Pasgelaai

Mense agter boeke: Etienne Bloemhof, hoof van Fiksie by NB-uitgewers

Etienne Bloemhof, Jaco Botha Boeke en skrywers 2016-10-12

"Local is nog steeds baie lekker. Ons het skrywers van uitnemendheid, oor alle genres heen; hulle verdien wye erkenning en ondersteuning ..."

Die ANC benodig weer 'n Morogoro-oomblik

Jason Lloyd Rubrieke 2016-10-12

"Dit moet ʼn oomblik van selfondersoek wees. ʼn Oomblik waar die ANC sy morele en intellektuele kompas gaan herinstel om van koers te verander. ʼn Koers wég van sy huidige dwaling in die woestyn van katastrofe."

Regsalmanak: Skuldlose aanspreeklikheid van ‘n werkgewer

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-10-12

"... en toe hy laatmiddag terugry om die voertuig in die garage te gaan berg, was hy in 'n botsing betrokke waarin die vader van twee jong kinders gedood is. Die botsing is deur mnr Baloyi se nalatigheid – en wat hy te drinke gehad het – veroorsaak."

Video: Drieklawerblaar deur Christine Barkhuizen-le Roux word bekendgestel

Naomi Bruwer Jonathan Ball-portaal 2016-10-12

Christine Barkhuizen-le Roux se jongste roman, Drieklawerblaar, is onlangs by Stellenbosch Protea Boekwinkel bekendgestel. Elna van der Merwe het met haar gesels.

Watter God?

Jaco Fourie SêNet-briewe 2016-10-12

"Jode, Christene en Islamiete se verweer teenoor ateïste is..."

Kunstekaap-resensie: New Voices 2016

Helené Prinsloo Teater 2016-10-11

"Ja, dis moeilik om hier in ons land te mens. Een van die ... goed wat dit egter die moeite werd en selfs soms draaglik maak is teaterkuns soos dit in die Kunstekaap se New Voices-projek gestalte vind."

Amandala: "Om in Afrikaans te sing raak iets aan in my"

Henry Cloete Musiek 2016-10-11

"Die musiek wou soos klokkies klink, iets skitterend wat ’n huilende kind sal laat ophou huil en weer laat glimlag."

Teaterresensie: A steady rain

Emma Kotze Teater 2016-10-11

"Dis ‘n sterk stuk wat staatmaak op uitnemende spel, ‘n boeiende verhaal, en een wat vir genoegsame nabetragting sorg."

Wenners van Aardklop Nasionale Kunstefees 2016 aangekondig

LitNet Feeste 2016-10-11

Die wenners van die Aardklop Nasionale Kunstefees 2016 is tydens 'n toekenningsgeleentheid aangewys.

Boekbekendstellingsgesprekke: Ek! Ek! Ek! en Offerande

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2016-10-11

Madri Victor gesels op 27 Oktober 2016 by Willowbridge met Riette Rust en Chanette Paul oor hul jongste boeke. Jy word uitgenooi om te kom luister!

Ten questions: Arien van der Merwe on the book Managing diabetes and related health challenges

Arien van der Merwe, Naomi Meyer Books and writers 2016-10-11

Is diabetes a lifelong death sentence? "It isn’t. My book is a message of hope that this disease can be managed and even healed."

#feescanfall – from a technology entrepreneur’s view

Eugene Beetge Universiteitseminaar | University Seminar 2016-10-11

"I believe it’s time ... to say #feescanfall by shifting the focus from traditional brick-and-mortar institutions to virtual classrooms, libraries and student-lecturer interactions."

2016: die krisisjaar van Afrikaans

Hermann Giliomee Universiteitseminaar | University Seminar 2016-10-11

"Dit is nie vergesog om te sê dat indien ons nie vir Afrikaans ‘n vaste, volhoubare en volwaardige plek op hoërskole en op twee of drie universiteite kan verseker nie, Afrikaans geen langertermyn-toekoms as literêre, wetenskaps- en professionele taal het nie."

Boekresensie: Jesus ruik na mirre en stof deur Pierre du Plessis

Barbara Potgieter Resensies 2016-10-10

"Die reuksintuig is 'n uitsonderlike boeg waaroor die skrywer hierdie werk gegooi het. Sou dié boek, soos in die inleiding belowe, die 'vergeestelikte' Jesus meer menslik vir die leser maak, hom inspireer en meer liefde gee?"

ATKV-Tienertoneel 2016: Die uitslae

ATKV ATKV-Portaal 2016-10-10

Hoërskool Durbanville is die nasionale wenner van die 52ste ATKV-Tienertoneelkompetisie met FRAGMENT. Hulle wenpersentasie was 94,48%. Dié toneelgroep ontvang R30 000 en die ATKV-Tienertoneelwisseltrofee.

1925band: "Musiek vertel altyd 'n storie"

Henry Cloete Musiek 2016-10-10

"Musiek gaan dieper as net luister en dans. Dit vat aan 'n mens se hart. Dit verander lewens, bring mense bymekaar en speel op 'n mens se emosies."

Gesamentlike persverklaring deur die Bestuur van die Universiteit Stellenbosch en senior onderwyskundiges

Wim de Villiers, Danie van Wyk Universiteitseminaar | University Seminar 2016-10-10

"Senior onderwyskundiges en die Bestuur van die Universiteit Stellenbosch (US) gaan teen die agtergrond van die nuwe Taalbeleid in die Wes-Kaapse onderwyssektor ruimtes skep vir gesprekvoering oor akademiese sukses vir spesifiek Afrikaanssprekende studente uit histories-benadeelde omgewings in 'n meertalige hoëronderwysinstelling."

PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool vir belowende jong skrywers

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2016-10-10

PEN Afrikaans bied ’n aanlyn slypskool in samewerking met LitNet op ons webportaal aan vir verdienstelike inskrywings wat ons vir die Young Voices-kompetsie ontvang het

Die sonkant van lewe

CM SêNet-briewe 2016-10-10

"Daar is 'n heelal ..."

Die moddergat van menswees

CM SêNet-briewe 2016-10-10

"Tot dusver kon eiegeregtigde filosowe en predikers  ..."

Top