Pasgelaai

Regsalmanak: 'n Grusame botsing en die waarde van deskundige getuienis

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-09-15

"Wat hierdie uitspraak interessant en van besondere betekenis maak, is die hof se opmerkings oor die funksie en nut van deskundige getuienis. Onthou, die eisers se saak was onder meer dat die toegelate snelheid van 90 km/h in aantog tot die oorgang onredelik hoog was."

Persverklaring: Wenverhaal in US Woordfeesbundel 2017 kry R30 000

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-09-15

"Die US Woordfees se baie suksesvolle eerste kortverhaalbundel, wat in 2016 tydens die Woordfees bekend gestel is, sal in 2017 selfs meer skop hê wanneer die skrywer van die wenverhaal wat in die bundel opgeneem word, R30 000 losslaan."

Noem my Skollie vertel een van ons stories

Réney Warrington Film 2016-09-15

"Die storie gee mens insig in die ontstaan van bendes, in die bekoring van behoort aan iets. Tien uit tien daarvoor."

Sy klink soos lente is bloot lekker

Réney Warrington Film 2016-09-15

"Sy lyk soos lente sal jou laat hardop lag en verlang na goeie vriende."

Nederlandstalige literatuur onder het Zuiderkruis

Yves T'Sjoen NeerlandiNet 2016-09-15

"Ook deze website, LitNet, speelt in het transnationale verkeer en de discussie over Nederlandstalige literatuur in Zuid-Afrika een faciliterende rol. Dat idiosyncratische keuzes, zoals van een uitgever, een vertaler, een festivalorganisator en een webmaster, sterk bepalend zijn voor wat ik de canon van de Nederlandstalige literatuur in Zuid-Afrika noem, spreekt voor zich."

Tess – goed, maar nie sonder foute nie

Réney Warrington Film 2016-09-15

"Daar is omtrent geen dialoog in die film nie. Die afwesigheid daarvan, die stilte wat dit skep, het vir Christia baie speelruimte gegee."

Huisgenoot as tydgenoot: ’n mediageskiedkundige kroniek van ’n tydskrif as “skrif” van sy tyd

Lizette Rabe LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2016-09-15

"Hierdie artikel gebruik ’n mediageskiedkundige vertrekpunt om die ontwikkeling van Huisgenoot van 1916 tot 2016 met sy idealisties-ideologiese en markgedrewe ideale as “skrif” van sy tyd te boekstaaf."

Established South African writers doing it for themselves

Andrew Salomon Books and writers 2016-09-15

"Self-publishing is rising in popularity with South African writers who have previously released novels through traditional publishers. To get an idea of what the self-publishing landscape in South Africa is like, four local fiction writers – Paige Nick, Joanne Hichens, Janita Thiele Lawrence and Gareth Crocker – were asked to share their experiences."

LitNet Akademies-resensie-essay: 'n Hunkering se grein deur Johann de Lange

Henning Snyman Resensies 2016-09-15

"'n Hunkering se grein is 'n veelkantige bundel en plaas telkens die fokus op 'n verdere aspek van die mens en sy pyn en eensaamheid."

Die rol van die fasiliteerder in die leerproses om ’n positiewe gesindheid te bewerkstellig teenoor indiensopleiding vir die vak wiskundige geletterdheid

Petro van der Merwe, Wynand van der Merwe LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2016-09-15

"Die doel van hierdie studie is om ’n deelnemende strategie vir die indiensopleiding van onderwysers te ontwikkel ... Om hierdie doel te bereik is ’n model ontwerp wat die indiensopleidingsingreep vir die vak wiskundige geletterdheid bespreek."

Kunstenaars

Tiens SêNet-briewe 2016-09-15

"Hulle sê mos 'n kunstenaar geniet nie erkenning in sy leeftyd nie ..."

Review: New Contrast Manifesto Issue

Annel Pieterse Books and writers 2016-09-14

"'Manifesto!' shouts the cover of the 173rd issue of South Africa’s oldest literary magazine, New Contrast. The effect is compelling: the reader is enjoined to listen and engage."

Roman rock

Isobel Dixon New writing 2016-09-14

"And there, before it levels out
to pebbles, sand, more gulls, crushed shells,
the nasturtiums spread their green-and-spice ..."

The guests

Isobel Dixon New writing 2016-09-14

"Not many visitors come to the farm,
but the sudden rain has charmed
a festival of frogs out of the mud ..."

In memoriam: Bonaventure Hinwood, OFM (1930–2016)

Renée Marais In memoriam 2016-09-14

"Diegene wat die voorreg gehad het om hom as priester, digter en/of persoonlike vriend te ken, se lewens is aangeraak deur sy geloof, sy sagmoedigheid, sy goedheid en goedgesindheid teenoor alle mense, en deur sy formidabele intellek."

Biblioteke en skole afbrand: dom verset, of slim manipulasie?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-09-14

"Hoekom, inderdaad, sou enigeen hul beste kans om aan armoede te ontkom, deur opvoeding, in gevaar stel of vernietig?"

Tuin van Digters: Fees skop af met ’n Bohm

LitNet Feeste 2016-09-14

“As die dag mense laat praat oor gedigte is dit goed, as dit mense laat gedigte lees, is dit beter, en as dit mense dryf om gedigte te skryf, is dit wonderlik.”

Hoe goël Goties in Afrikaans?

Deborah Steinmair Seminare en essays 2016-09-14

"'Goties' impliseer spitskatedrale met klipbeelde van spuierduiwels, spookgeteisterde herehuise met krakende trappe en nokke vol vlermuise. Europese skadulandskappe met min daglig. Hoe akklimatiseer dit in sonnige Suid-Afrika?"

Kô laat ons sing vi’ Small se Hertzogprys

Michael le Cordeur Menings 2016-09-14

"Dis ʼn straight en diep taal vannie mense
waar hulle in gebore word en eerste kwyl
en dan allie transactions van hulle lewe in beklink ..."

Resensies: Oorlewingsgids vir ’n bedonnerde diva en Joernaal vir ’n bedonnerde diva deur Sophia Kapp

Daleen Venter Resensies 2016-09-14

"Met Kapp se diva-boeke is dit weer eens klinkklaar hoekom sy soveel getroue lesers het. Sy ken haar karakters én haar lesers. Sy skep lewensgetroue helde en heldinne vir intelligente, ingeligte lesers."

Top