Pasgelaai

#GelykeKanse-persverklaring: Fondsinsameling vir Afrikaans

LitNet Universiteitseminaar | University Seminar 2016-10-19

"Ons eerste mikpunt is om R1 miljoen in te samel om deur middel van 'n hofuitspraak die US te dwing om gelyke behandeling aan Afrikaans en Engels as voertaal en kommunikasietaal te gee."

SASNEV en Gents Centrum voor Afrikaans

Yves T'Sjoen NeerlandiNet 2016-10-19

"Het is evident dat studenten in Zuid-Afrika méér kansen moeten krijgen en een ruimere betoelaging ontvangen dan wat nu in de respectievelijke bilaterale akkoorden is voorzien."

Eensaamheid as verskynsel in Arnold Schoenberg se Erwartung, op. 17

Mike Ford LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2016-10-19

Hierdie ondersoek voeg eensaamheid toe tot die diskoers oor psigoanalise en musiek deur te fokus op hierdie spesifieke menslike ervaring en die uitbeelding daarvan in Erwartung.

Maurice se boot

Maurice Jörissen NeerlandiNet 2016-10-19

Tydens Amsterdamse geleenthede soos die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam en die Week van de Afrikaanse roman, het Maurice Jorissen, analis van die Amsterdamse Handhaving, geliefd geraak onder Suid-Afrikaners. Saam met sy vrou, Nanette, neem hy skrywers, musikante en akteurs in sy boot, die Queen of Liberty, uit op die Amsterdamse gragte.

Onderhoud: Hennie van Deventer vertel van die geboorte van die Pendoring

Hennie van Deventer, Naomi Meyer Onderhoude 2016-10-19

"Koerante is in die jare ’80 soos nooit tevore nie in ‘n oorlewingstryd gedompel ... Die Afrikaanse koerant kon inderdaad al hoe dreigender stormwolke vir sy broodnodige advertensies sien aanrol. Iets sou gedoen moes word, maar wat?"

From racial difference to common citizenship: A hair-raising issue

Jerome Joorst SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2016-10-18

"The youth have for more than 20 years been asked to keep calm and focus on uniting our country (during President Mandela’s time), to allow for the economy to grow (during the Mbeki period) and to let the adults speak (during the Zuma period)."

Die stilswye van Robert Zimmerman

Koos Kombuis Menings 2016-10-18

"Verdien Bob Dylan die Nobelprys vir letterkunde?"

Lees: ‘n Poort na die doel van die lewe

Jaco Fouché Universiteitseminaar | University Seminar 2016-10-18

"Waarom beteken die boek nie heelwat vir sommige ander nie?"

Carbon tax as proposed environmental fiscal reform measure in South Africa

Michelle Barnard Academic research 2016-10-18

"The aim of this article is to provide a detailed exposition of carbon tax as fiscal environmental reform measure; the historical development of the Draft Carbon Tax Bill, 2015 as well the content of the document as such."

Gustav Schoeman Preller (1875–1943)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-10-18

"Solank daar Prellers in Afrikaans werksaam is, sal die meul aanhou met maal!" - WEG Louw oor Gustav Preller

Die mier bring wysheid

Jozua Loots SêNet-briewe 2016-10-18

"Ja, hier naby jou onder ‘n Karoobossie wemel dit van die miere, daardie rooimiere wat so ‘n lekker brandhou kan byt."

#FeesMustFall: Danny Titus on burning libraries and human rights

Danny Titus, Hans Pienaar Universiteitseminaar | University Seminar 2016-10-17

"It will therefore be of relevance as a South African civil society in particular to emphasise our international law obligations to the government, to work more strenuously towards the domestication of international instruments and to integrate it in our litigation as well as judicial decision-making."

#FeesMustFall: Andrew Donaldson on the burning of libraries and university facilities

Andrew Donaldson, Hans Pienaar Universiteitseminaar | University Seminar 2016-10-17

"Irrespective of whether fees have fallen or disappeared altogether, or even the merits of such a campaign, a university education is just not possible without universities – or university structures, like libraries."

Koolstofbelasting as voorgestelde ekologiese fiskalehervormingsmaatreël in Suid-Afrika

Michelle Barnard LitNet Akademies (Regte) 2016-10-17

"Die doel van hierdie ontleding is om te beoordeel of die voorgenome koolstofbelasting (soos in die wetsontwerp beskryf) die potensiaal het om daadwerklik klimaatsverandering deur fiskale hervorming te kan teenwerk."

Toekomsmens

CM SêNet-briewe 2016-10-17
Kruip gerus uit jou aangeleerde kreperende minderwaardigheid.

Woordgedoe

CM SêNet-briewe 2016-10-17

"Daar is min waarheid in baie woorde."

F.V. Engelenburg during the Anglo-Boer War: an overview

Linda Brink Academic research 2016-10-14

"The knowledge and insight about the Boers’ cause that Engelenburg gained during the war in South Africa, as well as in Europe, prepared him for the role he would play after the war in South Africa."

Press release: Maties win debut season of Varsity Sing

LitNet kykNET Portaal 2016-10-14

"The University of Stellenbosch walked away 2016 Varsity Sing champions on Thursday, 13 October ..."

Persverklaring: Hendrik Theys en Ria Olivier reageer op "gesamentlike persverklaring"

Hendrik Theys, Ria Olivier Universiteitseminaar | University Seminar 2016-10-14

"Ons kan ook nie, soos in die persverklaring gemeld, erkenning gee aan die bestaan van enige ‘strewe’ in die taalbeleid om spesifiek sosio-ekonomies benadeelde Afrikaanssprekendes te akkommodeer nie."

In memoriam: Jannie Earle

Jacques van der Elst In memoriam 2016-10-14

"Hy het indringende mensekennis gehad en kon mense se motiewe in moeilike situasies raak opsom. Hy was trouens ook van plan om hom ná sy aftrede by die Taalraad opnuut toe te wy aan traumaberading, wat vir hom ‘n eerste liefde was."

Top