deur Joan Hambidge opgedra aan Jaco Botha

Sweisbril

Joan Hambidge Poësie 2016-11-08

’n Gedig deur Joan Hambidge opgedra aan Jaco Botha

Aantekening: Opmerkings oor die eienskappe van die maatskappy met persoonlike aanspreeklikheid

JJ Henning LitNet Akademies (Regte) 2016-11-07

"Die blywende indruk in die identifisering van die eienskappe van die maatskappy met persoonlike aanspreeklikheid is dat, nes met die privaatmaatskappy en die beslote maatskappy, die betrokke bepalings wyd oor die Maatskappywet en regulasies versprei is en as’t ware uit die omvattende en ingewikkelde wetgewing 'gekam' moet word."

Milla’s weeklacht

Riet de Jong-Goossens NeerlandiNet 2016-11-07

"Tijdens en na het lezen van Agaat, de roman van de Zuid-Afrikaanse auteur Marlene van Niekerk, kan men er nauwelijks aan ontkomen een link te leggen tussen dit tragische, bijtende verhaal en de antieke tragedie; zelfs de figuur van Antigone doemt hierbij op. Maar is dit wellicht niet slechts een wensgedachte?"

Press release: PEN Afrikaans protests the pending suspension of Thulani Msimang | PEN Afrikaans protesteer teen die moontlike skorsing van Thulani Msimang

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2016-11-07

"We insist that the SABC withdraws its action against Msimang."

"Ons dring aan dat die SAUK hulle aksie teen Msimang terugtrek."

Net woorde

CM SêNet-briewe 2016-11-07

"Dit blyk dat daar geleidelik so hier en daar besef word  ..."

Vir Angus oor sy kommentaar onderaan my brief ‘Weer oor RSG’

Jan Rap SêNet-briewe 2016-11-07

"Jy’s al weer besig met systap en pypkan ..."

Frankfurtse Boekeskou 2016: vanuit 'n uitgewer se perspektief

Hester Carstens Boeke en skrywers 2016-11-07

"Ons hooftaak: om die vertaalregte vir NB se boeke te verkoop."

Graad 9-wiskundevraestelle en memorandums (November)

Marise Oberholzer Notas, toetse en vraestelle 2016-11-04

Eksamentyd! Hier is gratis graad 9-vraestelle en memo's wat sal help om die hele jaar se werk te hersien.

Pos beskikbaar: Sekretaris van die Afrikaanse Taalraad

Afrikaanse Taalraad Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2016-11-04

Die Afrikaanse Taalraad wag aansoeke in vir die pos van sekretaris.

Teksmark: vars platform vir die skep van verhoogtekste

Emma Kotze Teater 2016-11-04

"Bo en behalwe hierdie wonderlike geleentheid [om eie teatertekste te bemark] was dit ook baie opwindend om teatermakers, skrywers en vervaardigers tussen tonele deur met mekaar te sien gesels en onderhandel oor toekomstige projekte."

Oom Jans, die kelnerin en die subteks

Anna-Marie Jansen van Vuuren In memoriam 2016-11-04

"So het Oom ook ‘n fliek hier? Watse flieks het Oom al gemaak?"

Regskoste: die sleutel tot ’n einde aan speletjies in die howe

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-11-04

"Dit is hoogtyd dat ’n stokkie gesteek word voor maghebbers se kosteverspillende speletjies in die howe."

LitNet: Wat die hart van vol is

LitNet Nuusbrief 2016-11-04

LitNet: Wat die hart van vol is

Verontskuldigende pretensie

CM SêNet-briewe 2016-11-04

"As iemand se brein besef dat hy lieg ..."

Die state capture-verslag is uit, so what?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-11-03

"Elke keer juig die optimiste onder ons. Hiérdie keer sal hy moet bes gee. Hiérdie keer sal die ANC die lig sien en hom met ’n stewige stoot onder die agterstewe die vergetelheid instuur. Hiérdie keer sal hy moet verantwoording doen. Elke keer beskaam die hoop."

Skoleseminaar: Aanspreeklikheid in die onderwys

Seymour Bothman SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2016-11-03

"Inderdaad het alle kinders toegang tot skole, maar onderwyskenners is dit eens dat alle leerders nie toegang tot gehalte- en goeie onderwys het nie."

Gelukstrekking: NB-kookboeke vir Kersfees – wenner aangekondig!

LitNet Wen 2016-11-03

Die wenner van die boekpakkie is pas aangekondig – baie geluk, Marlené Veldman!

Jaco Botha (1972–2016)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-11-03

“Om te skryf is vir my instink. Dis soos om asem te haal. Dis die enigste ding wat werklik sin maak en die enigste dryfveer in my lewe.” – Jaco Botha

Jonk en trots Afrikaans

Jean Oosthuizen Menings 2016-11-03

"Afrikaanse studente en hoërskoolleerders is baie minder bekommerd oor die toekoms van die taal as die ouer geslag."

Top