Pasgelaai
“Geskryf in ons eie taal”
2016-09-08Blaq Pearl se selfgepubliseerde digbundel Karadaaa!!! is in Afrikaaps en Engels geskryf. Sy tree vanjaar by die Open Book Festival in Kaapstad op. Menán van Heerden het meer gaan uitvind oor haar jongste projek.
Video: Swartval deur Martin Steyn word bekendgestel
2016-09-08Martin Steyn se jonste roman, Swartval, is onlangs by Stellenbosch Protea Boekwinkel bekendgestel. Jonathan Amid het met hom gesels.
Die SBA se koorfees: Afrikaans Sing!
2016-09-08"Die uitgangspunt was juis dat ons kore van verskeie kulture en agtergronde saambring. Groot fokus is geplaas op gemeenskapskore wat andersins nooit geleentheid sou kry om op 'n teaterverhoog op te tree nie."
Reaksie op Angus se kommentaar onderaan my briewe van 12 en 23 Augustus 2016
2016-09-08"Jy sê jy het aan my ‘bewys’ dat ‘sondebok’ nie verkeerdelik gebruik word nie ..."
PEN Afrikaans Nuusbrief: September 2016
2016-09-08Oor: Resultate van die virtuele stemming vir 'n nuwe ondervoorsitter, betrokkenheid by taalpolitiek, lidmaatskap van die Taalraad, versoening, wysiging van PEN Afrikaans se grondwet, ere- en lewenslange lidmaatskap; internasionale erkenning vir Frederick Botha; 'n aanlynslypskool vir belowende jong skrywers; PEN Afrikaans by die Tuin van Digters, Wellington; nuwe Afrikaanse boeke in September
Silwerskermfees-kortfilms verken eenderse tema: Spoor(loos) en Vlees van my vlees
2016-09-07"Spoor(loos) en Vlees van my vlees is eersteklas kortfilms en getuig van ons plaaslike storietalent wat op 'n groter gehoor wag."
hier, die land | here, this land
2016-09-07"jy is ons ineenryger van asem
jy is ons ineensnoerder van stem
jy is ons ineen alomheen"
'n Leserlose skrywer, reis
2016-09-07"Amper bo, by Piekniekbos verby,
staan – dort oben wunderbar –
’n solo rotskanteel
met ’n bekendheid
wat mens vaag verbeel."
Stereotyping rock climbers: True heroes or seekers of fatal glory?
2016-09-07"The Eiger rock-climbing culture in the 1930s went hand in hand with extreme risks, but it appears that the risks were envisaged and well considered cognitively by the climbers; nonetheless, the climbs still ended traumatically."
XhosAfrika-netwerk en Afrikaanse Taalraad: Verbod op inheemse tale by skole onaanvaarbaar
2016-09-07“Die Afrikaanse Taalraad en XhosAfrika sal klagtes oor taalgebruik by skole opvolg en ons wil ouers aanmoedig om met ons in aanraking te kom.”
Stereotipering van rotsklimmers: Ware helde of soekers na rampspoedige roem?
2016-09-07Waarom is sekere individue bereid om die bykans onmoontlike te waag, of om die uiterste grense van risiko’s te toets?
Tokai: hokaai of koebaai?
2016-09-07"Daar is geen twyfel nie dat dennebome, hoe wonderskoon hulle ook al is, nooit die prag van ons fynbos sal kan vervang nie. Tog: ons woon in ’n stad en daardie bome het vir baie dekades al vir duisende mense ’n welkome plek gebied om oefening te kry – vir my ook."
Ekonomiese graderings
2016-09-07"Ek kry gewoonlik verbaasde uitdrukkings van mense wat meer as ek kla en kerm en meer as ek veralgemeen ..."
Koning van die Zoeloes wil van die ANC oorvat
2016-09-07"Ek kon nie help om te glimlag toe ek lees dat Zwelethini ..."
Foto's: Protea Skrywersfunksie 2016
2016-09-07Protea Boekhuis se Kaapse skrywerspartytjie het vanjaar by Simonsvlei Wynlandgoed plaasgevind.
An evaluation of the translation of σάρξ (flesh) in the Direkte Vertaling (Direct Translation) and the Afrikaanse Standaard Vertaling (Afrikaans Standard Translation) of the New Testament
2016-09-06"The translation 'sinful nature' actually lies closer to the Hellenistic idea of a higher nature (spirit) and lower nature (flesh), which should be avoided. In the light of the study it is a question what the function and definition of a direct translation are."
Einstein-kompetisie-foto’s: Miskruiervang in die mis
2016-09-06Anneke Schoeman se kewerkoors het almal aangesteek. Hier deel sy foto's van 'n onlangse besoek aan die Mount Sheba-natuurreservaat.
#jesuisceque
2016-09-06"Dan hoor hulle die gille, wat skreiend deur die aandlug weergalm, uit ‘n ander wêreld opgeroep, deur elke straat en mensehart, wat nou onheilspellend stiller klop."
