Pasgelaai

Die Springbok en Reusedwerg

Raed-na-Gael SêNet-briewe 2016-09-22

"Nee wat, ek wil dit anders hê ..."

Saying Good-bye

Wanda Miles New writing 2016-09-21

"the cloud-mark of your plane
leaves its path of entrails
across our continent ..."

rou in die middel

Dinie Basson Poësie 2016-09-21

"nou kan jy my nie meer met koeksisters omkoop nie
en die storie is nie meer stroopsoet nie ..."

Oudword

Annecke Redelinghuys Poësie 2016-09-21

"En soos ‘n dief in die donker
kom steel die vormlose skaduwees
stukkie-vir-stukkie by jou
‘n herinnering ..."

Die opgestopte wors het ‘n seuntjie geword

Marthé McLoud Fiksie 2016-09-21

"Met die terugkom van die badkamer af, tref dit my. Dankbaarheid. Daar is rede tot dankbaarheid."

Hulde aan ‘n skitterende, veelkantige mens in die Tuin van Digters

Francois Venter Feeste 2016-09-21

"Inderdaad, sê Gibson, het Izak de Villiers ‘n besondere sin vir woorde gehad. Dit was asof hy met ‘n prisma geskryf/geskuif het om te weet dat elke woord nét dáár hoort."

Neëntien-vier-en-neëntig

Andries Meyer Kuberklas Kreatief 2016-09-21

"demokraties is my tyd
wat nou verby is ..."

Foto's: Tuin van Digters 2016

Naomi Bruwer Feeste 2016-09-21

Die Tuin van Digters het die afgelope naweek by die Breytenbach Sentrum in Wellington plaasgevind. Naomi Bruwer deel 'n paar feesfoto's.

LitNet Akademies-resensie-essay: 1795 deur Dan Sleigh

Heilna du Plooy Resensies 2016-09-21

"Dit is ’n ryk roman wat eintlik 'in mondjesmaat' gelees moet word om die fyn afwerking van besonderhede en formulering tot sy reg te laat kom."

Boekresensie: Bloedlyn deur Madelein Rust

Org Potgieter Resensies 2016-09-21

"Rust slaag daarin om die raaisel enduit te voed en die leser betrokke te hou in afwagting op die slot, wat ook puik geskryf is. Haar karakters en die gebeure is almal geloofwaardig en die dialoog wissel tussen erns en gekskeer."

"Brexit" van Afrikaans kan studente en skoliere laat onderpresteer

Danie van Wyk Universiteitseminaar | University Seminar 2016-09-21

"Die Minister het dit [die prestasies] met groot fanfare aangekondig, maar het skromelik nagelaat om te erken dat hierdie skole funksionele, presterende Afrikaanse skole is, bruin Afrikaanse skole ingesluit, omdat hulle die belang van moedertaalonderrig besef."

'n Toekenning vir multimedia-Homo naledi

Elsabé Brits, Gys Visser, Debreé Kluge, Naomi Meyer Onderhoude 2016-09-21

"Dit is iets wat jy nooit kon doen in die dae van slegs drukmedia nie en dit maak my opgewonde om ‘n joernalis in 2016 te kan wees."                                                                                                                               

Drome is inderdaad wonde

Joan Hambidge Poësie 2016-09-21

"Oppas, die vers
het jou vingerafdrukke op."

By Jeroen Bosch se triptieke

Joan Hambidge Poësie 2016-09-21

"Teen my bitterwete in
roep ek hulle op in die diep nag,
hulle wat my psige bevlek
in die Tuin van Aardse Luste."

Boekresensie: Rapport Junior Blokraaiboek, met raaiselontwerp deur Ollie Olwagen

Yolanda du Toit Resensies 2016-09-20

"Beslis ‘n nodigheid in jóú kind se boekrak en die ideale verjaarsdag- of Kersgeskenk onder die boom dié jaar."

Die Afrikaanse Taalraad soek ’n sekretaris en skakelbeampte (een pos)

Afrikaanse Taalraad Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2016-09-20

"Die Afrikaanse Taalraad soek ’n sekretaris en skakelbeampte (een posisie), iemand met ’n oog vir detail wat die afwisselingsryke werk wat ons doen, sal geniet."

Terugkeer na moedertaalonderrig?

Christo Viljoen Universiteitseminaar | University Seminar 2016-09-20

"Die voorsprong wat moedertaalonderrig bied, is beduidend: 30% beter prestasie in die geval van wiskunde, en 56% in die geval van natuurwetenskappe."

Zuid-Afrikahuis: Programma November 2016

LitNet NeerlandiNet 2016-09-20

Hierbij het oktoberprogramma van het Zuid-Afrikahuis.

BSV-slypskoolaanbieding 2016 – met Joan Hambidge

Corlietha Swart Slypskole 2016-09-20

"'n Onvergeetlike slypskool!"

Gays en die kerk

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-09-20

"Gays word veroordeel as promisku as hulle nie trou nie, maar hulle word die reg om hul verhouding in ’n kerk te bevestig, ontsê. Hoe word Jan en San se huwelik minder gemaak deurdat Piet en Koos ook nou kan trou?"

Top