Pasgelaai

Reënboog

Bevan Boggenpoel SêNet-briewe 2016-09-14

"Oor die hemelruim,
Staan dit soos 'n boog ..."

Kennis van die lewe

CM SêNet-briewe 2016-09-14

"Die belangrikste ding wat met 'n mens kan gebeur ..."

Boemelaar

Bevan Boggenpoel SêNet-briewe 2016-09-14

"Sy tuiste,
Altyd buite ..."

Sexting: Wat jy moet weet

Melissa Meyer Seminare en essays 2016-09-14

"#MargaretVanWyk. Die hutsmerk het van nêrens af gekom."

Alexandra May: "It’s trial and error sometimes"

Henry Cloete Musiek 2016-09-13

"I’m pretty new to creating my own music and being involved in the process of bringing it to life."

The Betsie Beers: "Vir nou vat ons dit maar eers gig vir gig"

Henry Cloete Musiek 2016-09-13

"Ons het nie regtig gedink ons sal sommer ’n album maak nie, dit was net iets wat oor ons pad gekom het, gelukkig."

Kortfilms Silwerskermfees 2016

Suzette Myburgh Film 2016-09-13

"Ná verlede jaar se uitstaande kortfilms was die vraag: Sal dit vanjaar weer so wees, of was 2015 net ’n uitskieter? Die antwoord is gelukkig dawerend: eersgenoemde!"

Onderhoud: Toast Coetzer en Erns Grundling oor Weg Agterpaaie

Erns Grundling, Toast Coetzer, Naomi Meyer kykNET Portaal 2016-09-13

"Op ’n agterpad sien jy iets wat die deursnit-toeris dalk misry op die hoofpad. ’n Agterpad vat jou na plekke en mense waarvan jy nooit sou kon droom nie."

Departement Afrikaans en Neerlandistiek: Postdoktorale Navorsingsgenoot 2017

LitNet Akademies en skole 2016-09-13

Die Universiteit Rhodes is tans op soek na ’n Postdoktorale Navorsingsgenoot om in 2017 verbonde te wees aan die Departement Afrikaans en Neerlandistiek in die Skool vir Tale en Letterkundes.

ATKV-Woordveertjies 2016: Toespraak deur Japie Gouws

Japie Gouws ATKV-Portaal 2016-09-13

"Wat ons ook broodnodig het, is dat ons mekaar se geskiedenis en stories beter verstaan. Ons kan dit doen deur dit vir mekaar te vertel en na mekaar te luister, maar ook om dit te skryf en te lees."

That Saturday

Sundeeka Mungroo New writing 2016-09-13

"I was only eight when we moved into this apartment. That was five years ago. I remember being excited at the thought of living in a new place."

Dit was herfs toe die seisoen gedraai het

Liezel van Beek Poësie 2016-09-13

"Ek is nou geheg aan die benerige vingers
wat my heel winter lank
monde vol melancholie voer."

Persvrystelling: Staak die geldverspilling

Dioné Prinsloo Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2016-09-13

"Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns doen 'n ernstige beroep op die bestuur van die Universiteit van die Vrystaat om die onnodige geldverspilling van hofkoste oor die universiteit se nuwe taalbeleid te staak."

dis maar stukkies wat ek

Elize Koch Poësie 2016-09-13

"... maar koue honger honde wat dwalend soek mense wat in swart sakke"

Uit die argief: Bonaventure Hinwood se see en land

Johann Lodewyk Marais Argief 2016-09-13

Johann Lodewyk Marais het hierdie rede by die bekendstelling van Bonaventure Hinwood se Seevlak tot savanna in 2008: "Hy, meer as talle groot kokkedore in die Afrikaanse letterkunde, het dit vir my die moeite werd gemaak om in hierdie digterlike tradisie te probeer voortwerk."

die dag toe ek

Yolande Smit Poësie 2016-09-13

"diep tot in die maan
se uitverkoopte siel ..."

Boekresensie: Swartval deur Martin Steyn

Maryke Roberts Resensies 2016-09-13

"Die skrywer se taalgebruik en beskrywings maak die situasie werklik in jou oë. Jy ervaar die vrees wat Claire in die donkerte ervaar; haar kortasem sonder haar asmapompie laat jou bors saamtrek."

The People Behind the Books: Isobel Dixon, Poet and Literary Agent in the UK

Isobel Dixon, Jaco Botha Books and writers 2016-09-13

"But prizes, pleasing as they are, are not the pinnacle: the ongoing privilege and pleasure of my job is the stories, the stimulation, the richness of ideas and the precious relationships with my clients."

Geheuekiekie 31

Jan Rap SêNet-briewe 2016-09-13

"’n Kind is ’n snaakse ding ..."

Reaksie op Angus se kommentaar onderaan my brief van 8 deser

Jan Rap SêNet-briewe 2016-09-13

"Ek het nooit gesê ‘sondebok’ en ‘belhamel’ is sinonieme nie ..."

Top