Pasgelaai
#GelykeKanse-persverklaring: Gelyke Kanse gaan hof toe oor Afrikaans aan die US
2016-09-29Gelyke Kanse en 'n paar ingeskrewe studente aan die US beoog om môre, 30 September 2016, in die Hooggeregshof te Kaapstad 'n aansoek uit te reik.
Aardklop 2016: 10 redes hoekom jy daar moet wees
2016-09-29As jy nog enigsins twyfel of jy vanjaar Aardklop toe gaan, is hier 10 redes hoekom jy dit nie kan misloop nie!
Boemelaarbraai
2016-09-29"Vanaand as jou verwaandheid oor die bulte verdwyn,
en die kole van jou braaivleisvuur in die ounag wegkwyn,
dan kruip ons uit die skadu's op die gras
langs die parkering waar ons jou motor oppas."
Skoon rekord
2016-09-29"Hoekom staan die wit kollig bo hom stil? Hoekom die gordyne wat in blou voue om hom hang?"
Neville Alexander Gedenklesing: Gee erkenning aan Kaaps as moedertaal
2016-09-29"As ons sê – en dit word wêreldwyd erken – dat jou moedertaal die mees effektiewe manier van leer is; en as ons sê dit geld vir Engels en vir Afrikaans en vir Duits en ... en ... dan geld dit ook vir Kaaps."
Die aanslag van Tinnitus, die Oordonderaar
2016-09-29"Misterieuse suising van
bruisende bloedbranders
druis teen die oorskulp en
buise van Eustacius ..."
Aardklop 2016: Kristalvlakte
2016-09-29Amy Jephta: "Mense kan partykeer in Kaapstad rondloop met blinddoeke. Daar's 'n ander wêreld aan die ander kant van die N2 wat hulle nooit aan hoef te dink nie."
Aardklop 2016: Alexa Strachan oor Taxi Teater
2016-09-29"Vir my is die Taxi Teater baie opwindend, want mense van buite Potch besef nie noodwendig hoe divers en talentvol Potch se gemeenskap is nie."
’n Reuse-raaisel
2016-09-29"Daar is chaos by die universiteite; daar word gebrand en gebreek en verniel oor studente voel hulle gaan nie hulle sin kry nie ..."
Kopskuif: die ATKV as “ground control”
2016-09-29"Op 23 September 2016 het 21 skoolhoofde byeengekom om Missie 2017 te bespreek."
The religiosity of J.C. Smuts with reference to Holism and evolution
2016-09-28"Not only did he believe his holism should be laid on the foundation of Plato and the Apostle Paul, he also saw South Africa and other nations of the world as a building of which he was the chief cornerstone."
"Standing up for injustices"? – Nine notes on #FeesMustFall
2016-09-28"The South African movements of 2015–2016 show some of the dangers and difficulties of negotiating in the new media world and of moving from representative student government to a post-truth social media environment where there are no formal gatekeepers."
Die religieusiteit van J.C. Smuts met verwysing na Holism and evolution
2016-09-28"Hy het sy holisme gevoer tot op die punt waar hy eie bevryding en verligting in homself gevind het as die toppunt van sy eie kreatiewe evolusie. Holisme was vir hom die sleutel tot die verstaan van die heelal, die wêreld waarin hy geleef het, persoonlikhede en die Bybel."
Mense agter boeke: Kerneels Breytenbach, oudjoernalis en -uitgewer, skrywer en voorsitter van PEN Afrikaans
2016-09-28"Die boek sal oorleef."
Boekresensie: My low carb-kombuis deur Vickie de Beer
2016-09-28"Die boek is ’n ware reddingsboei vir soveel mense wat sukkel met te veel suiker en koolhidrate in hul dieet, maar nie weet hoe om die patroon te verander nie."
Skeuring van die ANC?
2016-09-28"Daar is, reg of verkeerd, ʼn ontluikende narratief onder sommige Suid-Afrikaners dat dit onafwendbaar is vir die ANC om in die afsienbare toekoms te skeur om hom van sy huidige verknorsing te bevry en te steriliseer."
Die (Afrikaanse) Taaldebat. Heunis en Barnard-Naudé en J Comestor
2016-09-28"Op 22 September reageer prof Jaco Barnard-Naudé hier op adv Jan Heunis se onlangse betoë ..."
