almal geniet verniet
gebroke brood
en gratis wyn,
maar ons vermors:
vreet vlees,
stort bloed
deur net te lê
en oorleef,
op die Gasheer
te teer.
0almal geniet verniet
gebroke brood
en gratis wyn,
maar ons vermors:
vreet vlees,
stort bloed
deur net te lê
en oorleef,
op die Gasheer
te teer.
0