Pasgelaai

Boland se leerders skryf skerp Afrikaans

Jean Oosthuizen Skole 2016-10-27

"Hoërskoolleerders van die Drakenstein-omgewing in die Boland het hulle sterk uitgelaat oor Afrikaans as onderrigtaal tydens die jaarlikse Skerpskryfkompetisie."

Penseel-bekendstelling: Tien riglyne vir die aspirantskrywer

Danie Marais PEN Afrikaans 2016-10-27

"Daar is natuurlik geen wetenskaplike formule vir ’n sterk, geslaagde en per definisie ongeykte gedig nie, maar ek dink daar’s ’n paar riglyne wat enige jong en ou digter kan help om in ’n belowende rigting te sukkel."

Weerstand teen huisvesting van swart studente deur die Potchefstroomse Universiteit vir CHO, 1987 tot 1990

Fanie Jansen van Rensburg LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2016-10-27

"Die wyse waarop die universiteit uit pas was met sosiopolitieke ontwikkelings in die land kan veral gesien word in die onvermoë om geleenthede te benut wat deur al die ander universiteite gebruik is om veranderings in hulle bestuur van inwoning op kampusse aan te bring."

Regsalmanak: Die “Vuurrooi Draak” se swanesang – toe nié

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-10-27

"Suid-Afrika se stryd teen die kommunisme het formeel in 1950 begin toe die Wet op die Onderdrukking van Kommunisme van krag geword het. Vanjaar is dit net mooi 66 jaar gelede. Dit was 'n wydlopende wet, bereken om kommunisme in die destydse Unie van Suid-Afrika met wortel en tak uit te roei."

Met bome soos met boeke

Estelle Kruger, Henriëtte Loubser Onderhoude 2016-10-27

 "’n Liefde vir lees moet gekwéék word."

African Library: The Shadow of Things to Come by Kossi Efoui

Annie Gagiano Books and writers 2016-10-26

"The shadow of things to come is a brief text that packs a mighty punch: it is a finely written and vividly imagined narrative, many of whose details I have not even mentioned in this profile: a grim, brilliant, spell-binding work."

Kernontploffings, soutpotte en slaweskepe

Izak de Vries ATKV-Portaal 2016-10-26

’n Dreigende kernoorlog, gesprekke oor soutpotte, die opdiep van slaweskepe en die vraag wie nou eintlik die eerste kletsrymers was: Moet nooit dink die ATKV se gesprekke oor taalefernis is vervelig nie.

Book review: Emily Hobhouse – Beloved Traitor by Elsabé Brits

Paul Murray Books and writers 2016-10-26

"Brits has brought the persona of a remarkable person fully to life in the text. South African Hobhousian historiography has become unspeakably enriched from her writing."

Filmresensie: Labyrinth of Lies

Suzette Myburgh Film 2016-10-26

"As jy ernstig oor fliek is, gaan kyk hierdie een. Met apartheid en die WVK so in die agterkop."

Stellenbosch se Vergenoeg: Die pad vorentoe

Handré Brand Menings 2016-10-26

"Is dit moontlik om hierdie besondere ekosisteem te bewaar en dienooreenkomstig te benut sodat die ontstaan van ʼn moontlike teenproduktiewe en sluimerende 'onvergenoeg(d)heid' ten alle koste voorkom word?"

Boekresensie: Die dinge van 'n kind deur Marita van der Vyver

Yolanda du Toit Resensies 2016-10-26

"Geluk, Marita, met nóg 'n welverdiende druk - en cheers op die stories wat nog uit jou pen gaan vloei."

Vader Bonaventure Hinwood (1930–2016)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-10-26

“Mense dink soms my digkuns is ’n afwyking van my priesterlike bediening, maar eintlik is dit ’n ander vlak van bediening.” Lees oor die lewe en werk van Vader Bonaventure Hinwood.

Betaaldag

Clinton V du Plessis Fiksie 2016-10-26

"Sy draai die volume op die bedradio effens af."

Persverklaring: RSG Kunstefees 2016 – met Sarah Baartman, Beyers Naudé, Michelle Breedt en Jan Spies

LitNet Feeste 2016-10-26

"RSG Kunstefees 2016 spog vanjaar met 18 debuutwerke, waaronder dramas oor geskiedkundige figure soos Sarah Baartman en Beyers Naudé. Dit is die vierde radiokunstefees op RSG."

Predestination and evangelical spirituality: The “Bekommerd” (“Concerned”) debate

Vincent Brümmer Academic research 2016-10-25

"In the 1930s there was a strong rise of the neo-Calvinism of Abraham Kuyper in South Africa. The neo-Calvinists started to organise themselves into a movement aimed at spreading the neo-Calvinist ideology in South Africa."

Vonnisbespreking: Die aksie van afhanklikes weens die dood van hul broodwinner: Veel lawaai en weinig wol?

Johan Scott LitNet Akademies (Regte) 2016-10-25

"Die afleiding dat die ontwikkelde Tswanareg gelykstaande is aan die inheemse Afrika-gewoontereg in die algemeen kom daarop neer dat ’n besondere stamregstelsel algemeen op swart landgenote toepassing vind. Sal ’n mens werklik hierdie as ’n presedent kan voorhou waar die litigante byvoorbeeld Xhosas of Vendas is? Na my mening sal dit nie geregverdig wees nie."

Boekresensie: Skryn deur Emma Bekker

Nini Bennett-Moll Resensies 2016-10-25

"Die teksskrywer en regisseur Emma Bekker debuteer met Skryn, ’n bundel gedigte waarin die betekenisse van die begrip 'skryn' veelvlakkig ontsluit word  as noodsaaklike skaafprosesse, of ruimtes waarin kosbaarhede bewaar word."

Book review: Going back to say goodbye by Kenneth de Kok

Reinhardt Fourie Books and writers 2016-10-25

"Going back to say goodbye tells the story of a boy saying goodbye to his childhood as it flits past. It is also the story of a boy saying goodbye to his father and, movingly, to a South Africa that both no longer exists and lingers on in surprising ways."

Consumerism

Shirmoney Rhode Rubrieke 2016-10-25

"As my geld nie ‘n verskil kan maak aan die leefwyse van mense wie dit regtig makeer nie, beteken daai kwaliteit niks nie."

Afgesonderde kolonie van onsin

CM SêNet-briewe 2016-10-25
Onder aanvoering van sy gewaande wyses het die meeste mense verstandelik in een groot klooster beland.
Top